Return to search

Middelskoolkind se Godservaring en die impak daarvan op jeugbedieningspraktyk

Text in Afrikaans / Tieners se probleme veroorsaak dikwels godvervreemdheid of kerkloosheid. Die rede, wil dit vookom, is omdat hulle met 'n verkeerde en naiwe godsbeeld en godservaringe hulle lewenspad begin loop het. Uit hierdie studie het dit baie duidelik geword dat die ondersteuningsisteme van die jong tiener sy/haar ervaring van God baie belnvloed. Van hierdie ondersteuningsisteme blyk die huis en familie die primere invloede te wees op die jong tiener se ervaring van God. Die rol wat die ouers speel in die daarstelling van 'n gesonde of verkeerde godsbegrip het in die
studie sterk op die voorgrond getree. Die studie het ook nuwe lig gewerp op die rol en invloed van die kerk in die jong tiener se ervaring van God. Die rol van veral kognitiewe, sosiale en godsdienstige ontwikkeling is ook
geidentifiseer as belangrik vir die ontwikkeling van 'n gesonde godsbeeld. Aan die einde van die studie is riglyne gegee vir die bediening. / Teenagers' problems cause them to become alienated from God and the church. The reason, seems to be that they start walking on the road of life according to wrong and naive images and experiences of God. In this study it became clear that support systems of young teenagers influence their experience of God. Of these support systems the home and family seem to be the primary influences on young teenager's experience of God. The role of parents in the establishment of a healthy, or wrong image of God, stood on the foreground very strongly. The study also sheds new light on the role and influence of the church in the junior higher' s experience of God. The role of especially cognitive, social and religious development were also identified as important for the development of a healthy image of God. At the end guidelines are provided for ministry. / M. Diac. (Praktiese Teologie (Jeugwerk))

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15595
Date11 1900
CreatorsNel, Christoffel
ContributorsKitching, Deon
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (vii, 85 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds