Return to search

Verhoogde toerismevloei deur benutting van oormaatkapasiteit in lugvervoer

Study project (MEcon) -- University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This assignment explains the search for a mechanism that can increase tourism
flow by improved utilisation of airline capacity. The inherent characteristics of air
transport indicate that the industry is subject to low short term marginal costs
and that it is very tempting to award discount tariffs for last minute bookings.
The challenge to management is to attract new passengers with discount tariffs
without loosing full tariff passengers. Travel clubs are one of the mechanisms
that are utilised to achieve aforementioned objective. These clubs offer mainly
discount tariffs on hotel accommodation, car hire and airline tickets to their
members.
The acceptability of a travel club that applies restricting measures such as for
example short notice periods, adaptable depart and return dates and shortened
lead times have been tested in the South African market. The majority of
respondents surveyed were in favour of such a travel club. An important finding
is that South Africans are prepared to travel in a chosen month but that the travel
dates within that month are adaptable in exchange for discount tariffs.
The research also indicate that the availability of funds was decisive in the
decision to travel or not to travel over seas. In order to overcome this problem
the introduction of a providence account is recommended as part of the travel
club's products. The challenge for the travel club is thus to consolidate the
demand and to match it with the excess airline capacity. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk beskryf die soeke na 'n meganisme wat toerismevloei kan
verhoog deur die verbeterde kapasiteitsbenutting van lugvervoer. Die inherente
kenmerke van lugvervoer toon dat die bedryf onderhewig is aan lae korttermyn
marginale koste en dat die versoeking groot is om afslagtariewe vir op die
nippertjie besprekings toe te staan. Die uitdaging vir die bestuur is om nuwe
passasiers met afslagtariewe te lok sonder om voltariefpassasiers prys te gee.
Reisklubs is een van die meganismes wat gebruik word om die voorgenoemde
doelwit te bereik. Hierdie klubs bied hoofsaaklik afslagtariewe op hotelverblyf,
motorhuur en vliegtuigkaartjies aan hul lede.
Die aanvaarbaarheid van 'n reisklub wat beperkende rnaatreels soos,
byvoorbeeld, kort kennisgewingstydperke, aanpasbare vertrek en terugkeer
datums en verkorte leityd toepas, is in die Suid-Afrikaanse mark getoets. Die
meerderheid van respondente in die ondersoek was ten gunste van so 'n
reisklub. 'n 8elangrike bevinding is dat Suid-Afrikaners bereid is om in 'n
gekose maand te reis, maar dat die spesifieke reisdatums in daardie maand
aanpasbaar is in ruil vir afslagtariewe.
Die navorsing toon ook dat die beskikbaarheid van fondse deurslaggewend is in
die besluit om oorsee te reis of nie. Om hierdie probleem te oorkom word die
instelling van 'n voorsieningsrekening aanbeveel as dee I van die reisklub se
produkte. Die uitdaging aan die reisklub is dus om die vraag te konsolideer en
dan af te stem op die oormaatkapasiteit van die lugrederye.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52047
Date January 2000
CreatorsVivian, Theuns Charles
ContributorsPienaar, W.J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences . Dept. of Economics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format70, 7 leaves
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds