Return to search

Huisbesoek : kerklike tradisie of lidmaatverwagting?

Text in Afrikaans / Huisbesoek is 'n kerklike bandeling wat algemeen in gereformeerde kerke
beoefen word. Die bandeling is omstrede en word geassosieer met baie
besinning en bespreking.
Hierdie studie gaan van die standpunt uit dat die teoriee grondliggend aan
buisbesoek, nie in ooreenstemming is met die verwagtinge van lidmate nie. In die bantering van die probleem is die teorie van buisbesoek ondersoek met bebulp van 'n literatuur studie. Huisbesoek word ook beskrywe as pastorale sorg. Daarom is die teorie van pastorale so~g ook ondersoek.
Empiriese navorsing is gedoen om die verwagtinge van lidmate te bepaal. 'n Ideografiese strategie is gebruik en lidmate is per onderboud gevra na bulle siening. Vanuit die ondersoek bet dit geblyk dat die teorie die praxis van buisbesoek in meeste instansies nie meer ondersteun nie. Vanuit die bevinding sluit die studie af met die trek van enkele riglyne, om teorie nader aan die verwagtinge van lidmate te bring. / Visitation is an activity generally practised in reformed churches. It is not
without problems, and form the topic of many discussions. This study works from the premise that the theoretical foundation of visitation, are out of touch with the expectations of church members.
In the approach to the problem, the theory of visitation is explored in a literary study. Because visitation can be described as pastoral care, the theory of care has been included in the study.
Empirical research was done to ascertain the expectations of church members with regards to visitation. This has been done according to a idiographic strategy, by interviewing church members. From the research the conclusion was drawn that there is a gap between theory
and praxis in regard to visitation. In the last paragraphs the author explores ways in which to bring theory closer to the expectations of members. / Practical Theology / M. Th. (Practical Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15669
Date11 1900
CreatorsBotha, Johan Stephanus
ContributorsDe Jongh van Arkel, Jan
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (ix, 77 leaves)

Page generated in 0.0028 seconds