Return to search

Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie / Change management in a welfare organisation

Text in Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om die invloed van die veranderingsproses op die
funksionering van 'n welsynsorganisasie te bepaal. 'n Literatuurstudie en empiriese studie
is onderneem. Die navorsing het aangedui dat die redes vir verandering hoofsaaklik
ekstern van aard is, dat 'n hoe persentasie respondente nie altyd die noodsaaklikheid of
rede vir verandering verstaan nie, en dat die meerderheid die kommunikasieproses en
deurgee van inligting nie altyd duidelik beleef nie. Die ondersoek dui verder aan dat die
motivering van grondvlak maatskaplike werkers deur die bestuurders nie onderskat moet
word nie. Die deurgee van inligting is positief ervaar, maar die werkers sou meer
ondersteuning daarvan van die bestuur wou ervaar. Tydens die studie is daar 'n beperkte
mate van weerstand gevind. Weerstand by werkers word egter beperk indien hulle ervaar
dat hulle deel van die proses is, voorberei word op verandering, sekuriteit nie be"invloed
word nie en hulle oor die nodige redes vir verandering ingelig wor / The purpose of this study was to establish the influence of the process of change on the
functioning of a welfare organisation. A literature and empirical study was done. Research
showed that reasons for change were primarily of an external kind, that a high percentage
of respondents not always understand the necessity or reasons for change, and that most
of the respondents experienced the communication channels and information not always
as open and clear. The research shows that motivation of ground level social workers by
managers must under no circumstances be under-estimated. The way in which
information was given, was experienced positively, but workers needed more support with
it from management. During the research a limited degree of resistance was further
found. Resistance experienced by workers became less when they were part of the
process, are prepared for change, their security not threatened and the reasons for
change are known to them. / Social Work / M. Diac. (Maatskaplike Werk-rigting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15777
Date11 1900
CreatorsPienaar, J. J. (Jacobus Johannes)
ContributorsReynolds, Coenraad Christoffel
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 92, 5 leaves)

Page generated in 0.1458 seconds