• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Veranderingsbestuur in 'n welsynsorganisasie / Change management in a welfare organisation

Pienaar, J. J. (Jacobus Johannes) 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om die invloed van die veranderingsproses op die funksionering van 'n welsynsorganisasie te bepaal. 'n Literatuurstudie en empiriese studie is onderneem. Die navorsing het aangedui dat die redes vir verandering hoofsaaklik ekstern van aard is, dat 'n hoe persentasie respondente nie altyd die noodsaaklikheid of rede vir verandering verstaan nie, en dat die meerderheid die kommunikasieproses en deurgee van inligting nie altyd duidelik beleef nie. Die ondersoek dui verder aan dat die motivering van grondvlak maatskaplike werkers deur die bestuurders nie onderskat moet word nie. Die deurgee van inligting is positief ervaar, maar die werkers sou meer ondersteuning daarvan van die bestuur wou ervaar. Tydens die studie is daar 'n beperkte mate van weerstand gevind. Weerstand by werkers word egter beperk indien hulle ervaar dat hulle deel van die proses is, voorberei word op verandering, sekuriteit nie be"invloed word nie en hulle oor die nodige redes vir verandering ingelig wor / The purpose of this study was to establish the influence of the process of change on the functioning of a welfare organisation. A literature and empirical study was done. Research showed that reasons for change were primarily of an external kind, that a high percentage of respondents not always understand the necessity or reasons for change, and that most of the respondents experienced the communication channels and information not always as open and clear. The research shows that motivation of ground level social workers by managers must under no circumstances be under-estimated. The way in which information was given, was experienced positively, but workers needed more support with it from management. During the research a limited degree of resistance was further found. Resistance experienced by workers became less when they were part of the process, are prepared for change, their security not threatened and the reasons for change are known to them. / Social Work / M. Diac. (Maatskaplike Werk-rigting)
2

Die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie

Viljoen, Aletta Magrietha 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, summary in Afrikaans and English / Hierdie studie is onderneem om die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie te bepaal. 'n Literatuur- en 'n empiriese studie is onderneem. Literatuur beklemtoon dat verandering 'n realiteit in 'n organisasie is, 'n veranderingsagent die proses moet dryf en dat die transformasieleierskapstyl die gewenste styl vir veranderingsbestuur is. Navorsing toon dat verandering vanwee ekstreme invloede wel voorkom. Verwarring ten opsigte van wie die rol en verantwoordelikheid as veranderingsagent moet vertolk kom egter in die navorsing na vore. Die wyse en frekwensie waarop kommunikasie ten opsigte van verandering plaasgevind het, word oor die algemeen positief deur die respondente ervaar, maar respondente toon egter ook positiewe en negatiewe gedragsreaksies aan ten opsigte van verandering. Respondente toon dat die transformasieleierskapstyl met leierskapsgedrag/-kenmerke wat verband hou met integriteit, toeganklikheid en objektlwiteit hul tot deelname aan verandering motiveer. Navorsing toon ook dat leierskapspotensiaal en die behoefte aan leierskapsontwikkeling by respondente teenwoordig is. Navorsing het bevestig dat leierskap 'n effek op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie het. / This research aims to establish whether leadership has an effect on change in a not-for-profit organisation. A literature and empirical study were conducted. Literature indicated that change in organisations is a reality and that organisations need to appoint change agents in order to facilitate the change process. Research has shown that change in not-for-profit organisation was caused by external influences and indicated that confusion exists as to whom the role and responsibility of change agent belongs to. Respondents indicated that they were generally positive about the frequency and way in which change was communicated but they indicated both positive and negative behavioral reactions to change. The transformational leadership style is highlighted as the best leadership style to manage change. The transformational leadership style with leadership behavior such as integrity, approachability and objectivity motivates respondents to participate in the change process. Research also indicated that respondents have leadership potential and have a need for leadership development. This study confirmed that leadership has an effect on change in a not-for-profit organisation. / Social Work / M.Diac. (Maatskaplike Werk-rigting)
3

4

Page generated in 0.0133 seconds