Spelling suggestions: "subject:"leierskapsgedrag/kenmerke"" "subject:"leierskapsgedrag/hoofkenmerke""
1 |
Die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasieViljoen, Aletta Magrietha 30 November 2002 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende
organisasie te bepaal. 'n Literatuur- en 'n empiriese studie is onderneem. Literatuur beklemtoon
dat verandering 'n realiteit in 'n organisasie is, 'n veranderingsagent die proses meet dryf en dat
die transformasieleierskapstyl die gewenste styl vir veranderingsbestuur is. Navorsing toon dat
verandering vanwee eksterne invloede wel voorkom. Verwarring ten opsigte van wie die rol en
verantwoordelikheid as veranderingsagent moet vertolk kom egter in die navorsing na vore. Die
wyse en frekwensie waarop kommunikasie ten opsigte van verandering plaasgevind het, word oor
die algemeen positief deur die respondente ervaar, maar respondente toon egter ook positiewe en
negatiewe gedragsreaksies aan ten opsigte van verandering. Respondente toon dat die
transformasieleierskapstyl met leierskapsgedrag/-kenmerke wat verband hou met integriteit
toeganklikheid en objektiwiteit hul tot deelname aan verandering motiveer. Navorsing toon ook
dat leierskapspotensiaal en die behoefte aan leierskapsontwikkeling by respondente teenwoordig
is. Navorsing het bevestig dat leierskap 'n effek op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie
het. / This research aims to establish whether leadership has an effect on change in a not-for-profit
organisation. A literature and empirical study were conducted. Literature indicated that change in
organisations is a reality and that organisations need to appoint change agents in order to facilitate
the change process. Research has shown that change in noHor-profit organisation was caused by
external influences and indicated that confusion exists as to whom the role and responsibility of
change agent belongs to. Respondents indicated that they were generally positive about the
frequency and way in which change was communicated but they indicated both positive and
negative behavioral reactions to change. The transformational leadership style is highlighted as
the best leadership style to manage change. The transformational leadership style with leadership
behavior such as integrity, approachability and objectivity motivates respondents to participate in
the change process. Research also indicated that respondents have leadership potential and have
a need for leadership development. This study confirmed that leadership has an effect on change
in a not-for-profit organisation.
|
2 |
Die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasieViljoen, Aletta Magrietha 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, summary in Afrikaans and English / Hierdie studie is onderneem om die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende
organisasie te bepaal. 'n Literatuur- en 'n empiriese studie is onderneem. Literatuur beklemtoon
dat verandering 'n realiteit in 'n organisasie is, 'n veranderingsagent die proses moet dryf en dat
die transformasieleierskapstyl die gewenste styl vir veranderingsbestuur is. Navorsing toon dat
verandering vanwee ekstreme invloede wel voorkom. Verwarring ten opsigte van wie die rol en
verantwoordelikheid as veranderingsagent moet vertolk kom egter in die navorsing na vore. Die
wyse en frekwensie waarop kommunikasie ten opsigte van verandering plaasgevind het, word oor
die algemeen positief deur die respondente ervaar, maar respondente toon egter ook positiewe en
negatiewe gedragsreaksies aan ten opsigte van verandering. Respondente toon dat die
transformasieleierskapstyl met leierskapsgedrag/-kenmerke wat verband hou met integriteit,
toeganklikheid en objektlwiteit hul tot deelname aan verandering motiveer. Navorsing toon ook
dat leierskapspotensiaal en die behoefte aan leierskapsontwikkeling by respondente teenwoordig
is. Navorsing het bevestig dat leierskap 'n effek op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie het. / This research aims to establish whether leadership has an effect on change in a not-for-profit
organisation. A literature and empirical study were conducted. Literature indicated that change in
organisations is a reality and that organisations need to appoint change agents in order to facilitate
the change process. Research has shown that change in not-for-profit organisation was caused by
external influences and indicated that confusion exists as to whom the role and responsibility of
change agent belongs to. Respondents indicated that they were generally positive about the
frequency and way in which change was communicated but they indicated both positive and
negative behavioral reactions to change. The transformational leadership style is highlighted as
the best leadership style to manage change. The transformational leadership style with leadership
behavior such as integrity, approachability and objectivity motivates respondents to participate in
the change process. Research also indicated that respondents have leadership potential and have
a need for leadership development. This study confirmed that leadership has an effect on change in a not-for-profit organisation. / Social Work / M.Diac. (Maatskaplike Werk-rigting)
|
3 |

Page generated in 0.0447 seconds