Return to search

Behandeling van die volwasse persoon wat as kind seksueel gemolesteer is

Afrikaans text / Hierdie studie bied vanuit 'n ekosistemiese benadering 'n verduideliking
van die lewenswereld van die volwasse persoon wat as kind gemolesteer is.
Enkele uitgangspunte van die ekosistemiese benadering word bespreek wat
dien as vertrekpunt waarvolgens die navorser konstruksies oor die as kind
gemolesteerde volwassene konstrueer.
Daar word gefokus op die langtermyneffekte van die kindermolestering met
spesifieke verwysing na die effek op die
• fisiese gedrag van die volwassene;
• die aard van die seksuele verhoudings van die volwassene; en
• die aard van die interpersoonlike verhoudings van die volwassene.
Tydens hierdie bespreking word die oorlewingstrategiee, wat die
volwassene aanwend om met die l angtermyneffekte te oorl eef, duidel i k
belig.
Die he l i ngsproses waardeur 'n vol wassene vol gens sy of haar ei e pas
beweeg ten einde die effek van die molestering te verwerk, word volledig
bespreek.
Die teorie is toegepas in die navorsing om die uitwerking van die kindermolestering
op volwassenes te beskryf asook enkele gebeure (events) van
die helingsproses waardeur 'n volwassene beweeg het.
Gevolgtrekkings en aanbevelings word geformuleer ten einde die bruikbaarheid
van hierdie studie in die praktyk aan te dui. / In this study the world of the adult survivor of sexua 1 abuse is
described in terms of the eco-systemic approach, as well as certain
constructions within the approach. These constructions served as a base
on which the researcher construed further constructions of the adult
survivor of sexual abuse.
The study focuses on the 1 ong term effects of the child abuse with
specific reference to the effect on
• the physical behaviour of the adult;
• the nature of the sexual relationships of the adult; and
• the nature of the interpersonal relationships of the adult.
The strategies of the adult in surviving with these long term effects are
also highlighted in the discussion.
The healing process through which the adult survivor passes in healing
the sexual trauma according to his or her own pace, is fully discussed.
In the empirical research the theory is applied to describe the effect
of sexual abuse on the lives of adults as well as on certain events of
the healing process.
Conclusions and recommendations are formulated to indicate the usefulness
of this study for the field. / Social Work / D.Phil. (Maatskaplike Werk)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16095
Date09 1900
CreatorsSpies, Gloudina Maria
ContributorsO'Neill, M. A., Collins, K. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (ix, 386 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds