Return to search

Verband tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style

Afrikaans text / Hierdie navorsing handel oar die verwantskap tussen prestasiemotivering

en interpersoonlike style. Die konsepte wat in die navorsing beskryf word, is
prestasiemotivering (vanuit 'n humanistiese raamwerk} en selfgelding, responsiwiteit en
aanpasbaarheid (vanuit 'n behavioristiese raamwerk).


Die gekose meetinstrumenter naamlik, die Bestuursmotiefvraelys vir prestasiemotivering en die
lnterpersoonlike Verhoudingsvraelys vir interpersoonlike style, is op 'n steekproef van 155
middelvlakbestuurders wat die senior takseersentrum binne 'n semi-staatsdiens organisasie
deurloop het, afgeneem. Die resultate is verwerk deur middel van korrelasie en
regressie (enkelvoudig en meervoudig) tegnieke.
Die korrelasie.:.analise het getoon dat daar 'n statisties betekenisvolle

korrelasie bestaan tussen prestasiemotivering en selfgelding. Die enkelvoudige
regressie-analise het getoon dat selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n invloed
op prestasiemotivering uitoefen. Die korrelasie- en regressie-analise dui daarop dat
responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n negatiewe invloed uitoefen op prestasiemotivering. 'n
Moontlike voorspellingsmodel vir prestasiemotivering is nie ontwikkel nie, aangesien die
integriteit van die resultate betwyfelword. / Hierdie navorsing handel oar die verwantskap tussen prestasiemotivering

en interpersoonlike style. Die konsepte wat in die navorsing beskryf word, is
prestasiemotivering (vanuit 'n humanistiese raamwerk} en selfgelding, responsiwiteit en
aanpasbaarheid (vanuit 'n behavioristiese raamwerk).


Die gekose meetinstrumenter naamlik, die Bestuursmotiefvraelys vir prestasiemotivering en die
lnterpersoonlike Verhoudingsvraelys vir interpersoonlike style, is op 'n steekproef van 155
middelvlakbestuurders wat die senior takseersentrum binne 'n semi-staatsdiens organisasie
deurloop het, afgeneem. Die resultate is verwerk deur middel van korrelasie en
regressie (enkelvoudig en meervoudig) tegnieke.
Die korrelasie.:.analise het getoon dat daar 'n statisties betekenisvolle

korrelasie bestaan tussen prestasiemotivering en selfgelding. Die enkelvoudige
regressie-analise het getoon dat selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n invloed
op prestasiemotivering uitoefen. Die korrelasie- en regressie-analise dui daarop dat
responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n negatiewe invloed uitoefen op prestasiemotivering. 'n
Moontlike voorspellingsmodel vir prestasiemotivering is nie ontwikkel nie, aangesien die
integriteit van die resultate betwyfelword. / This research deals with the relationship between achievement motivation

and interpersonal styles. The concepts achievement motivation (from a humanistic point
of view} and assertiveness, responsiveness and versatility
{from a behavioristic point of view), have been described in this research.



The chosen measuring instruments, namely the Management Motive questionnaire for achievement
motivation and the Interpersonal Relations questionnaire for interpersonal styles, were
administered by means of sampling a group of 155 from middle management who participated
in the senior assessment centre in a semi-government organisation. The results were
processed by using correlation and regression (simple and multiple) techniques.

The correlation analysis showed significant statistical correlation between achievement
motivation and assertiveness. The single regression analysis indicated that assertiveness,
responsiveness and versatility have an influence on achievement motivation. The correlation and
regression analysis showed that responsiveness and versatility impact negatively on
achievement ยท motivation. The possible prediction model for achievement motivation has not
been developed due to the integrity of the results being doubtful!. / Industrial and Organisational Psychology / MCOM (Bedryfsielkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16478
Date06 1900
CreatorsWilden, Marna
ContributorsCilliers, Frans
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 159 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds