Return to search

Misdaadvoorkoming by nywerhede: 'n gevallestudie by Transvaal Suiker Beperk / Crime prevention at industries : a case study at Transvaal Sugar Limited

Text in Afrikaans / Hierdie navorsing fokus op misdaadvoorkoming by nywerhede met Transvaal Suiker Beperk
as geselekteerde studieveld. Die meganiese en fisiese misdaadvoorkomingsmaatreëls aan die
hand van Oscar Newman se verdedigbare mimte model is as basis gebruik. Bestaande
misdaadvoorkomingsmaatreëls te Transvaal Suiker Beperk is geëvalueer en aanbevelings is
gemaak waar nodig. Die waarde van primêre fisiese versperrings ten opsigte van
misdaadvoorkoming is beklemtoon tydens hierdie studie. Sonder die ondersteuning van
konvensionele elektronika, en die insette van die mensfaktor, is fisiese
misdaadvoorkomingsmaatreëls van geringe waarde. Omgewingsontwerp sluit hierby aan.
Effektiewe misdaadvoorkoming verg deurlopende kreatiewe denke met toepaslike optrede. / This research focus on crime prevention at industries with Transvaal Sugar Limited as
selected study field. The mechanical and physical crime prevention measures, based on Oscar
Newman's defensible space model, was used as focus point. Crime prevention measures in place at
Transvaal Sugar Limited was evaluated and the necessary recommendations made. The value of the
primary physical barriers in regard off crime prevention was emphasised in this study. Without
the support of conventional electronics, together with the inputs of the human factor, physical
crime prevention measures will be of little value. Environmental design joins this field.
Effective crime prevention needs continuous creative thinking together with the necessary action. / Criminolgy / M. A. (Kriminologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1010
Date06 1900
CreatorsKruger, Johannes Frederick Eric
ContributorsConradie, Herman
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (131 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds