1 |
Bewuswording by die adolessente dwelmafhanklike tydens die terapeutiese proses: 'n gestaltbenaderingMouton, Carel Petrus Jooste 30 November 2005 (has links)
Bestaande navorsing aangaande die terapeutiese intervensie met die dwelmafhanklike adolessent is beperk, veral navorsing wat fokus op die bewuswordingsproses tydens die terapeutiese intervensie.
In hierdie studie is gepoog om die benuttingswaarde van Gestalthulpmiddels ten opsigte van die verhoging van bewuswording by die dwelmafhanklike adolessent, tydens die terapeutiese proses vas te stel. Die navorsingsproses is deur kwalitatiewe navorsing gering om in hierdie doel te slaag. Die navorsingsinligting is met behulp van 'n uitgebreide literatuurstudie, asook deur middel van die waarneming en bestudering van twaalf gevallestudies bekom. Die benuttingswaarde en die toepassingsmoontlikhede van die Gestalthulpmiddels binne die Gestaltterapeutiese proses met die dwelmafhanklike adolessent, is verken en beskryf. Deur middel van die prossesering en integrering van die bevindinge wat tydens die empiries ondersoek verkry is, kon die data vir praktiese doeleindes toegepas word. 'n Riglyn wat vir die verhoging van bewuswording by die dwelmafhanklike adolessent gebruik kan word is aanbeveel.
SUMMARY
Existing research on the therapeutic intervention with the drug-addicted adolescent is limited, especially research that focused on the awareness process during therapeutic involvement.
This study attempt to determine the face value of Gestalt helping aids throughout the improved awareness of the drug-addicted adolescent during the therapeutic process. A qualitative research approach was followed to achieve this goal. The research data is gained by a detailed literature study, as well as by the observation and study of twelve case studies. The value and the possibilities of application of the Gestalt helping aids in the Gestalt therapeutic process with the drug-addicted adolescent, is examined and described. By processing and integrating the assumptions obtained during the empirical study, the data could have been practically applied. As suggested out of this study a guideline can be developed for the improvement of awareness of the drug addicted adolescent. / Social work / M.Diac (Play Therapy)
|
2 |

Page generated in 0.0208 seconds