Spelling suggestions: "subject:"afrikaans"" "subject:"afrikaanse""
11 |
Fonologie en morfologie van die simplekse selfstandige naamwoord in Afrikaans 'n transformasioneel-generatiewe beskrywing = Phonology and morphology of the Afrikaans monomorphemic noun : a transformational generative description : with a summary in English /Wissing, D. P. January 1971 (has links)
Thesis--Utrecht. / Vita. Summary in English. Includes bibliographical references (p. 117-120).
|
12 |
Fonologie en morfologie van die simplekse selfstandige naamwoord in Afrikaans 'n transformasioneel-generatiewe beskrywing = Phonology and morphology of the Afrikaans monomorphemic noun : a transformational generative description : with a summary in English /Wissing, D. P. January 1971 (has links)
Thesis--Utrecht. / Vita. Summary in English. Includes bibliographical references (p. 117-120).
|
13 |
Aspekte van die naamwoordkonstruksie in Griekwa-AfrikaansSpruyt, Maria Magdalena January 1993 (has links)
Submitted in partial fulfillment for the requirements of the Degree of Master of Arts in the Department of Afrikaans in the Faculty of Arts at the University of Zululand, South Africa, 1993. / In hierdie verhandeling word bepaalde aspekte beskryf van die naamwoordkonstruksie in
Griekwa-Afrikaans, 'n vemarne niestandaarddialek van Afrikaans waaraan daar nog min
gewerk is. Dit word bedoel as 'n bydrae tot 'n ewewigtiger benadering tot taalbeskrywing
waarvolgens aile varieteite van Afrikaans as taalkundig gelykwaardig beskou word.
Bepaalde aspekte van die naamwoordkonstruksie in Griekwa-Afrikaans word leksikaal en
sintagmaties beskryf, waama 'n aantal hipoteses oor die verwantskap tussen GriekwaAfrikaans
en die koine getoets word.
Daar word eerstens tot die gevolgtrekking gekom dar daar by die naamwoordkonstruksie
oorweldigende ooreenkomste op sowel leksikale as sintagmatiese vlak tussen GriekwaAfrikaans
en die koine bestaan sonder dat daar beduidende verskille is. Tweedens word
teen die verwagting in bevind dat die taalgebruik van die sprekers van Griekwa-Afrikaans
'n beduidende aantal hoogs komplekse naamwoordstukke bevat. Verder word bevind dat
sommige sprekers se taalgebruik inherente variasie vertoon t.o.v, bepaalde aspekte van
voomaamwoordelike gebruik en ander s'n nie, Laastens word bevind dat die Kokstad-,
Philippolis- en Campbell-gebiede as afsonderlike spraakgemeenskappe beskou kan word
op grond van die sprekers se voomaamwoordelike gebruikspatrone. Eng:=This dissertation focuses on a number of aspects of the noun phrase in Griekwa-Afrikaans, an important non-standard dialect of Afrikaans which has not yet been adequately described. It is intended as a contribution to a more balanced approach to linguistic description which accords all the dialects of Afrikaans equal merit.
After particular aspects of the nominal construction in Griekwa-Afrikaans are described lexically and syntagmatically, a number of hypotheses are tested regarding the relationship between Griekwa-Afrikaans and koine Afrikaans.
The first conclusion arrived at is that there are overwhelming similarities in the nominal construction on lexical as well as syntagmatic level between Griekwa-Afrikaans and koine Afrikaans without there being any significant differences. A second and unexpected conclusion is that recorded speech in Griekwa-Afrikaans contains a significant number of quite complex noun phrases. It was also concluded that some respondents exhibit inherent variation with regard to particular aspects of pronominal usage while others do not. Finally it was concluded that the Kokstad, Philippolis and Campbell areas can be considered separate speech communities with regard to pronominal usage. / University of Zululand
|
14 |
Aspekte van oorganklikheid in AfrikaansZulu, Sylvia Phiwani January 1995 (has links)
Verhandeling ingelewer vir die graad Magister Artium in die Lettere an Wysbegeerte aan die Universiteit van Zululand, = Dissertation submitted for the degree of Master of Arts in Philosophy in the Faculty of Arts at the University of Zululand, 1995. / Afri: = In bierdie verbandeling word bepaalde aspekte van oorganklikbeid in Afrikaans
ontleed. Hoewel akademiese bandboeke, pedagogiese grammatikas en woordeboeke
infonnasie oor oorgankl~eid bevat, word die begrip nfu-ens sistematies uiteengesit
me.
In die eerste boofstuk word On prinsipiele verantwoording gemaak vir die
bestudering van oorganklikbeid in Afrikaans. Nadat daar in die ·tweede boofstuk On
saaklike uiteensetting gegee is van die prinsipes waarop die kognitiewe grammatika
berus, bied die derde boofstuk On oorsig van die sienings wat gevestigde Engelse en
Afrikaanse grammatikabronne buldig oor oorganklikbeid.
Die vierde en vyfde boofstukke gee onderskeidelik uiteensettings van die
rolgrammatika as benadering om oorganklikbeid te bestudeer en die gestaltgrondslag
waarvolgens entiteite binne On gebeure-opset waargeneem word tydens die aansetfase
van roltoekenning.
In die sesde boofstuk word die onoorganklike en oorganklike werkwoorde van
letterlike gebeure bebandel. In boofstuk sewe word die gevolgtrekkings van die
ondersoek aangebied. = Engl: Various aspects of transitivity in Afrikaans are analyzed in this dissertation. While academic handbooks, pedagogic grammars and dictionaries contain information regarding transitivity there is no source where it is presented systematically.
The first chapter motivates the need for such a research project on transitivity in Afrikaans. The second chapter sketches the tenets underlying cognitive grammar. The third chapter reviews the way in which various English and Afrikaans textbooks approach transitivity.
The fourth chapter details the way in which transitivity is dealt with in cognitive grammar. The fifth chapter deals with the gestalt perceptions that people form of entities during the onset phase of semantic role designation.
Chapter six deals with Afrikaans intransitive and transitive verbs of literal events while the conclusions arrived at in the course of this project arc presented in chapter seven.
|
15 |
DIE DIGTER EN SY MIDDELE: 'N ONDERSOEK NA DIE VERNUFPOÃSIE IN AFRIKAANSHugo, Daniël Johannes 16 October 2013 (has links)
Not available
|
16 |
Theorie, kritiek en verspraktyk by D.J. OppermanRaper, Ian Robin January 2015 (has links)
In hierdie studio word die verhouding v nagegaan tussen
D J Opperman se lcmi«teorie, sy literdre teorie, kritiek on
verspraktyk.
Die kunsteorie word ondersoek volgens vier aspekte wat
ons in sy kritiese ©n teoreties© geskrifte dn in sy poSsie
aantrof, naamlik (i) kuns as boosf (ii) vereenselwiging*
(iii) bestendiging, (iv) die vreemde dool.
Dele Van Opperman se opstel "Kuns is boos!" toon ooreens
komste met sy gedigte, bv. met die "Brandaan"-sonne11e,
|
17 |
Die vroeëre Afrikaanse letterkundeNienaber, Petrus Johannes, January 1969 (has links)
Intreerede--Universiteit van die Witwatersrand, Johannesburg. / Bibliography: p. 24.
|
18 |
Afrikaans as kommunikasietaal in sy elementêre vorm by derdetaalsprekers by Hoërskool Weston /Vraagom, Elvin. January 2007 (has links)
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007. / On title page: Magister Philosophiae (Hipermedia vir Taalaanleer). Bibliography. Also available via the Internet.
|
19 |
Die vroeëre Afrikaanse letterkundeNienaber, Petrus Johannes, January 1969 (has links)
Intreerede--Universiteit van die Witwatersrand, Johannesburg. / Bibliography: p. 24.
|
20 |
Die ironie in enkele gedigte in Tristia van N P van Wyk LouwSmuts, Susanna Elizabeth January 1984 (has links)
This study is an investigation of the ironical attribute inherent in poems which appear in Tristia by N P van Wyk Louw. The thesis can be divided into two sections: the first is an attempt at describing and defining philosophical irony; while the second serves as an introduction to the method (principally Literary Semantic) applied in the in-depth analysis in Chapter 4. The first chapter is a brief description of the history of irony starting ,with Socratic irony. Chapter 2.1 gives an eclectic view of the metaphysical irony of Nietzsche and his view of art. Chapter 2.2 describes Soren Kierkegaard's concept of irony and his distinction between aesthetic and ethic irony. It should become apparent that the religious irony of Kierkegaard flows mainly from the counterdistinction of the human to the godlike. In Chapter 2.3 existential irony is defined with reference to Kierkegaard as father of existential irony. N P van Wyk Louw's statements on art and his philosophy is viewed in chapter 2.4 with reference to the theories of the above mentioned philosophers. Chapter 3 refers to the poem as a vehicle for various implication phenomena, and views irony as a specific implication phenomenon. This section uses as an analytical foundation J L Austin's Speech Act Semantics and F de Saussure's distinction of synchronic and diachronic linguistics. Some definitions of irony are evaluated. No alternative definition is provided but some assumptions are put forward on the function of irony as a form of implication. Chapter 4 comprises in-depth text analyses of selected poems in Tristia. The function of irony in these poems is investigated. Chapter 5 provides a general explanation for the use of irony in Tristia. Two vital poems in Tristia are looked at and it is concluded that poetry is the medium through which this poet identifies his ironical relationship to the universe.
|
Page generated in 0.0251 seconds