• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Werksafwesigheid van korrektiewe beamptes te Pollsmoor-gevangenis

Burger, Hanri Jurie 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die studie is om die verband tussen werksontevredenheid (as gevolg van vervelige- en roetinewerk asook swak bestuursbenaderings) en werksafwesigheid te bepaal. Werksafwesigheid beïnvloed organisasiedoeltreffendheid nadelig omdat daar 'n tekort aan korrektiewe beamptes is as gevolg van die oorbevolking van gevangenes in Pollsmoor-gevangenis. 'n Omvattende oorsig van gepubliseerde literatuur oor werksafwesigheid het die empiriese navorsing van hierdie studie voorafgegaan. Die volgende doelwitte is bereik in hierdie studie, naamlik: * Om die werksafwesigheidsverskynsel by wyse van 'n literatuuroorsig te beskryf. * Om Pollsmoor-gevangenis se werksafwesigheidsyfers en -statistiek aan te toon en die navorsingspopulasie in terme van werksafwesigheidsgroepe te kategoriseer. * Om response rakende die vlak van tevredenheid met die aard van die werk, bestuursbenaderings en ander derde veranderlikes in die werksomgewing, van 'n verteenwoordigende steekproef van die navorsingspopulasie in te win, te ontleed en te beskryf. * Om bevindings en aanbevelings te maak ten opsigte van werkstevredenheid met vervelige- en roetinewerk, swak bestuursbenaderings asook derde veranderlikes. Die bevindings van hierdie studie behoort voordelig aangewend te kan word deur die Korrektiewe Dienste en akademiese belangegroepe. Die bevindings van hierdie studie verskaf ook waardevolle inligting oor werksafwesigheid vir toekomstige navorsing. Summary The aim of the study is to determine the relationship between work absenteeism and work satisfaction with boring- and routine work, poor management styles and third variables. The following objectives have been reached in this study, namely: * To describe the work absenteeism phenomenon by means of a literature review. * To show Pollsmoor prison's work absenteeism figures and -statistics and to categorize the research population in terms of work absenteeism groups. * To collect, analyse and describe the responses' pertaining to the level of satisfaction with the nature of the work, management styles and third variables in the work environment, from a representative sample of the research population. * To make findings and recommendations with regards to work satisfaction with boring- and routine work, poor management styles and third variables. The findings of this study could be utilized by Correctional Services and academic interest groups. / Business Management / M.Tech.
2

Page generated in 0.0744 seconds