Spelling suggestions: "subject:"comparative ecclesiology"" "subject:"eomparative ecclesiology""
1 |
Praktiese ekklesiologie en bedieningspraktyk met verwysing na die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (Afrikaans)Dreyer, Willem Akkerhuys (Wim) 07 October 2011 (has links)
AFRIKAANS: In hierdie proefskrif is ‘n Praktiese Ekklesiologie ontwikkel op grond van vier perspektiewe:

‘n Historiese perspektief wat na vore kom in ‘n Histories-vergelykende Ekklesiologie.

‘n Empiriese perspektief wat na vore kom in ‘n Prakties-teologiese Ekklesiologie.

‘n Hermeneutiese perspektief wat na vore kom in ‘n Eksegetiessistematiese Ekklesiologie.

‘n Strategiese perspektief wat na vore kom in ‘n Missionale Ekklesiologie.

In die proefskrif toon die promovendus aan dat die kerk ‘n ernstige krisis beleef. Die krisis is grootliks te wyte aan ‘n proses van institusionalisering wat deur eeue heen plaasgevind het. Empiriese navorsing het aangetoon dat institusionalisering destruktiewe gevolge vir die kerk inhou. Die proefskrif toon verder aan dat ‘n radikale en omvattende transformasie van die kerk van uiterste belang is. Transformasie impliseer ‘n proses waarin die sisteemverhaal van die kerk verander, van ‘n institusionele benadering tot kerkwees tot ‘n meer organiese verstaan van kerkwees, gebou op Bybelse metafore. ‘n Organiese kerkbegrip en Missionale Ekklesiologie dien as basis vir die transformasie van die gemeentelike bedieningspraktyk, van ‘n pastorale bedieningspraktyk na ‘n missionale bedieningspraktyk. ENGLISH: In this dissertation a Practical Ecclesiology is developed based on four perspectives:

The historical perspective is reflected in an Historical-comparative Ecclesiology.

The empirical perspective is reflected in a Practical-theological Ecclesiology.

The hermeneutical perspective is reflected in an Exegetical-systematic Ecclesiology.

The strategic perspective is reflected in a Missional Ecclesiology.

The promovendus argues that the church is experiencing a severe crisis. This crisis is mainly due to a process of institutionalisation which had taken place over centuries. Empirical research had shown the destructive effects this process had on the church. The dissertation indicates that a radical and global transformation of the church is essential. Transformation implies a process in which the system story of the church need to change. This transformation could be regarded as a change from an institutional to a more organic functioning of the church, based on Biblical metaphors relating to the church. An organic understanding of the church will lead to a transformation of the congregational ministry, from a pastoral ministry to a missional ministry. / Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2011. / Practical Theology / unrestricted

2 |
Rol van koinonia in kleingroepe in die opbou van die gemeente / The role of koinonia in small groups in the building up of the local churchDu Plessis, Willem Jacobus 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die probleemstelling van hierdie studie is naamlik: "Kan die groei of bestaan van kleingroepe in 'n gemeente 'n invloed hê op die vlak van koinonia wat die gemeente beleef." Hierdie vraag het relevant geword omdat die mens waarmee die kerk werk, gedurig verander. Sedert die "verligting" van die sewentiende eeu lewe ons in 'n tyd wat as die "modemisme" bekend staan. Die modemisme word gekenmerk deur die beklemtoning van die rasionele en
individualisme van die individu. Sedert die tweede wereldoorlog het daar 'n verskuiwing begin plaasvind van 'n "modemistiese" na 'n "postmodemistiese" samelewing. Die postmodemis ontgogel deur die onvermoe van die modemisme om vrede in die wereld te verseker het 'n behoefte na "community" of koinonia begin ontwikkeL Dit het weer belangrik geword om iewers te behoort. Die tradisionele bedieningspraxis wat baie gesteun het op die beginsels van die modernisme is besig om ontoereikend te word vir die uitdagings van die post modernistiese mens. Die doel van hierdie studie is om 'n bedieningspraxis te ondersoek en te beskryf wat die behoefte na koinonia aan spreek - daardie diep innige omgang van mense met mekaar in liefde. Die term verwys na die diep lewens en Iotsverbondenheid wat 'n christelikegeloofsgemeenskap met mekaar behoort te deel. Die tradisionele
bedieningspraxis het die ideaal na koinonia in die erediens gesien. Die uitgangspunt van hierdie studie is dat dit nie haalbaar is nie. 'n Nuwe bedieningspraxis waarin die kleingroep prominent figureer is eerder die ruimte waarbinne koinonia beleef kan word. Dit beteken dlat die studie 'n paradigmaskuif voorstaan van 'n tradisioneel "verkondigings" of"Herder-kudde-model" na 'n "liggaams"- of"charismatiesemodel". Die doel van die studie is om die postmoderne mens te lei na geloofsvolwassenheid, dit is die uiteindelike doel van 'n gemeentebouprogram. Hierdie groei na geloofsvolwassenheid is 'n pastorale proses waar lidmate deur 'n egte belewing van koinonia in 'n kleingroep, wat as 'n verlengde familie funksioneer, groei na geloofsvolwassenheid. Die studie steun die "selgemeentemodel" as bedieningspraxis om die groei na geloofsvolwassenheid in 'n gemeente te fasiliteer. Hierdeur sal koinonia as een van die wesenskenmerke van die kerk weer tot sy reg kom in die kerk. / This study deals with the problem statement: "Can the growth or existence of small groups within a congregation influence the level of community experienced within that congregation?" The question is relevant because the church works with everchanging human beings. Since the "revolution" of the seventeenth century, we have been living in a period of "modernism" characterised by the emphasis being placed on rationalism and individualism. Since the Second World War a shift has taken place from a "modernistic" to a "post-modernistic" society. Post-modernistic man, disillusioned by the inability of the modernistic world to ensure peace, has developed a need for
community. Involvement with other people and the need to belong has once again become important. Traditional ministry, based on the principles of modernism, has become inadequate to fulfil the challenges and requirements of post-modernistic man. The purpose of this study is to investigate a ministry practice which will address these
requirements of community - namely a deep and profound relationship of caring between people. The term refers to a strong bond of common destiny which people should experience within a religious community. Traditional practices of ministry upheld the belief that this ideal of community could be attained within religious services. The premise of this study is that such a level of community is not achieved within traditional ministry practices. A new practice, in which small groups feature prominently, would be more conducive to a spirit of community. The study suggests a paradigm shift from the traditional model of"gospel preaching" or "pastoral-herd", to a more physical or charismatic model. The purpose of this study is to guide post-modernistic man towards religious adulthood, which is the ultimate goal of a congregational building program. This is a pastoral process where members of the congregation grow towards adulthood through a fervent experience of community within a small group, functioning as an extended family. The study promotes the "cell-church model" as appropriate ministry practice
to facilitate the congregation's growth towards religious adulthood. Through this approach, community will once more take its rightful place as one of the quintessential features of the church. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)

3 |

to facilitate the congregation's growth towards religious adulthood. Through this approach, community will once more take its rightful place as one of the quintessential features of the church. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)

Page generated in 0.2375 seconds