• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Invloed van die grondwet op die bewyslas in die lasterreg

Van Heerden, Cornelia Maritha 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die siviele lasterreg word gekenmerk deur verdeeldheid aangaande bewyspligtigheid. 'n Unieke situasie doen horn voor: weerlegbare regsvermoedens van onregmatigheid en animus iniuriandi word opgevolg deur verskeie regsverdigingsgronde. Bykomend hiertoe stel die Grondwet die vereiste van konstitusionele regverdiging vir beperkings op fundamentele regte. 'n Oorsig oor die regspraak in sowel die voorgrondwetlike - as na-grondwetlike bedeling, dui op 'n versuim deur die howe om behoorlik aandag te skenk aan die bewyspligtigheidsgevolge van die regverskynsels wat hulself in die lasterreg voordoen. In hierdie verhandeling word bewyspligtigheid in lastersake krities ondersoek om vas te stel of dit die reg korrek weerspieel en om 'n werkbare bewyslasformule vir lasteraksies in 'n konstitusionele litigasie te vind. Daar word voorgestel dat die probleem opgelos word deur 'n tweefase-benadering: Die eiser moet in die eerste fase die omvang van sy reg bewys en dat daarop inbreuk gemaak is. In die tweede fase moet die verweerder sy regverdigingsgronde bewys, asook dat dit konstitusioneel regverdigbaar is. / The civil law of defamation is marked by discord regarding onus of proof. A unique situation evidences itself: rebuttable presumptions of law concerning unlawfulness and animus iniuriandi are followed by various grounds of justification. In addition thereto the Constitution sets the requirement of constitutional justification for limitations on fundamental rights. An overview of case law in the pre-constitutional as well as the post-constitutional dispensation, indicates a failure by the courts to pay proper attention to the evidentiary consequences of the legal phenomena found in the law of defamation. In this dissertation onus of proof in defamation cases is critically examined to ascertain whether it reflects the law correctly and to find a workable "onus of proof" -formula for defamation cases in a constitutional dispensation. It is suggested that the problem be solved by a two stage approach: in the first phase, the plaintiff must prove the extent of his right and the encroachment thereof . In the second phase the defendant must prove his grounds of justification and show that they are constitutionally justifiable. / Constitutional, International & Indigenous Law / LL.M.
2

Invloed van die grondwet op die bewyslas in die lasterreg

Van Heerden, Cornelia Maritha 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die siviele lasterreg word gekenmerk deur verdeeldheid aangaande bewyspligtigheid. 'n Unieke situasie doen horn voor: weerlegbare regsvermoedens van onregmatigheid en animus iniuriandi word opgevolg deur verskeie regsverdigingsgronde. Bykomend hiertoe stel die Grondwet die vereiste van konstitusionele regverdiging vir beperkings op fundamentele regte. 'n Oorsig oor die regspraak in sowel die voorgrondwetlike - as na-grondwetlike bedeling, dui op 'n versuim deur die howe om behoorlik aandag te skenk aan die bewyspligtigheidsgevolge van die regverskynsels wat hulself in die lasterreg voordoen. In hierdie verhandeling word bewyspligtigheid in lastersake krities ondersoek om vas te stel of dit die reg korrek weerspieel en om 'n werkbare bewyslasformule vir lasteraksies in 'n konstitusionele litigasie te vind. Daar word voorgestel dat die probleem opgelos word deur 'n tweefase-benadering: Die eiser moet in die eerste fase die omvang van sy reg bewys en dat daarop inbreuk gemaak is. In die tweede fase moet die verweerder sy regverdigingsgronde bewys, asook dat dit konstitusioneel regverdigbaar is. / The civil law of defamation is marked by discord regarding onus of proof. A unique situation evidences itself: rebuttable presumptions of law concerning unlawfulness and animus iniuriandi are followed by various grounds of justification. In addition thereto the Constitution sets the requirement of constitutional justification for limitations on fundamental rights. An overview of case law in the pre-constitutional as well as the post-constitutional dispensation, indicates a failure by the courts to pay proper attention to the evidentiary consequences of the legal phenomena found in the law of defamation. In this dissertation onus of proof in defamation cases is critically examined to ascertain whether it reflects the law correctly and to find a workable "onus of proof" -formula for defamation cases in a constitutional dispensation. It is suggested that the problem be solved by a two stage approach: in the first phase, the plaintiff must prove the extent of his right and the encroachment thereof . In the second phase the defendant must prove his grounds of justification and show that they are constitutionally justifiable. / Constitutional, International and Indigenous Law / LL.M.

Page generated in 0.117 seconds