• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 199
  • 83
  • 55
  • 18
  • Tagged with
  • 363
  • 363
  • 317
  • 130
  • 130
  • 112
  • 107
  • 56
  • 44
  • 34
  • 34
  • 33
  • 30
  • 29
  • 28
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
171

Love and friendship in cyberspace

Van Rensburg, Erma J. 13 1900 (has links)
Thesis (M.A.)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Since its birth in the early 1960's the Internet has been growing exponentially in all areas and it is predicted that by the year 2002, 490 million people around the world will have Internet access. Similarly, a rapidly increasing number of people are finding themselves working and playing on the Internet, using computer mediated communication (CMC) to converse, exchange information, debate, court, and show compassion. As a result CMC has become a new way for people to find or meet each other via social Internet tools and form and develop personal relationships. Malcolm R. Parks (1997) compiled a theory of relational development, incorporating seven dimensions along which the nature of interaction changes as relationships develop or deteriorate: 1. Interdependence (influence on each other), 2. Breadth (variety of interaction), 3. Depth (intimacy of interaction), 4. Commitment (expectations that a relationship will continue), 5. Predictability and understanding (familiarity with each other), 6. Code change (creating own linguistic forms and culture) and 7. Network convergence (introducing each other to respective online contacts and social networks). This study investigated the relational development reached in interpersonal relationships initiated and maintained online via social Internet tools. As mainly South Africans responded, results provide first time information about South African Web users' online relationships. Results show that the majority of online relationships reached above average levels of relational development as measured by elevated scores on most of the seven dimensions. The results also show significant differences between the levels of relational development reached in online friendships as opposed to online romantic attachments. The results are consistent with past research and could be used as a point of departure for further investigations into South African's Internet social practices and relational development in online settings. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Internet het, sedert sy oorsprong in die vroee 1960's, eksponensieel gegroei tot die mate dat, teen die jaar 2002, 'n voorspelde 490 miljoen mense wereldwyd Internet toegang sal he. Daar is net so 'n dramatiese toename in die hoeveelheid mense wat die Internet begin gebruik ten einde te werk en te speel, deur CMC (computer mediated communication) te gebruik om te gesels, te debatteer, inligting uit te ruil, mekaar die hof te maak en ondersteuning te verleen. As gevolg hiervan is CMC 'n nuwe platform waar mense mekaar ontmoet deur sosiale Internet instrumente in te span en op hierdie wyse persoonlike verhoudings te begin. Malcolm R. Parks (1997) het 'n teorie van relasionele ontwikkeling saamgestel, waarvolgens hy die sewe dimensies wat verander soos verhoudings groei of disintegreer, inkorporeer. Die dimensies is: 1. Interafhanklikheid (invloed op mekaar), 2. Breedte (variasie van interaksie), 3. Diepte (intimiteit van interaksie), 4. Verbintenis (verwagting dat die verhouding sal hou), 5. Voorspelbaarheid en begrip (bekend wees met mekaar), 6. Kode verandering (nuwe taalvorme en idiome) en 7. Netwerk konversie (om mekaar bekend te stel aan elektroniese en ander kontakte). Hierdie studie het die relasionele ontwikkeling ondersoek wat bereik is deur interpersoonlike verhoudinge wat deur middel van 'n sosiale Internet instrument ge'inisieer en onderhou is. Hoofsaaklik Suid-Afrikaners het deelgeneem en vir die eerste keer is statistiek oor Suid- Afrikaanse Internet gebruikers se elektroniese vehoudings beskikbaar. Resuitate toon dat die meerderheid van die verhoudings hoer as gemiddelde vlakke van relasionele ontwikkeling bereik het, 5005 gemeet deur die sewe dimensies. Die resultate wys ook dat daar 'n betekenisvolle verskil is tussen die relasionele ontwikkeling van elektroniese vriendskappe en romantiese verbintenisse. Die resultate stem ooreen met vorige studies en vorm 'n stewige grondslag vir verdere navorsing oor Suid-Afrikaners se sosiale Internet praktyke en verhoudings.
172

n Verkennende ondersoek na die selfkonsep van leerders met spesiale onderwysbehoeftes

Herbert, Petrus du Toit 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of the present study was an exploratory examination/study of the self-concept of learners with Special Education Needs. To this end, all 1005 subjects completed the Piers-Harris Self Concept Questionnaire once. This questionnaire consists of 80 statements divided into six subscales i.e. : Behaviour, Intellectual and School status, Physical appearance, Anxiety, Popularity and Happiness and satisfaction. A total score is then culculated from those separate dimensions. Learners in the four Special Schools were selected per school as follows: • in random order • sex • medium of instruction • technical subject • hostel/day scholar • grade/standard Correlations between self-concept variables were examined, but two other questionnaires containing certain biographical details and information concerning the learners' academic and technical marks and the parents' marital status, were also used in the study. By using these two questionnaires, correlations between self-concept variables and certain biographical variables such as the following were possible : • sex and self-concept • medium of instruction and self-concept • living in the school hostel and self-concept • evaluation of relationship with technical teacher and self-concept • academic achievement and self-concept • technical subject and self-concept and • marital status of parents and self-concept correlations The following decisive correlations emerged as a result of the study : • regarding the correlation between self-concept variables, Happiness and satisfaction as well as Popularity featured strongly with limited Anxiety. Physical Appearance correlated strongly with Popularity and with Happiness and satisfaction. • regarding the correlation between sex and self-concept, it appeared that boys have a better/higher self-concept than girls with regard to Physical Appearance, Happiness and satisfaction and limited Anxiety. • regarding the correlation between medium of instruction and self-concept, there appeared to be a significant link between the self-concept variables: Anxiety, Popularity and Happiness and satisfaction. English speaking learners registered higher values on the scores than Afrikaans speaking learners in all three self-concept variables. • regarding the correlation between living in the school hostel and self-concept, it appeared that day scholars had higher self-concept scores with regard to Physical Appearance, Popularity, Happiness and satisfaction than hostel residents. • regarding the correlation between evaluation of relationship with technical teacher and self-concept, it appeared that there was a significant link between evaluation of the relationship with the teacher and two self-concept variables : Behaviour and Intellectual and School Status. Learners to whom the technical teacher meant a great deal, had higher self-concept scores in Intellectual and School Status than those to whom the technical teacher meant little. regarding the correlation between academic achievement and self-concept and sex, there were significant correlations between academic achievement and self-concept variables such as : Behaviour, Intellectual and School Status and Happiness and satisfaction. Differences between the size of correlations between boys and girls were however, insignificant. • regarding the correlation between technical subject and self-concept, there are significant links between technical subject and Physical Appearance, Anxiety, Popularity and Happiness and satisfaction. • regarding the correlation between marital status of parents and self-concept variables, it appeared that learners whose parents are in the process of divorce, scored lower for Anxiety. They experienced a reasonably high degree of Anxiety and also less Happiness and satisfaction compared to persons whose parents were married or divorced. From the results of this study, it appears that the placing of a learner in a special school, despite the criticisms expressed by opponents, does show positive correlations between self-concept and certain biographical variables as discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die huidige ondersoek was In verkennende ondersoek na die selfkonsep van leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes. Om dit te bewerkstellig, het al 1005 proefpersone die Piers - Harris Selfkonsepvraelys eenmalig beantwoord. Dié vraelys bestaan uit 80 stellings wat in ses subskale onderverdeel word, naamlik : Gedrag, Intellektuele- en skoolstatus, Fisiese voorkoms, Angs, Populariteit en Geluk en tevredenheid. In Totaaltelling word dan uit hierdie afsonderlike dimensies bereken. Leerders in die vier Spesiale Skole is per skool soos volg geselekteer : • op In gelykkansige wyse • geslag • onderrigtaal • tegniese vak • koshuis/dagskoliere • graad/standerd Verbande tussen selfkonsepveranderlikes onderling is ondersoek, maar twee ander vraelyste waarin sekere biografiese besonderhede en inligting oor leerders se akademiese en - tegniese punte en ouers se huwelikstatus bekom is, is ook in die ondersoek gebruik. Deur dié twee vaelyste ook te gebruik, kon verbande tussen selfkonsepveranderlikes en sekere biografiese veranderlikes soos die volgende ondersoek word: • verband tussen geslag en selfkonsep • verband tussen onderrigtaal en selfkonsep • verband tussen koshuisinwoning en selfkonsep verband tussen evaluering van verhouding met tegniese onderwyser en selfkonsep • verband tussen akademiese prestasie en selfkonsep • verband tussen tegniese vak en selfkonsep en • verband tussen huwelikstatus van ouers en selfkonsepveranderlikes Uit die resultate van die ondersoek is die volgende beduidende verbande, gevind: • ten opsigte van die verband tussen selfkonsepveranderlikes onderling, het Geluk en Tevredenheid asook Populariteit redelik sterk gekorreleer met lae Angsgevoelens. Fisiese Voorkoms korreleer ook redelik sterk met Populariteit en met Geluk en Tevredenheid. • ten opsigte van die verband tussen geslag en selfkonsep blyk dit dat seuns 'n hoër selfkonsep het as dogters wat betrefFisiese Voorkoms, Geluk en Tevredenheid en laer Angsgevoelens. • ten opsigte van die verband tussen onderrigtaal en selfkonsep blyk dit dat daar 'n beduidende verband is tussen selfkonsepveranderlikes : Angs, Populariteit en Geluk en Tevredenheid. Byal drie selfkonsepveranderlikes toon Engelssprekende leerders hoër waardes op die tellings as Afrikaanssprekendes. • ten opsigte van die verband tussen koshuisinwoning en selfkonsep blyk dit dat leerders wat nie inwoon nie, hoër selfkonseptellings het ten opsigte van Fisiese Voorkoms, Populariteit, Geluk en Tevredenheid as leerders wat inwoon. • ten opsigte van die verband tussen evaluering van verhouding met tegniese onderwyser en selfkonsep blyk dit dat daar 'n beduidende verband is tussen evaluering van verhouding met tegniese onderwyser en twee selfkonsepveranderlikes : Gedrag en Intellektuele en Skoolstatus. Leerders vir wie die tegniese onderwyser baie tot geweldig baie beteken, het hoër selfkonseptellings op Intellektuele en Skoolstatus as diegene vir wie die tegniese onderwyser baie min tot min beteken. • ten opsigte van die verband tussen akademiese prestasie en seljkonsep en per geslag is daar beduidende korrelasies tussen akademiese prestasie en selfkonsepveranderlikes soos : Gedrag, Intellektuele en Skoolstatus en Geluk en Tevredenheid. Verskille tussen grootte van korrelasies tussen seuns en dogters is egter baie gering. • ten opsigte van die verband tussen tegniese vak en seljkonsep is daar beduidende verbande tussen tegniese vak en Fisiese Voorkoms, Angs, Populariteit en Geluk en Tevredenheid en • ten opsigte van die verband tussen huwelikstatus van ouers en seljkonsepveranderlikes blyk dit dat persone wie se ouers besig is om te skei, laer angstellings het, met ander woorde hulle ervaar 'n redelik hoë mate van Angs en ook minder Geluk en Tevredenheid in vergelyking met persone waarvan die ouers in ander huwelikstate verkeer. Uit die resultate van die ondersoek wil dit tog voorkom asof die plasing van 'n leerder in 'n spesiale skool, nieteenstaande al die kritiek wat deur teenstanders uitgespreek word, tog positiewe verbande toon tussen selfkonsepveranderlikes en sekere biografiese veranderlikes soos bespreek
173

Psychopathology and dysfunctional beliefs in battered women

Bean, Jacqueline January 2001 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the incidence of depression, post-traumatic stress symptomatology, anger and guilt in a shelter sample of 40 battered women. In addition, the presence of dysfunctional, evaluative beliefs, as viewed from a Rational-emotive perspective, was investigated, as well as the relationship between dysfunctional beliefs and symptoms of psychopathology. Participants completed the Beck Depression Inventory, Post-traumatic Stress Diagnostic Scale, Anger Diagnostic Scale, Trauma Related Guilt Inventory and Survey of Personal Beliefs. It was found that 63% of the participants showed moderate to severe levels of depression, while 59% manifested high post-traumatic stress symptomatology. Between 38% and 50% experienced problems with anger whilst 48.5% showed moderate guilt. In general, these symptoms did not correlate with the age of participants or with the duration or frequency of abuse, except for anger which was related to a history of childhood sexual and/or physical abuse. The results of the Survey of Personal Beliefs indicated that the group displayed Otherand Self-directed Demands, Awfulizing, Low Frustration-tolerance and Negative Selfworth. Only Low Frustration-tolerance (underestimation of coping skills) correlated significantly with levels of depression, anger and guilt. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het die insidensie van depressie, post-traumatiese stressimptome, woede en skuldgevoelens in 'n groep van 40 vroulike slagoffers van gesinsgeweld, wat die huweliksverhouding verlaat het en in 'n skuiling vir mishandelde vroue opgeneem is, ondersoek. Die disfunksionele, evaluerende kognisies, soos deur die Rasioneel-emotiewe gedragsterapie gepostuleer, asook die korrelasie tussen hierdie kognisies en die simptome van psigopatologie, is ook ondersoek. Deelnemers het die Beck Depression Inventory, Post-traumatic Stress Diagnostic Scale, Anger Diagnostic Scale, Trauma-Related Guilt Inventory en Survey of Personal Beliefs voltooi. Die resultate het aangedui dat 63% van die deelnemers matige tot ernstige vlakke van depressie getoon het, terwyl hoë post-traumatiese stressimptomatologie by 59% voorgekom het. Tussen 38% en 50% het probleme met woede getoon, terwyl matige skuldgevoelens by 48.5% voorgekom het. Oor die algemeen het hierdie simptome nie verband getoon met die ouderdom van deelnemers of met die duur of frekwensie van die mishandeling nie, behalwe die vlak van woede wat 'n verband getoon het met 'n geskiedenis van kindermolestering. Tellings op die Survey of Personal Beliefs het aangedui dat die groep die disfunksionele, evaluerende kognisies van Self- en Ander-gerigte Eise, Katastrofering, Lae Frustrasie - toleransie en Negatiewe Selfwaarde getoon het. Slegs Lae Frustrasie-toleransie (onderskatting van hanteringsvaardighede) het beduidend met vlak van depressie, woede en skuldgevoelens gekorreleer.
174

Self-effektiwiteit en MIV/VIGS-voorkomende gedrag by 'n groep hoërskoolleerlinge

Esterhuyse, E. A. (Elizabeth Aletta) 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The levels of self-efficacy for specific HIV/aids-preventive behaviour patterns for high school pupils from a previously disadvantaged community were measured. Self-efficacy can be described as an individual's perception about his/her ability to perform certain actions effectively in a specific situation. For this purpose, the Sexual Self-Efficacy Questionnaire of Kasen, Vaughan and Walter (1992) was administered. A group of 227 pupils from the Macassar High School were involved in the study. The results showed that the Macassar adolescents display low self-efficacy in areas essential for HIV/aids prevention. The adolescents were especially uncertain about their ability to refuse sexual interaction where potential sexual partners are familiar or desirable and after alcohol or drugs were used. Furthermore, the Macassar adolescents showed low self-efficacy for dealing with sensitive issues concerning a sexual partner and for purchasing condoms in a shop. Regarding gender differences, the results showed that boys display lower self-efficacy than girls in relation to the behaviour patterns that where examined. Those adolescents with lower self-efficacy for refusing sexual intercourse, were also more likely to have had sexual intercourse. Regarding condom use, the results suggested that boys that are sexually active and do not use condoms, display low self-efficacy for the correct, consistent use of condoms. The role what the relationship between self-efficacy and behaviour should play in the development of HIV/aids-preventive interventions, is accentuated in the study. The emphasis must be on the building of self-effective thoughts, associated social and self-handling skills, and especially the development of programmes aimed at changing social cognitions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die self-effektiwiteitsvlakke vir spesifieke MIV/vigs-voorkomende gedragskeuses of -patrone onder hoërskoolleerlinge uit "n histories benadeelde gemeenskap is bepaal. Self-effektiwiteit kan omskryf word as "n individu se oordeeloor sy/haar vermoë om sekere aksies doeltreffend in "n spesifieke situasie te kan uitvoer. Vir dié doel is die Seksuele Self-effektiwiteitsvraelys van Kasen, Vaughan en Walter (1992) gebruik. "nGroep van 2271eerlinge van die Macassar Hoërskool is by die studie betrek. Volgens die resultate het die Macassar-adolessente lae self-effektiwiteit getoon in areas wat onontbeerlik is vir MIV/vigs-voorkoming. Die adolessente was veralonseker oor hul vermoë om seksuele omgang te weier in situasies waar potensiële seksuele maats toenemend bekend of begeerlik is en ook nadat alkoholof dwelms gebruik is. Verder toon die Macassar-adolessente lae self-effektiwiteit wat betref hul vermoë om sensitiewe aspekte van "n seksuele maat te hanteer en om kondome by "n winkel te koop. Wat geslagsverskille betref toon die resultate dat seuns laer self-effektiwiteit het as meisies wat betref die gedragskeuses of -patrone wat ondersoek is. Dit blyk ook dat respondente wat lae self-effektiwiteit getoon het vir die weiering van seksuele omgang, juis meer geneig was om seksueel aktief te wees. Ten opsigte van konsekwente kondoomgebruik, blyk dit dat seuns wat seksueel aktief is en nie van kondome gebruik maak nie, lae self-effektiwiteit getoon het juis vir die korrekte en konsekwente gebruik van kondome. Die studie beklemtoon die rol wat die verhouding tussen self-effektiwiteit en gedrag in die ontwikkeling van MIV/vigs-voorkomingsintervensies behoort te speel. Die fokus moet lê op die opbou van selfeffektiewe denke, gepaardgaande sosiale en selfhanteringsvaardighede, en veral die ontwikkeling van programme gemik op veranderinge in sosiale kognisies.
175

Sexual beliefs, interpersonal perception and sexual satisfaction

Gous, Gerhard Jan 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the correlation between sexual beliefs, as well as the interpersonal perception of sexual beliefs within a marriage, and the dyadic adjustment and sexual satisfaction. Participants were 38 couples, married less than 10 years. Each participant completed the Revised Dyadic Adjustment Scale, Index of Sexual Satisfaction and the Sexual Irrationality Questionnaire. Each participant was also requested to complete the latter questionnaire as he/she would expect hislher partner to complete it. A significant relationship was found between sexual satisfaction and dyadic adjustment, as well as between spouses' sexual beliefs and their perceptions of their partners' sexual beliefs. No support was found for the hypotheses that the interpersonal perception of sexual beliefs would correlate with either sexual satisfaction or marital adjustment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is die verband tussen seksuele kognisies, sowel as die interpersoonlike persepsie van seksuele kognisies binne huweliksverband, en huweliksaanpassing en seksuele satisfaksie nagegaan. Deelnemers aan die ondersoek was 38 pare wat korter as 10 jaar getroud was. Hulle het elkeen die Revised Dyadic Adjustment Scale, Index of Sexual Satisfaction en die Sexual Irrationality Questionnaire voltooi. Elke deelnemer moes laasgenoemde vraelys ook voltooi soos hy/sy verwag het sy/haar huweliksmaat dit sou voltooi. 'n Beduidende verband is tussen seksuele satisfaksie en huweliksaanpassing gevind, asook tussen egliede se eie seksuele kognisies en hulle beoordelings van hulle huweliksmaats se seksuele kognisies. Geen ondersteuning kon in die hipotese gevind word aan die interpersoonlike persepsie van seksuele kognisies met óf seksuele satisfaksie óf huweliksaanpassing verband sou hou nie.
176

The psychodynamic implications of battering : a review of empirical research

Hendricks, Melany L 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This paper aims to provide an understanding of the psychodynamic implications of battering on the victims of this form of abuse. Three dominant approaches to trauma (one descriptive, one explanatory and one phenomenological) are briefly discussed. Available empirical data is then explored to ascertain whether the empirical research correspond to these dominant theories. The research indicates that the theories all highlight different aspects of battering and all have important implications for treatment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk poog om die psigodinamiese implikasies van vroue mishandeling te verstaan. Drie dominante modelle van hierdie vorm van trauma (een beskrywend, een verduidelikend, en een fenomonologies) word kortliks bespreek. Beskikbare empiriese navorsing word ge-eksploreer om vas te stelof die navorsing ooreenstem met hierdie dominante modelle. Die navoring dui daarop dat al hierdie modelle verskillende aspekte van vroue mishandeling uitlig, en dat al hierdie modelle beduidende implikasies het vir behandeling.
177

Where are the men? : low-income women's experience of heterosexual relationships

Cooper-Evans, Mia Samantha 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this paper was to review the available literature concerning how low-income women experience their heterosexual relationships. Particular attention was paid to the constructs of social support and intimacy which have both been cited as important variables for coping with stress. It was found that, despite there being more stressors associated with poverty, very little research has been conducted on lowincome women. However, when comparing the available literature, there seem to be important differences between low-income and middle-class women's expectations regarding heterosexual relationships. The literature suggests that for low-income women, heterosexual relationships can often be experienced as an additional source of stress, particularly as traditional gender roles playa greater role in expectations regarding the provision of social support. It therefore seems as though some low-income women, in a bid not to submit to traditional role expectations, choose to stay single and strive for financial independence in order to retain power within heterosexual relationships. The need for intimacy was not clearly articulated by low-income women but a desire for a sexually faithful partner was expressed. Although it seemed as though low-income women did not expect social support or intimacy from their male partners, they did articulate other specific expectations. The literature suggested that low-income women could reliably expect sex and the conception of children. from their heterosexual relationships but that their other expectations were often disappointed. However, heterosexual relationships are considered an important means for low-income women to gain status within the community. Finally, the current review of the literature highlighted the considerable overlap between the constructs of social support and intimacy. In conclusion, further research needs to be conducted (particularly in South Africa) in order to determine how low-income women experience their heterosexual relationships. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om 'n oorsig te kry van die beskikbare literatuur oor laeinkomstevroue se ervaring van hulle heteroseksuele verhoudings. Aandag is in die besonder gegee aan die konstrukte van sosiale ondersteuning en intimiteit, wat albei as belangrike veranderlikes tydens die hantering van stres aangedui is. Daar is bevind dat, ondanks die feit dat daar meer stressore is wat met armoede in verband gebring word, baie min navorsing nog oor lae-inkomstevrouegedoen is. Wanneer die beskikbare literatuur egter vergelyk word, lyk dit asof daar belangrike verskille is tussen die verwagtinge wat onderskeidelik laeinkomstevroue en vroue uit die middelklas het ten opsigte van heteroseksuele verhoudinge. Die literatuur voer aan dat lae-inkomstevroue heteroseksuele verhoudings dikwels as 'n addisionele bron van stres beleef, veral aangesien tradisionele geslagsrolle 'n groter rol speel in verwagtinge rondom die verskaffing van sosiale ondersteuning. Dit lyk dus asof sommige lae-inkomstevrouein 'n poging om hulle nie aan tradisionele rolverwagtinge te onderwerp nie, verkies om nie te trou nie, maar om eerder na finansiële onafhanklikheid te streef in 'n poging om die mag in heteroseksueleverhoudings te behou. Die behoefte aan intimiteit is nie duidelik deur lae-inkomstevroue aangedui nie, maar wel 'n behoefte aan 'n enkelvoudige heteroseksuele verhouding. Alhoewel dlt gelyk het asof lae-lokomstevroue nie sosiale ondersteuning of intimiteit van hulle mansvriende verwag het nie, het hulle ander spesifieke verwagtinge genoem. Uit die literatuur wil dit lyk of lae-inkomstevroue met redelike sekerheid seks en die verwekking van kinders van hulle heteroseksuele verhoudings kon verwag, maar dat hulle ander verwagtinge dikwels teleurgestel word. Nogtans word heteroseksuele verhoudings as 'n belangrike manier gesien waarop lae-inkomstevroue status in die gemeenskap kan verkry. Die huidige literatuurstudie belig ook die aansienlike oorvleueling tussen die konstrukte van sosiale ondersteuning en intimiteit. Ten slotte is dit duidelik dat verdere navorsing gedoen moet word (veral in Suid-Afrika) om te bepaal hoe laeinkomstevrouehulle heteroseksueleverhoudings beleef.
178

Animal-assisted therapy (AAT) : what is it?

Hettema, Elri January 2002 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on existing research into the field of animal-assisted therapy (AAT) and attempts to provide a clear answer as to what animal-assisted therapy (AAT) is. In addition, the limitations of current research, as well as future opportunities for research in this field and some practical considerations for applying animal-assisted therapy are explored. The origin of animal-assisted therapy is examined. How the present terminology has developed in that it defines the use of animals in therapy as an adjunct to other therapeutic techniques is discussed in contrast to previous terminology, which created the impression that there was some form of managed process on the part of the animal. The terminology has developed from terms such as pet therapy and pet-facilitated therapy to animal-assisted therapy (AAT) and animal-assisted activities (AAA). The history of animal-assisted therapy is examined in relation to the three therapy categories of milieu therapy, physical rehabilitation and animal-assisted psychotherapy. The most common theoretical frameworks for AAT are also discussed. In general, systems theory tends to be the most favoured theoretical foundation for AAT. The typical target populations of animal-assisted therapy are examined in the light of target relationships. The six target relationships that a practitioner of animal-assisted therapy would need to manage are identified and their merits discussed: therapist-and-patient relationship; therapist-and-animal relationship; the staff-and-patient and staff-and-animal relationship; the staff-and-animal therapist relationship; the animal-and-patient relationship; and the application environment wherein these relationships are lived. The typical research designs for AAT are also discussed within the history of AATand successful research tends toward longitudinal studies wherein patients with similar diagnostic profiles are all exposed to a common form of treatment. The experimental group has some form of AAT in addition to the standard treatment whilst the control group continues with only the standard treatment. Comparisons are made against specific measurements such as degree of sociability and other indices. In general, the current research indicates a need for research characterised by better controls and the application of general research principles to supplement the abundance of anecdotal and case study reports on AAT. In addition, the practical application of AAT is also examined in relation to training and liability, office management and décor, animal well-being, and the necessary precautions to safeguard patients from possible harm. A critique of AAT is provided as well as the difficulties encountered in the practical implementation of animal-assisted therapy. The literature reviewed for this study confirms that animal-assisted therapy shows excellent promise, which increases when complimented by experimental endeavour in terms of properly evaluated AAT programmes. In terms of the future potential of AAT, the possible advantages of the implementation of AAT programmes into schools, prisons and working environments is raised. Related therapeutic adjuncts such as horticultural and natural therapy are also discussed. Fine (2000) was the most up to date and encompassing source for AAT and may be a good tool to guide future practitioners and researchers in the field of AAT. / AFRIKAANSE OPSOMMING: DIERE-ONDERSTEUNDE TERAPIE (DOT) -WAT IS DIT? Hierdie studie fokus op huidige navorsing op die gebied van diere-ondersteunde terapie (DOT) en strewe om lig te gooi op wat presies diere-ondersteunde terapie is. Daarbenewens, word die beperkinge van huidige navorsing sowel as toekomstige geleenthede vir navorsing op hierdie gebied. Praktiese doelwitte vir die toepassing van diere-ondersteunde terapie is ook geidentifiseer. Die oorsprong van diere-ondersteunde terapie word ondersoek. Hoe die huidige terminologie ontwikkel het in sover dit die gebruik van diere aangaan in terapie as adjunk tot ander terapeutiese tegnieke word bespreek, in vergelyking met vorige terminologie wat die indruk geskep het dat daar een of ander bestuurde proses is wat deur die dier uitgevoer word. Die terminologie het ontwikkel van terme soos troeteldierterapie en troeteldier-gefasiliteerde terapie tot diere-ondersteunde terapie (DOT) en diereondersteunde aktiwiteite (DOA). Die geskiedenis van diere-ondersteunde terapie word ondersoek volgens die drie terapiekategoriee van milieuterapie, fisiese rehabilitasie en diere-ondersteunde psigoterapie. Die mees algemene teoretiese raamwerke vir DOT word ook bespreek. Oor die algemeen, is sisteemteorie die sigbaarste teoretiese grondslag vir DOT. Die tipiese teikengroepe vir diere-ondersteunde terapie word ondersoek in die lig van teiken verhoudings. Die ses teikenverhoudings wat 'n praktisyn van diere-ondersteunde terapie sou bestuur word onderskei en hul relatiewe meriete bespreek: die terapeut/pasient-verhouding; terapeut/dier-verhouding; personeel/pasient-verhouding; personeel/diereterapeut- verhouding; dier/pasient- verhouding ; sowel as die toepassings omgewing waarin die verhoudings uitgeleef word. Die tipiese navorsingsontwerpe vir DOT word ook binne die geskiedenis van DOT bespreek. Die mees geloofwaardige navorsing neig tot longitudinale studies waarin pasiente met soorgelyke diagnostiese profiele almal aan 'n gemene vorm van behandeling blootgestel is. Die eksperimentele groep kry dan een of ander vorm van DOT sowel as die standaard behandeling terwyl die kontrole groep slegs die standaard behandeling ontvang. Vergelykings word dan gemaak volgens spesifieke metings soos mate van sosialiteit en ander persoonlike effektiwiteit maatstawwe. Oor die algemeen dui huidige navorsing op 'n behoefte vir navorsing wat deur beter beheer gekenmerk word, en die toepassing van algemene navorsingsbegrippe om as aanvulling te dien tot die oorvloed anekdotiese en gevallestudies wat die DOT literatuur betref. Daarbenewens word die die praktiese toepassing van DOT ondersoek met betrekking tot opleiding en verantwoording, kantoorbeheer en dekor, dierewelsyn sowel as die nodige teenmaatreëls om pasiente teen enige negatiewe gevolge te beskerm. 'n Kritiese ontleding van DOT word ook voorsien en die moontlike struikelblokke wat in die praktiese implementasie van diere-ondersteunde terapie ondervind kan word. Die literatuur wat vir hierdie studie nagegaan is, bevestig dat diere-ondersteunde terapie uitstekende vooruitsigte toon. Sover dit die toekomstige potensiaal van DOT aangaan, word die moontlike voordele van die implementasie van DOT-programme in skole, tronke en werksomgewings genoem. Verwante terapeutiese byvoegings soos tuin- en natuur-terapie word ook bespreek. Fine (2000) blyk om die mees resente en omvattende bron van DOT te wees en mag 'n goeie hulpmiddel wees om toekomstige praktisyns en navorsers op die gebied van DOT van 'n riglyn te voorsien.
179

Die eb en vloei van binding en skeiding

Smith, Patti N. 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores patterns of separation and/or connection in the narratives of the respondent, a female farm worker living and working in the Western Cape, South Africa. The major objective of this qualitative case study is to examine the possible construction, co-existence and interaction of separation-connection themes in the reality of the respondent. Founded within the social constructivist tradition, an approach that assumes reality to be constructed through language and within relationships, a window on the respondent's narrative construction of her reality, relationships and separation-connection processes was obtained. To compliment the explorative nature and social constructionist approach of the study, Grounded Theory and Narrative Analysis were administrated. Through the analysis the two central themes, separation and connection, manifested on two different levels - firstly on a content level (what the participant has to say regarding the themes) and secondly on a process level (what is happening between participant and researcher). Findings provided a preliminary understanding of the techniques the respondent implores to construe a sense of separation and connection. Results confirmed the co-existence of separation-connection themes and indicated a possible interaction between the two constructs. Findings also provided a glimpse on the experiences and impact of the separation-connection process in the idiom of the respondent. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie belig patrone van binding en/of skeiding in die narratiewe van die respondent, In vroulike plaaswerker in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dié kwalitatiewe gevallestudie is gerig op In ondersoek van die potensiële konstruksie, naasbestaan en interaksie van binding- en/of skeidingstemas soos wat die respondent dit beleef en verwoord. Deur die fundering van die navorsing in die sosiaal-konstruktivistiese tradisie, In benadering wat glo dat die realiteit in verhoudings via taal gekonstrueer word, is toegang tot die respondent se narratiewe konstruksie van haar realiteit, verhoudings en binding- en/of skeidingstemas verkry. In ooreenstemming met sosiaal-konstruktivistiese aannames, het die data-analise Narratiewe Analise en Grounded Theory metodiek behels. Met behulp van die ontleding het die twee sentrale konsepte, binding en skeiding, op twee vlakke gemanifesteer - eerstens op In inhoudsvlak (dit wat die respondent daaroor vertel) en tweedens op In prosesvlak (dit wat tussen die respondent en die onderhoudvoerder gebeur). Die resultate bied In voorlopige verstaan van die wyses waarop die respondent binding en/of skeiding konstrueer. Bevindings bevestig die naasbestaan van binding- en skeidingstemas en dui op In moontlike interaksie tussen dié twee konstrukte. Die studie verskaf ook In blik op die respondent se ervaring van die konstrukte in haar eie idioom.
180

Die verskille tussen bruin en swart adolessente se seksuele gedrag

West, Heather Hayley 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Adolescents belonging to lower socio economic groups, seem to be at risk for teenage pregnancies as well as the contraction of sexually transmitted diseases and HIV/AIDS. It is therefore important to study the sexual behaviour of these adolescents. This study focussed on the sexual behaviour of coloured and black female adolescents from working class communities. The respondents consisted of all the coloured and black female adolescents in a traditional coloured and a traditional black school in a semi-rural area. A self-administrative questionnaire was used. The questionnaire focussed on biographical details, the language adolescents use when they talk about sex as well as their sexual and contraceptive behaviour. The goals of the study were to describe the sexual behaviour of the black adolescents and to compare the sexual behaviour of the coloured and the black respondents. A quantitative methodology was used to examine the black respondents' range of sexual behaviour, communication about sex, sexual force and molestation as well as high risk sexual behaviour. According to the results a high percentage of black adolescents used Western and medical terms when they talk about sex. The sexually active black adolescents had coitus at an early age which could have implications for the incidence of teenage pregnancies and HIV/AIDS. A large percentage of the black adolescents indicated that they did not masturbate. Most of the black adolescents also indicated that they did not talk about sex with other people. A small percentage of the black adolescents reported that they were sexually molested or raped. A comparison with the coloured adolescents indicated that: more of the black adolescents reported that they had had coitus; more black adolescents reported pregnancies, more black respondents reported that they masturbated and fewer black adolescents reported that they smoked and used alcohol. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Adolessente wat aan laer sosio-ekonomtese graepe behaart, blyk 'n hoë risikagroep te wees vir tienerswangerskappe sawel as vir seksueel-aardraagbare siektes en MIV/VIGS. deel vorm. Dit is dus belangrik dat hierdie adalessente se seksuele gedrag nagevars ward. Hierdie studie het gefakus ap die seksuele gedrag van bruin en swart vroulike adolessente afkamstig uit werkersklas gemeenskappe. Die respandente het bestaan uit alle vroulike adolessente by 'n tradisianele bruin skaal en 'n tradisionele swart skaal in 'n semilandelike area. 'n Self-geadministreerde vraelys wat gefakus het ap biagrafiese gegewens, die taal wat adolessente gebruik wanneer hulle van seks praat asook seksuele en kantraseptiewe gedrag is in die studie gebruik. Die dael van die studie is eerstens om 'n beskrywing te bied van die swart adolessente se seksuele gedrag en tweedens om die seksuele gedrag van die bruin en swart adolessente met mekaar te vergelyk. "n Kwantitatiewe metadalagie is gebruik om die spektrum van seksuele gedrag, kommunikasie aar seks, seksuele dwang en malestering asook haë risiko seksuele gedrag van die swart respandente te ondersoek, Die resultate het daarop gedui dat "n graot persentasie van die swart adolessente gebruik maak van Westerse en mediese terme wanneer hulle van seks praat. Die aanvang van koïtus vir die seksueel aktiewe swart adolessente was ap "n vroeë ouderdom , wat implikasies kan hê vir die voorkoms van tienerswangerskappe en MIV/VIGS. 'n Graat persentasie van die swart adolessente het gerapparteer dat hulle nie masturbeer nie. Dit het verder geblyk dat hierdie graep swart adolessente selde verbaal aar seks kammunikeer met ander persone. "n Klein persentasie van die swart adolessente het qerapporteer dat hulle seksueel gemalesteer af verkrag is. "n Vergelyking met die bruin adolessente het aangedui dat meer swart adolessente kaitus gehad het, meer swart adalessente swangerskappe gerapparteer het, meer swart adalessente aangedui het dat hulle gemasturbeer het en dat minder swart adolessente raak en alkahalgebruik gerapparteer het.

Page generated in 0.0963 seconds