Spelling suggestions: "subject:"ekologiese teorier"" "subject:"onkologiese teorier""
1 |
Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes–Kaap / Swanepoel L.Swanepoel, Lizanne January 2011 (has links)
Twee navorsingsvrae word deur hierdie studie beantwoord, naamlik “Wat is die
Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in ’n landelike
gebied in die Wes–Kaap vanuit die perspektief van oud–bendelede?” en “Watter
riglyne kan daar gestel word ter voorkoming van bende–betrokkenheid by jonger
kinders in Sir Lowry’s Pass Village, gebaseer op die chronosisteemverwante faktore
wat geïdentifiseer word?” ’n Gevallestudie–ontwerp is gevolg waar retrospektiewe
beskrywings van oorsaaklike faktore deur oud–bendelede lig gewerp het op aspekte
wat relevant is in die voorkoming van bende–betrokkenheid by jonger kinders in ’n
kwesbare landelike gebied, naamlik Sir Lowry’s Pass Village in die Wes–Kaap.

gebied in die Wes–Kaap, naamlik Sir Lowry’s Pass Village, moet vasgestel word
aangesien dit ’n kettingreaksie tot gevolg het. Sir Lowry’s Pass Village is ’n
gevaarsone vir kinders wat bende–betrokkenheid betref. Indien die faktore vasgestel
kan word, kan dit as ’n riglyn vir die bekamping van bende–betrokkenheid dien.
Hierdie studie poog om riglyne daar te stel gebaseer op die bevindinge sodat kinders teen bende–betrokkenheid beskerm kan word. / Thesis (M.A. (Psychology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
|
2 |

3 |
Die verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer eenheidVisagie, Elizabeth Ann 02 1900 (has links)
Exploration of factors that lead to early termination of therapeutic services to sexually
abused children at TygerBear Unit.
Some children referred to TygerBear Unit because of sexual abuse did not complete their
therapeutic intervention programmes and possibly did not receive sufficient time to work
through the trauma of sexual abuse. The purpose of this qualitative study was to explore
and describe the factors that result in the early termination of sexually abused children’s
therapeutic services at TygerBear Unit. Applied research that is exploratory and
descriptive in nature, with the case study method as strategy, was followed. Data were
collected through telephonic and/or one-on-one semi-structured interviews, in addition to
the use of notes in personal records. Respondents included parents and/or caregivers of
children whose therapy was terminated early, as well as social workers involved with play
therapeutic service delivery to these children. Information was analysed with reference to
the Field Theory, Ecological Theory and the relevant literature. Several factors that
influenced parents and/or caregivers to terminate therapeutic services early were
identified. / Die verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese
dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by TygerBeer Eenheid.
Sommige kinders wat na TygerBeer Eenheid verwys word weens seksuele mishandeling,
voltooi nie hul terapeutiese intervensieprogramme nie. Die kinders is moontlik nie genoeg
tyd gegun om deur die trauma van seksuele mishandeling te werk nie. Die doel van hierdie
kwalitatiewe studie was om faktore te verken en te beskryf wat lei tot die voortydige
terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by die
TygerBeer Eenheid. Toegepaste navorsing van 'n verkennende en beskrywende aard is
gebruik, met die gevallestudiemetode as strategie. Data is versamel deur middel van
telefoniese en/of een-tot-een semi-gestruktureerde onderhoude en persoonlike rekords.
Respondente het bestaan uit ouers en/of versorgers wat hul kinders of voogde se terapie
voortydig termineer het, asook maatskaplike werkers betrokke by spelterapeutiese
dienslewering aan kinders. lnligting is ontleed met verwysing na die Veldteorie en
Ekologiese Teorie, asook die relevante literatuur. Verskeie faktore is geidentifiseer wat
ouers en/of versorgers noodsaak om terapeutiese dienste voortydig te termineer. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)
|
4 |
Verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer eenheidVisagie, Elizabeth Ann 02 1900 (has links)

Page generated in 0.0531 seconds