• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2154
  • 493
  • 424
  • 424
  • 424
  • 424
  • 424
  • 268
  • 219
  • 209
  • 207
  • 116
  • 100
  • 89
  • 43
  • Tagged with
  • 4810
  • 4810
  • 2522
  • 1577
  • 980
  • 954
  • 921
  • 727
  • 705
  • 672
  • 535
  • 415
  • 404
  • 390
  • 365
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
331

Aspekte van die Afrikaanse poësie van die tagtigerjare

Basson, Coenraad Hendrik 05 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Afrikaanse poesie van die tagtigerjare toon 'n ryke verskeidenheid deurdat ouer digters soos Eybers, Breytenbach, Cussons, Stockenstrom en Ernst van Heerden voortdig en 'n groot aantal nuwelinge na vore tree. Hoewel die groep digters die grense van "generasie" ver oorskry, blyk dit dat hulle 'n baie li tererbewuste groep kunstenaars is wie se poesie verskeie gemeenskaplike trekke openbaar. Uit die groot verskeidenheid blyk dat sekere temas, soos pyn, aftakeling, dood, liefde, godsdiens asook sosio-kulturele en politieke aktualiteite steeds as die gewildste onderwerpe figureer. 'n Deel van die studie word daaraan gewy om aan te toon hoe hierdie temas in die jonger Afrikaanse poesie vergestalting vind. 'n Terna wat 'n besliste vernuwende aspek in die Afrikaanse poesie bring, is die homoerotiek. Die groter openheid oor homoseksualiteit gee aanleiding tot eksplisiete homoerotiese verse, veral by Joan Hambidge en Johann de Lange. As gevolg van die terroristiese bedrywighede en militere optrede aan die landsgrense gedurende die sewentiger- en tagtigerjare beleef die Afrikaanse literatuur die opkoms van die sogenaamde grensliteratuur as 'n vernuwende aspek van die tema van oorlog en geweld wat van die vorige dekade af oorspoel. Verder word aandag gegee aan die verskynsel van inter(-)tekstualiteit, wat weens die omvang daarvan in die kreatiewe en beskouende literatuur, perspektiefverandering in die Afrikaanse poesie teweegbring. 'n Verdere vernuwende aspek wat aangetoon word, is die wegbeweeg van die beoef ening van die loss er, vryer versvorm van die sestiger- en vroee sewentigerjare na 'n strenger vormbeheer en - dissipline. Die skryf van 'n meer tradisionele tipe poesie word by verskeie digters aangetoon. Die bydrae van tydskrifte en tydskrifverse tot die Afrikaanse poesie word ondersoek. Saam met die verskyning van talle bundels populere poesie, waar die klem veral op die volkskwatryn, sonnet en limerick val, speel die tydskrifte 'n besondere rol om Afrikaanse poesie vir 'n breer leserspubliek toeganklik te maak. Daar word tot die gevolgt~ekking gekom dat die digters van die tagtigerjare die "demokratisering" van die Afrikaanse letterkunde veel verder gevoer het en dat die reikwydte van Afrikaans daardeur uitgebrei is / The rich diversity of Afrikaans poetry of the eighties is displayed by the fact that many of the older poets, such as Eybers, Breytenbach, Cussons, Stockenstrom and Ernst van Heerden, have continued writing poetry, while a large number of newcomers have appeared on the scene. Although these poets far exceed the "generation" boundaries, they are evidently a very literary-aware group of artists, whose work has a number of traits in common. Certain themes, such as pain, decadence, death, love and religion, as well as socio-cultural and political realities, remain popular topics. Part of this study is to show how these themes are expressed in contemporary Afrikaans poetry. A decidedly new aspect of Afrikaans poetry is homo-eroticism. The more open approach to homosexuality gives rise to explicit homo-erotic poems, especially those of Joan Hambidge and Johann de Lange. As a result of terrorist activities and military action on our borders during the seventies and eighties, Afrikaans literature saw the beginning of the so-called border literature as a renewal of the war and violence theme, a relic from the previous decade. Inter(-)textuality is explored, which, due to its influence on creative and reviewing literature, has brought about a change in the perspective of Afrikaans poetry. A further renewal highlighted, is the moving away from the unstructured and freer verse form of the sixties and early 4 seventies to a stricter, controlled and disciplined form. The more traditional type of poetry written by various poets is discussed. The contribution by periodicals and poems in periodicals to Afrikaans poetry is explored. Together with the numerous volumes of popular poetry published, emphasizing the national quatrain, sonnets and limericks, periodicals play an important role in making Afrikaans poetry more accessible to a broader reading public. The conclusion is reached that the poets of the eighties promoted the "democratization" of Afrikaans literature, thereby extending its influence / Afrikaans & Theory of Literature / D. Litt. et Phil. (Afrikaans)
332

The emergence of modern Italian music (up to 1940)

Waterhouse, John C. G. January 1969 (has links)
No description available.
333

The use of monodic sources in the polyphonic music of the medieval period : the thirteenth century motet

Evans, Doris V. January 1954 (has links)
No description available.
334

Agogiek in historiese perspektief met spesiale verwysing na die 18de eeu

Kotze, Hanneli 09 1900 (has links)
Thesis(M.Mus.) -- Stellenbosch University, 1987. / VOORWOORD Die twintigste eeu beleef 'n besondere belangstelling in die outentieke uitvoering van ou musiek en dit is 'n studieveld wat reeds uitgebreid nagevors is. Desondanks bestaan daar steeds baie vraagstukke aangaande sekere uitvoeringspraktyke en styltipes en hoe ouer die musiek, hoe meer problematies word 'n outentieke uitvoering, veral as gevolg van die groot verskille tussen die moderne en ou instrumente, die speeltegnieke en die dikwels ontoereikende notasie. Die teoriee wat die twintigste eeuse musici aangaande die uitvoeringspraktyke geformuleer het, is hoofsaaklik gebaseer op ou geskrifte, verhandelinge en onderrigboeke uit die onderskeie styltydperke. Daar bestaan baie teenstrydighede tussen hierdie teoriee, veral met betrekking tot die musiek van die Barokperiode. Die uitvoering van musiek van die Klassieke en veral die Romantiese periodes is minder problematies en die redes hiervoor is hoofsaaklik die volgende: Die notasiesisteem het reeds tydens die Hoog-Klassieke tydperk tot sy huidige vorm ontwikkel. Verder het musiekkritiek en -geskiedskrywing segert die agtiende eeu toenemend meer aandag geniet en bestaan daar dus meer inligting aangaande uitvoeringspraktyke. Ten spyte daarvan dat hierdie na vorsing reeds dekades gelede begin het, is daar steeds groot onkunde daaromtrent en word daar dikwels min aandag gegee aan die outentieke uitvoering van ou musiek. Hierdie studie is 'n paging om die navorsing wat reeds gedoen is krities te ondersoek en 'n moontlike samevatting daarvan te gee. / Digitized at 300 dpi B/W PDF format (OCR), using ,KODAK i 1220 PLUS scanner. Digitised, Rebecca Patterson on 28 August 2013. Digitization of Music Thesis Project
335

Complaints and responses in selected Tshivenda dramas

Phungo, Muthuphei Joseph 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: When we consider the total number of complaints, which have been used in the selected Tshivenda dramas, we find that the drama ZWO ITWA has the most complaints. i.e. 24.8% of complaints in the six books. The drama VHD LU FUKULA also has a high number of complaints i.e. 20.8% of all the complaints. In the analysis of complaints in selected Tshivenda dramas, eight strategies were considered. It frequently happened that more than one strategy was used in individual complaints. On average, 2.1 to 1.7 strategies appear in a complaint with an average of 1.9 strategies per complaint. With regard to the analysis of individual strategies in all books, we find that indirect accusation has the highest frequency i.e. 35.7%. This refers to an accusation in which the complainer wants to find out whether the hearer may be the potential agent of the complaint. Thus, the complainer does not directly accuse the hearer of the complaint. The study also reveals that characters like using strategies which are less direct and less face threatening. The strategies which appeared most frequently in of each book are annoyance, indirect accusation, ill consequences and explicit blame on behaviour (action). When we consider the total number of responses, which have been used in all the dramas, the study shows that ZWO ITWA has the most responses i.e. 22.6% of all the responses to the complaints in the six books. The drama VHD LU FUKULA also has a high frequency of responses i.e. 20.5% of all responses. Out of the six types of responses that were identified, question has the highest frequency of 37.3%. It also became clear in this study that some of the questions were used to object. The response, which also has high frequency, is contradiction. This response has a percentage of 21.2% of the total responses. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wanneer die totale getal klagtes in die geselekteerde Tshivenda dramas oorweeg word, vind ons dat 2WO ITWA die meeste klagtes het, naamlik 24.8% van die klagtes in die ses boeke. Die drama VHO LU FUKULA het ook 'n groot aantal klagtes, naamlik 20.8% van al die klagtes. In die analise van klagtes in die geselekteerde Tshivenda dramas is agt strategieë oorweeg. Dit gebeur dikwels dat meer as een strategie gebruik is in individuele klagtes. Vanaf 2.1 tot 1.7 strategieë verskyn in 'n klagte met 'n gemiddelde van 1.9 strategieë per klagte. Ten opsigte van die analise van individuele strategieë in al die boeke is gevind dat indirekte beskuldiging die hoogste frekwensie het, naamlik 35.7%. Dit verwys na 'n beskuldiging waarin die klaer wil uitvind of die hoorder die potensiële agent van die klagte is. Dus, die klaer beskuldig nie die hoorder direk oor die klagte nie. Die studie toon ook dat karakters daarvan hou om strategieë te gebruik wat minder direk is en nie 'n persoon se selfbeeld aantas nie. Die strategieë met die hoogste frekwensie in elke boek is ergernis, indirekte beskuldiging, nadelige gevolge en eksplisiete blaam op die gedrag (handeling). Ten opsigte van die totale getal response die klagtes in die betrokke dramas, het die studie getoon dat ZWO ITWA die meeste response het, naamlik 22.6% van al die response op klagtes in die ses boeke. Die drama VHO LU FUKULA het ook 'n hoë frekwensie reaksies, naamlik 20.5%. Van die 6 tipes reaksies het die vraag die hoogste frekwensie, naamlik 37.3%. Dit is ook duidelik dat sommige vrae gaan oor objeksies. 'n Respons wat ook 'n hoë frekwensie het, is teenstelling naamlik 21.2% van alle response.
336

Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu

Malaza, Thembekile Gladys 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines the portrayal of women characters in two postcolonial Zulu novels: Asikho ndawo bakithi (1996) and Itshwe/e lempangele (1998). The study is approached from a feminist theoretical framework and focuses on gender and culture. The study concentrates on patriarchal relations because they are most widely used as the foundation for a specifically feminist investigation of sexual relations. The study examines two postcolonial novels with the objective to establish how the writers portray women characters after the introduction of the 1994 democratic dispensation in South Africa. In the past, women characters were portrayed as stereotypes: they were either too bad or too good in line with the dictates of the patriarchal society where women are expected to take a subservient role, and men to assume the dominant role. This has made the character of women in fiction exaggerated and one-dimensional in the sense that the women characters do not develop, nor do they behave in various respects like normal human beings. The women characters are often victims of several circumstances caused by patriarchy and other socio-economic factors. The aim of analisying the two novels is to compare them and observe how women, as literary characters are portrayed. The study found that in Asikho ndawo bakithi women characters are portrayed as normal women who respond appropriately to the challenges of their environment. Yet the fact that they live in abject poverty and are homeless, make them victims of the social ills that take their lives cheap. This situation creates tremendous stress and pressure on their lives and leads to gradual moral degradation beyond their control. Itshwele lempangele can be viewed as a post-apartheid novel because it has democritised images of women characters. For example, Ndelebuli teaches his father, Sonqisha that he should never beat up his mother whenever they have problem. Ndelebuli thus becomes an epitome of a young man who treats maidens and married women with dignity, respect and tolerance in the novel. Another issue addressed in the novel is that the women characters portrayed belong to multicultural environments and the exemplary marriages are crosscultural. Of the two novels, Itshwele lempangele presents images of liberated women whereas in Asikho ndawo bakithi, women characters are portrayed as victims of the legacy of the social ills of the apartheid era. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die uitbeelding van vroue in twee post-koloniale novelles in Zulu: Asikho ndawo bakithi (1996) en Itshwe/e lempange/e (1998). Die studie word benader vanuit 'n feministiese toeretiese raamwerk en fokus op gender en kultuuraspekte soos gemanifesteer in die novelles. Die studie fokus op patriargale verhoudinge omdat dit mees algemeen gebruik word as basis vir 'n spesifiek-feministiese ondersoek van seksuele verhoudinge. Die studie ondersoek twee postkoloniale novelles met die doel om vas te stel hoe die skrywers vroue-karakters voorstel na die invoer van die demokratiese bestel in 1994 in Suid-Afrika. In die verlede is vrouekarakters uitgebeeld as stereotipes: hulle was of net positief of net negatief uitgebeeld, in Iyn met die patriargale gemeenskap waarin van vroue verwag is om In onderdanige rol te he, en van mans verwag is om In dominante rol te he. Dit het die karakters van vroue in fiksie een-dimensioneel gemaak in die sin dat vrouekarakters nie ontwikkel nie en dat hulle in verskeie opsigte nie optree soos normale mense nie. Die vrouekarakters was dikwels slagoffers van verskillende omstandighede wat toegeskryf kan word aan patriargie en sosio-ekonomiese faktore. Die doelstelling met die analise van die twee novelles is om hulle te vergelyk en vas te stel hoe vroue as llterere karakters uitgebeeld word. Daar is bevind in die studie dat in Asikho ndawo bakithi vrouekarakters as normale vroue uitgebeeld word wat gepas reageer op die uitdagings van die omgewing. Nietemin veroorsaak die feit dat vroue in uiterste armoede leef en dikwels nie huise het nie, dat hulle slagoffers word van sosiale euwels wat hulle lewens goedkoop maak. Hierdie toestand veroorsaak groot spanning en druk op hulle lewens en dit lei tot morele agteruitgang buite hulle beheer. Itshwe/e lempange/e kan beskou word as In post-apartheid novelle omdat dit die beeld van vroue gedemokratiseer het. Die karakter Ndelebuli leer byvoorbeeld vir sy vader dat hy nooit sy moeder moet slaan nie, watter probleem hulle ookal mag he. Ndelebuli word die toonbeeld in die novelle van hoe jong meisies en vroue met respek en waardigheid behandel moet word. In Verdere verskynsel wat aangespreek word in die novelle is dat die vrouekarakters wat uitgebeeld word vanuit multikulturele omgewings kom en dat goeie voorbeelde van huwelike kruiskultureel is. Itshwele lempangele bied In uitbeelding van bevryde vroue, terwyl Asikho ndawo bakithi vroue uitbeeld as slagoffers van die nalatenskap van die sosiale euwels van apartheid.
337

A criticism of the studies of Chinese fiction during the period 1900 to 1950

胡從經, Hu, Cong-jing. January 1994 (has links)
published_or_final_version / Chinese / Doctoral / Doctor of Philosophy
338

Female sexuality in Grimm's fairy tales and their English translations

Tso, Wing-bo., 曹穎寶. January 2002 (has links)
published_or_final_version / toc / English Studies / Master / Master of Arts
339

The use of experimental and variant forms in ancient and early medieval Chinese verse

何文匯, He, Wenhui. January 1971 (has links)
published_or_final_version / Chinese / Master / Master of Philosophy
340

'Yuan-yang Hu-tieh School' novels in Shanghai

林世濬, Lam, Sai-chun. January 1972 (has links)
published_or_final_version / Chinese / Master / Master of Philosophy

Page generated in 0.0614 seconds