Spelling suggestions: "subject:"iron gge -- fiddle last"" "subject:"iron gge -- fiddle past""
1 |
Ikonografiese studie van Ou Nabye-Oosterse ivoor gedurende die Ystertydperk, 1200 v.C. - 538 v. C.Grobler, Estelle Cornelia 02 1900 (has links)
Die Bybel is die boek wat die meeste gelees word en tog is dit moeilik om die leefwêreld van daardie era te verstaan. My doel is om ’n nuwe blik te gee op ’n paar Ou-Testamentiese simbole. Die ontdekking van ivoorobjekte in die middel negentiende eeu in Nimrud se paleise het tot groot opwinding gelei, aangesien dit met die literatuur ooreenstem. Die ivoorstukke het ’n “verhaal” kom vertel. Deur die streke se kuns te bestudeer kan ons ’n prentjie vorm van die kuns wat in die Ystertydperk in Mesopotamië en Palestina se paleise en welaf huise voorgekom het. Die ikonografie word ontrafel deur ’n paar ivoorstukke te “lees.” Ikonografie is die beskrywing en verklaring van beelde wat op bepaalde onderwerpe betrekking het. Sekere beelde kom herhaaldelik voor in Mesopotamië. In dié studie word hoofsaaklik die Gevleuelde Wesens, die Boom van Lewe, die Gevleuelde Sonskyf asook Rosette beskryf. / The Bible is widely read but it is difficult to understand the world and culture of the era that it is set in. It is my aim to provide new insight into a few Old Testament verses with their symbolic meaning. When ivory was discovered at Nimrud the discovery elicited huge excitement. The ivory pieces came to tell a story. Through studying the art of the different cultures a picture begins to appear of the palaces and homes of the wealthy in the Levant. The iconography could be “read.” Iconography is the science of interpreting the message the art wants to convey to the viewer. A few images are repeatedly showing up in the Levant during the Iron Age. In this study I am focusing mainly on The Tree of Life, the Winged Disc, the Rosette and Winged Spiritual Beings. I am attempting to discern the meaning behind these images. / Biblical & Ancient Studies / M.A. (Ou Nabye-Oosterse Studies)
|
2 |
Ikonografiese studie van Ou Nabye-Oosterse ivoor gedurende die Ystertydperk, 1200 v.C. - 538 v. C.Grobler, Estelle Cornelia 02 1900 (has links)
Die Bybel is die boek wat die meeste gelees word en tog is dit moeilik om die leefwêreld van daardie era te verstaan. My doel is om ’n nuwe blik te gee op ’n paar Ou-Testamentiese simbole. Die ontdekking van ivoorobjekte in die middel negentiende eeu in Nimrud se paleise het tot groot opwinding gelei, aangesien dit met die literatuur ooreenstem. Die ivoorstukke het ’n “verhaal” kom vertel. Deur die streke se kuns te bestudeer kan ons ’n prentjie vorm van die kuns wat in die Ystertydperk in Mesopotamië en Palestina se paleise en welaf huise voorgekom het. Die ikonografie word ontrafel deur ’n paar ivoorstukke te “lees.” Ikonografie is die beskrywing en verklaring van beelde wat op bepaalde onderwerpe betrekking het. Sekere beelde kom herhaaldelik voor in Mesopotamië. In dié studie word hoofsaaklik die Gevleuelde Wesens, die Boom van Lewe, die Gevleuelde Sonskyf asook Rosette beskryf. / The Bible is widely read but it is difficult to understand the world and culture of the era that it is set in. It is my aim to provide new insight into a few Old Testament verses with their symbolic meaning. When ivory was discovered at Nimrud the discovery elicited huge excitement. The ivory pieces came to tell a story. Through studying the art of the different cultures a picture begins to appear of the palaces and homes of the wealthy in the Levant. The iconography could be “read.” Iconography is the science of interpreting the message the art wants to convey to the viewer. A few images are repeatedly showing up in the Levant during the Iron Age. In this study I am focusing mainly on The Tree of Life, the Winged Disc, the Rosette and Winged Spiritual Beings. I am attempting to discern the meaning behind these images. / Biblical and Ancient Studies / M.A. (Ou Nabye-Oosterse Studies)
|
3 |
Weapons, warfare and skeleton injuries during the Iron Age in the Ancient Near EastPretorius, Johan 06 1900 (has links)
Due to the nature of war, persons are killed with various types of weapons.
Throughout the history of humanity, weapons were used in this regard and these
weapons left injuries on the victims that are distinguishable. The type of force
conveyed by the ancient weapons effected injuries that enable modern-day
bioarchaeologists to extrapolate which weapons caused which injuries. The
Assyrians depicted their wars and battles on reliefs. An analysis of these depictions,
with an extrapolation of the lesions expected in skeletal remains, could contribute to
better understanding of the strategies of war in ancient times. This dissertation will
discuss how the evaluation of human remains in comparison to Assyrian reliefs may
contribute to the chronological knowledge of war and warfare in the Iron Age Ancient
Near East – especially at Lachish. A discourse of the approaches available to
researchers regarding access to data in the forensic bioarchaeological field will be
presented. / Biblical and Ancient Studies / M.A. (Biblical Archaeology)
|
Page generated in 0.0904 seconds