Spelling suggestions: "subject:"kidney problems"" "subject:"sidney problems""
1 |
'n Ergonomiese studie oor oorhoofse kraanoperateurs se werksomgewing en beroepsgesondheidBezuidenhout, Sussanna Maria 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / This study aims to investigate the relation between a crane operator in a slab handlingarea's experience of his/her work environment and occupational health. A study of the literature leads one to the conclusion that the nature of crane operators' work environment may cause health problems. According to the literature crane operators are high risk cases regarding musculoskeletal disorders. The empirical study affirms that there are risk factors present in the crane operator's work environment, which may influence his/her occupational health. It is statistically proven that there is a meaningful difference between crane operators with a negative experience of the work environment and crane operators with a positive experience of the work environment, and the amount of illnesses experienced by crane operators as well as their general health. Recommendations are made regarding training, adjustability and flexibility of the work station, job rotation, job expansion and enrichment, and social contact. / Die doel van die studie is om die verband tussen 'n kraanoperateur in 'n platblokhanteringsarea se ervaring van sy/haar werksomgewing en beroepsgesondheid te ondersoek. Die literatuurstudie lei tot die gevolgtrekking dat die aard van kraanoperateurs se werksomgewing aanleiding kan gee tot gesondheidsprobleme. Volgens die literatuur is kraanoperateurs hoerisikogevalle ten opsigte van spierskeletstelselbeserings. Die empiriese studie bevestig dat daar risikofaktore voorkom in die kraanoperateur se werksomgewing wat sy/haar beroepsgesondheid kan be"invloed. Statisties is bewys dat daar 'n betekenisvolle verskil is tussen kraanoperateurs met 'n negatiewe ervaring van die werksomgewing en kraanoperateurs met 'n positiewe ervaring van die werksomgewing en die hoeveelheid siektetoestande wat kraanoperateurs ervaar, en die algemene gesondheid van kraanoperateurs. Aanbevelings om risikofaktore te beheer word gemaak ten opsigte van opleiding, verstelbaarheid en buigbaarheid van die werkstasie, posrotasie, posverbreding en - verryking, en sosiale kontak. / Industrial Psychology / M. Com (Industrial Psychology)
|
2 |

Page generated in 0.0332 seconds