• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 716
  • 233
  • 149
  • 41
  • 23
  • 19
  • 18
  • 16
  • 12
  • 12
  • 12
  • 12
  • 12
  • 12
  • 7
  • Tagged with
  • 1386
  • 1386
  • 391
  • 371
  • 295
  • 189
  • 172
  • 158
  • 153
  • 140
  • 135
  • 129
  • 123
  • 123
  • 120
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
541

Selfkonsep en veerkragtigheid van 50- tot 60 jarige muurbalspelers

Meiring, Liezl 12 1900 (has links)
Thesis (MA (Psychology))--University of Stellenbosch, 2009. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verkennende studie is onderneem om die rol van fisiese welstand rakende algehele geestesgesondheid te ondersoek. Die hoofdoelstelling is om vas te stel of daar verskille is tussen die selfkonsep en veerkragtigheid van ‘n groep individue wat kompeterend aan muurbal deelneem (vir ten minste die afgelope 12 maande) en ‘n ander groep wat geensins aan enige fisiese oefening deelneem nie (ook vir die afgelope 12 maande). Beide die groepe behoort tot die ouderdomsgroep van 50- tot 60 jariges. Hierdie navorsing is aangepak binne die positiewe paradigma van sielkunde as die wetenskaplike bestudering van die oorspronge, die prosesse en meganismes rakende optimale vlakke van menslike funksionering. Binne die kwantitatiewe benadering is ‘n vergelykende navorsingstipe gebruik. Sestig deelnemers is vir die doel van die studie gebruik. Die deelnemende groep (n=30) neem op ʼn gereelde basis aktief deel aan georganiseerde muurbal in die Meestersliga van die Westelike Provinsie se Muurbalunie. Die nie-deelnemende groep (n=30) het bestaan uit dertig individue wat glad nie aan enige fisiese oefening deelneem nie. Drie meetinstrumente is deur al die respondente voltooi, naamlik die Demografiese Vraelys, die Rosenberg Selfkonsepvraelys en die Veerkragtigheidsvraelys. Statisties beduidende verskille is gevind tussen die selfkonsep en veerkragtigheid van die deelnemende groep en nie-deelnemende groep. Die deelnemende groep het ʼn hoër selfkonseptelling en veerkragtigheidstelling as die nie-deelnemende groep getoon. / ENGLISH ABSTRACT: This explorative study was undertaken to investigate the role of physical well-being regarding mental wellness. The main objective was to establish whether there is a difference in the self-concept and resilience of a group of individuals who participate in squash on a competitive level (for at least the past 12 months) and an age equivalent that does not take part in any physical exercise (for also at least the past 12 months). Both these group’s members belong to the age group of 50 to 60 year olds. This research was located in the paradigm of positive psychology as the scientific study of the origins, processes and mechanisms regarding the levels of optimal human functioning. In this quantitative approach a comparative research method was used. Sixty persons were included in the sample of the study. Members of the participating group (n=30) take part in organised squash actively in the Masters League of the Western Province Squash Union on a regular basis. The non-participating group (n=30) consisted of individuals that do not take part in any physical exercise. Three measuring instruments were completed by all the respondents, namely the Demographic Questionnaire, the Rosenberg Self-Concept Questionnaire and the Resilience Questionnaire. Significant statistical differences were found in measures of the self-concept and resilience between the participating group and the non-participating group. The participating group showed a higher self-concept score and resilience score than the non-participating group.
542

Verweerde skrif: ʼn tematiese ondersoek na ouderdom, verganklikheid, aftakeling en sterflikheid in die vroeë Griekse digkuns

Erasmus, Alecia 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: With the discovery of the so-called “New Sappho” in 2004, there has been a revival in the research about Sappho, Greek lyric and old age in Greek literature. In this short fragment, Sappho writes about the symptoms of old age. She interweaves this with mythological references to Eos and Tithonus. It was especially this remarkable find that has focused my attention on the themes of old age, caducity, bodily decay and mortality in Greek literature. In my opinion the discovery of a new fragment of Greek poetry justifies research on this genre as well as the themes that occur in it. This thesis explores the following research question: What is the view of old age that is brought to the fore in a thematic examination of early Greek poetry? My discussion includes works by Sappho, Anacreon, Ibycus, Mimnermus, Tyrtaeus of Sparta, Solon of Athens, Theognis, Archilochus and Semonides of Amorgos. This thesis found that the view of old age in early Greek poetry is predominantly negative. The thesis proves the hypothesis that the view of old age, caducity, bodily decay and mortality that is brought to the fore in a thematic examination of early Greek poetry agrees with the negative view of these aspects as appears from the other literary genres from the Greek canon. In most cases there is a strong relationship between old age and eroticism and how old age obstructs eroticism. In these fragments we often find a human revolt on a universal scale against old age and the loss of love. The aged body is no longer seen as an erotic object. This also has serious implications for the social circumstances of the aged. The use of the first person voice stresses both the raw, personal experience of old age and the universal experience thereof. The first person plural in some cases underlines the collective attitude and experiences of the ageing person. Early Greek poets describe old age as πόλιος (grey), ὀδυνηρός (painful), ἀργαλέος (baneful), κακός (evil), ἄμορφος (ugly), οὐλόμενος (accursed) and ἄζηλος (unenviable). The epithets and adjectival clauses which are identified in the discussed poetry form a conceptual nexus of old age which is almost uniformly negative. Except for Tyrtaeus and maybe Solon, most poets have a disapproving, reproachful, despising and repulsive attitude towards old age. In these fragments, old age is described as the threshold to death. Old age in itself is a type of death, a living death. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die ontdekking van die sogenaamde “Nuwe Sappho” in 2004 het daar weer opflikkering gekom in die navorsing oor Sappho, die Griekse liriek en die ouderdom in Griekse letterkunde. In hierdie kort fragment skryf Sappho oor die simptome van die ouderdom en verweef sy dit ook met mitologiese verwysings na Eos en Tithonos. Dit is juis hierdie merkwaardige vonds wat my aandag gefokus het op die temas van ouderdom, verganklikheid, aftakeling en sterflikheid in die Griekse letterkunde. Die ontdekking van ʼn nuwe fragment Griekse poësie regverdig na myns insiens navorsing oor hierdie genre en dus ook die temas wat daarin voorkom. In hierdie tesis word die volgende navorsingsprobleem ondersoek: Wat is die siening van ouderdom, verganklikheid, aftakeling en sterflikheid wat na vore kom in ʼn tematiese ondersoek van die vroeë Griekse digkuns? My bespreking sluit werke deur Sappho, Anakreon, Ibukos, Mimnermos, Turtaios van Sparta, Solon van Athene, Theognis, Archilochos en Semonides van Amorgos in. In hierdie tesis is daar bevind dat die siening van die ouderdom in die vroeë Griekse digkuns oorwegend negatief is. Die tesis bewys die hipotese dat die siening van ouderdom, verganklikheid, aftakeling en sterflikheid wat na vore kom in ʼn tematiese ondersoek van die vroeë Griekse digkuns ooreenstem met die negatiewe siening oor hierdie aspekte wat in ander letterkundige genres van die Griekse kanon blyk. Daar is in die meeste gevalle ʼn sterk verbintenis tussen die ouderdom en die erotiek en hoe eersgenoemde die tweede kortwiek. Dikwels tref ons op ʼn universele vlak ʼn uiting van die menslike verset teen die ouderdom en die verlies van liefde in die fragmente aan. Die bejaarde liggaam word nie meer as ʼn erotiese voorwerp gesien nie. Dit het ook ernstige implikasies vir die sosiale omstandighede van die bejaardes. Die gebruik van die eerstepersoonspreker in die vroeë Griekse digkuns onderstreep tegelyk die rou, persoonlike belewenis van die ouderdom sowel as die universele ervaring daarvan. Die eerstepersoonsmeervoud in sekere gevalle beklemtoon die kollektiewe houding en ervaring van die ouerwordende mens. Die ouderdom word deur die vroeë Griekse digters as πόλιος (gryskop; grou), ὀδυνηρός (pynlik), ἀργαλέος (verderflik), κακός (boos), ἄμορφος (lelik), οὐλόμενος (vervloek) en ἄζηλος (onbenydenswaardig) uitgekryt. Die epiteta en byvoeglike bepalings wat in die bespreekte kortpoësie aangetref word, vorm ʼn konseptuele neksus van die ouderdom wat amper gelykmatig negatief is. Behalwe vir die uitsondering van Turtaios en miskien Solon, is die meeste digters se houding teenoor die ouderdom en bejaardes daardie van afkeer, verwyt, veragting en ongeneentheid. In dié fragmente word die ouderdom geskets as die drumpel tot die dood. Ouderdom is op sigself ʼn soort dood, ʼn lewende dood.
543

Exploratory study into the well being of the elderly waitlisted for aged home

Leung, Alice., 梁雅麗. January 1990 (has links)
published_or_final_version / Social Work / Master / Master of Social Work
544

An exploratory study of the adjustment problem of elderly people admitted to homes for the aged

Sham Wong, Mo-chun, Elsie., 沈黃慕眞. January 1987 (has links)
published_or_final_version / Social Work / Master / Master of Social Work
545

Social support networks and life satisfaction of the elderly

Mak, Pui-ling, Mariann., 麥佩玲. January 1988 (has links)
published_or_final_version / Social Work / Master / Master of Social Work
546

An exploratory study of the quality of life of elderly with cataract in Hong Kong

Wong, Shuk-wah., 黃淑華. January 1997 (has links)
published_or_final_version / Social Work / Master / Master of Social Work
547

Family care for the portable comprehensive social securityassistance (PCSSA) elderly recipients in Guangdong

Suen, Yan-on., 孫恩安. January 1998 (has links)
published_or_final_version / Social Work / Master / Master of Social Work
548

The moderating effect of coping on depression in the elderly: a Hong Kong study

Wong, Bonny., 黃寶兒. January 2003 (has links)
published_or_final_version / abstract / toc / Social Work and Social Administration / Master / Master of Philosophy
549

Effects of computer presentation formats on learning among elderly andyounger adults: the role of cognitiveabilities

Shai, Yee-man., 佘綺雯. January 2006 (has links)
published_or_final_version / abstract / Psychology / Master / Master of Philosophy
550

Prevalence and correlates of depression in elderly Chinese in Hong Kong

Shetye, Shobha S. January 2007 (has links)
published_or_final_version / Community Medicine / Master / Master of Public Health

Page generated in 0.0261 seconds