• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Residents' Behavior in Room Use in Chinese Urban Apartment Houses: Case Studies on Elderly Couples and One-Child Families / 中国都市部の集合住宅における居住者の部屋使用行動の研究―高齢夫婦世帯と一人っ子世帯を対象として

Qu, Xiao Yu 24 September 2010 (has links)
Kyoto University (京都大学) / 0048 / 新制・課程博士 / 博士(工学) / 甲第15661号 / 工博第3319号 / 新制||工||1501(附属図書館) / 28198 / 京都大学大学院工学研究科建築学専攻 / (主査)教授 鉾井 修一, 教授 門内 輝行, 教授 髙田 光雄 / 学位規則第4条第1項該当
2

Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind

Verreynne, Karin 11 1900 (has links)
Die algemene persepsie bestaan dat dit 'n struikelblok is om 'n enigste kind te wees omdat hierdie kinders meestal sosio-emosionele probleme ervaar. Hulle word getipeer as onder andere selfsugtig, eensaam, afhanklik, ongelukkig, dominerend en bederf. Daar bestaan betreklik min navorsing omtrent die enigste kind as sodanig. Die meeste inligting wat omtrent hierdie kinders beskikbaar is, is verkry uit"'vergelykende studies waarvan enigste kinders toevallig deel gevorm het en waarin die invloed van veranderlikes soos geboorterangorde en gesinsgrootte op aspekte soos intelligensie, persoonlikheid en gedrag ondersoek is. Die gebruik van hierdie veranderlikes het wye kritiek uitgelok omdat dit aanleiding gegee het tot teenstrydige navorsingsresultate wat sowel negatiewe as positiewe persoonseienskappe uitgewys het. 'n Sterk pleidooi is gelewer vir 'n holistiese benadering tot die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind met grater klem op die bepalende invloed van f aktore binne en buite die gesin. In hierdie studie word die invloed van ouerlike opvoedingsgedrag op die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind ondersoek. Die vertrekpunt van die studie is 'n ondersoek na die rol wat gehegtheid en die gesin as sosiale sisteem as grondslag van 'n ouer-kind-verhouding speel. Albei ouers dra vanuit hul onderskeie ouerhuise bepaalde opvoedingsinhoude, gebaseer op die opvoedingsgedrag wat hulle as kinders ervaar het, in hul huwelik en gesin in. Dit dien as grondslag vir die opvoedingsgedrag wat hulle teenoor hul kind openbaar. Sodoende skep hulle 'n eie opvoedingskultuur. Die literatuur Die literatuur bevestig die regstreekse verband tussen ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind. In hierdie studie word agt dimensies van - ouerlike opvoedingsgedrag beskryf, asook die invloed daarvan op die persoonlikheid van die enigste kind. In die empiriese ondersoek word die opvoedingsgedrag van vyf ouerpare, asook hul enigste kinders se betekenisgewing daaraan en belewing daarvan, aan die hand van vraelyste en ongestruktureerde onderhoude kwalitatief geevalueer. Op grond hiervan is bevind dat die populere stereotipering van die enigste kind ongegrond is en dat daar nie sprake is van 'n tipiese enigste kind nie. 'n Waardering van die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind, trouens van enige kind, is eerder gelee in die kind se belewing van en betekenisgewing aan sy ouers se opvoedingsgedrag. / A general perception exists that it is an impediment to be an only child because these children frequently experience socio-emotional problems. They are typified as self-centred, lonely, dependent, domineering and spoit Little research exists to verify this description. Most of the available information has been obtained through comparative studies in which only children participated through sheer coincidence. These studies investigated the effects of variabl~ such as position in family and family size on aspects such as intelligence, personality and behaviour. The use of these variables elicited wide criticism since it resulted in contradictory research findings which indicated the presence of both negative and positive personality traits. This prompted a plea for a holistic approach to the personality development of the only child, with a greater emphasis on the determining influences of factors within and outside the family. This study investigates the influence of parental educational behaviour on the personality development of the only child. The point of departure is an inquiry into the roles played by the family as a social system and attachment in the foundation of the parent-child relationship. From their respective parental homes, both parents bring certain educational contents into their marriage, based on the educational behaviour that they experienced as children. This serves as a basis for the behaviour that they display towards their children. The literature establishes a linear relationship between parental educational behaviour and the personality development of the only child. In this study, eight dimensions of parental educational behaviour are described, as well as the influence of these on the personality of the only child. In the empirical investigation, the educational behaviour of five couples was quantitatively evaluated using questionnaires and unstructured int~rviews. The only child's attribution of meaning to and experience of this behaviour were also evaluated. Based on these results, it was found that the popular stereotyping of the only child is unfounded, and that there is no such thing as a typical only child. An appreciation of the personality development of the only child, and indeed any child, lies rather in the child's experience of and meaning attribution to his parents' educational behaviour. / D.Ed. (Psychology of Education)
3

Page generated in 0.0488 seconds