• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 7
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 14
  • 14
  • 14
  • 6
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Playing together and staying together : an analysis of leisure activities and marital quality across the transition to parenthood.

Claxton, Amy 01 January 2006 (has links) (PDF)
No description available.
12

Family routines during the adjustment and adaptation process of the transition to parenthood

De Goede, Christine 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The family life cycle perspective (McGoldrick & Carter, 2003) recognises that one normative life stressor for families is the transition to parenthood. Still, the Resiliency Model of Family Stress, Adjustment and Adaptation (McCubbin & McCubbin, 1996) holds that one protective resource that could help the family in the face of a stressor is family routines. Even though the Ecological-cultural Niche Model (Gallimore, Goldenberg & Weisner, 1993) gives us some understanding of the family routine as a psychological construct, many gaps exist in the literature. The aim of this qualitative grounded theory study was to better understand family routines as a resilience resource during the transition to parenthood. This aim was broken down into five research questions: (1) What do daily routines look like in the lives of firsttime parents? (2) Why are these family routines important to first-time parents? (3) What challenges do first-time parents face in sustaining their daily routines? (4) What assists firsttime parents in maintaining their daily routines? (5) What accommodations do first-time parents make to adapt to the arrival of their first child? In terms of methodology, ten Coloured couples whose first child was between one and four years of age and who resided in one northern suburb of Cape Town took part in semi-structured interviews. In terms of research question one, the data analysis revealed that family routines look like a sequence of unfolding activities and that this sequence is situated within a temporal structure; that the specific sequence and temporal structure are designed by the family to be functional; but that there also is temporal incongruence in the sequence of routines. Related to question two, the participants felt that their routines were important because a family routine is an opportunity to spend time together, and it is an opportunity for improving child development. For question three, the data analysis revealed that the challenges first-time parents face in sustaining their routines are extra-familial and intra-familial barriers that increase the task and temporal complexity of routines. The analysis of question four revealed that what assists parents in maintaining routines are extra-familial and intra-familial resources that decrease the task and temporal complexity of routines. Lastly, themes related to research question five showed that the accommodations that parents make in routines that help them adapt are temporal accommodations and idiosyncratic accommodations. In future, researchers and theorists should not only investigate an individual family routine in isolation (e.g. just dinnertime or just bedtime), but also look at the structure of the entire daily schedule, the scheduling process, and how the functionality of this daily schedule affects the experience of individual routines. Greater emphasis should also be placed on diverse samples from many ecological and cultural contexts in order to identify more extra-familial and intra-familial barriers and resources that affect the maintenance of a satisfying daily schedule. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gesinslewensiklusraamwerk (McGoldrick & Carter, 2003) beklemtoon dat een normatiewe lewenstressor vir gesinne die oorgang na ouerskap is. Tog dui die Resiliency Model of Family Stress, Adjustment and Adaptation (McCubbin & McCubbin, 1996) aan dat gesinsroetines een bron van beskerming is wat die gesin tydens ’n groot lewensstressor kan help. Al bied die Ekologies-kulturele Nismodel (Gallimore, Goldenberg & Weisner, 1993) ons ’n sekere mate van begrip van gesinsroetine as ‘n sielkundige konstruk, is daar steeds leemtes in die literatuur. Die doel van hierdie kwalitatiewe gegronde-teorie navorsing was om beter begrip te ontwikkel van gesinsroetines as ’n veerkragtigheidsfaktor tydens die oorgang na ouerskap. Hierdie doel is in vyf navorsingsvrae verdeel: (1) Hoe lyk daaglikse gesinsroetines in die lewens van nuwe ouers? (2) Hoekom is hierdie gesinsroetines belangrik vir nuwe ouers? (3) Watter uitdagings staar nuwe ouers in die gesig wanneer hulle daaglikse roetines probeer volhou? (4) Wat help nuwe ouers om met hul daaglikse roetines vol te hou? en (5) Watter akkommodasies maak nuwe ouers om aan te pas by die koms van hul eerste kind? Wat metodologie betref het tien bruin ouerpare wat se eerste kind tussen die ouderdom van een en vier jaar was en wat in ’n noordelike voorstad van Kaapstad woon aan semigestruktureerde onderhoude deelgeneem. Wat die eerste navorsingsvraag betref, het die dataontleding onthul dat gesinsroetines ’n reeks opeenvolgende aktiwiteite is wat een na die ander ontvou. Hierdie reeks van roetines is geleë binne ’n tydsraamwerk; dit word deur die gesin ontwerp om funksioneel te wees; maar daar bestaan ook tyd-inkongruensies in die reeks roetines. In verband met vraag twee het die deelnemers gevoel roetines is belangrik omdat dit hulle die geleentheid bied om tyd saam deur te bring en dit verskaf ook ’n geleentheid om die ontwikkeling van die kind te bevorder. Op grond van die derde navorsingsvraag het die dataontleding getoon dat die uitdagings wat nuwe ouers in die gesig staar wanneer hulle probeer om hulle gesinsroetines te volhou, buite-gesins en binne-gesins hindernisse is wat take bemoeilik en tyd-kompleksiteit verhoog. Ontledings na aanleiding van vraag vier het getoon dat dit buite-gesins en binne-gesins bronne is wat help om take makliker te maak en tydskompleksiteid te verminder sodat nuwe ouers met roetines kan volhou. Laastens, temas wat na vore gekom het na aanleiding van die vyfde navorsingsvraag toon dat dit tyd- en idiosinkratiese akkommodasies is wat ouers help om aan te pas. In die toekoms moet navorsers en teoretici nie net ‘n individuele gesinsroetine in isolasie bestudeer nie (bv. net ’n aandete-roetine of net ’n slapenstyd-roetine), maar ook kyk na die struktuur van die hele daaglikse skedule, skeduleringsprosesse, en hoe die funksionaliteit van hierdie daaglikse skedule die ervaring van individuele roetines beïnvloed. Meer klem moet ook geplaas word op steekproewe vanuit ekologies en kultureel diverse kontekste ten einde meer buite-gesins en binne-gesins hindernisse en bronne wat die instandhouding van bevredigende skedules beïnvloed, te identifiseer. Kernwoorde: gesinsroetines, oorgang na ouerskap, gesinsveerkragtigheid, gesinslewenssiklus, Ekologies-kulturele nis.
13

Leefwereld van die substituut-ouer

De Jager, Chantal Elsie 11 1900 (has links)
The aim of this study is to discover how primary scholars as substitute parents, contemplate the perceiving aspect of their substitute parenting. In the theoretical chapters the demands set for adults as primary educators and their development, are viewed. A comparative study between the primary edu­ cator and the child, rounds it off. The experiencing, giving meaning to, and the consequent involvement of substitute parents in their life-world, follow. The research design, substantiates the choice of format, methods of data col­ lection and analyses. Examples of raw data gathered from various tests are presented. Finally, the consolidated data is interpreted. The findings of this study is that substitute parents experience their tasks as being pleasant. Substitute parents are generally over involved with their siblings. This culminates in the development of a strong bond between substitute parents and younger siblings. Substitute parents require support and guidance from an adult to enable them to become adults and venture in their life-world. / In bierdie studie is die leefWereld van die substituut-ouer bestudeer. Die oorhoofse doel van hierdie studie is om met behulp van teoretiese en empiriese studies, ondersoek in te stel na substituut-ouers se belewing van bulle besondere taak. Die studie neem 'n amwang met 'n beskrywing van die primere opvoeder se verantwoordelikhede en eise. Die ontwikkeling van die volwassene word daama bestudeer. Verder Is gelet op die e1se en ontwikkeling wat aan kindwecs gelykgestel word. Die doel hiermee, is om uiteindelik 'n vergelyking te kan tref tussen die volwassene en die kind. Nadat so 'n vergclyking tussen die kind en volwassene gemaak is, sal die probleme wat die kind as substituut-ouer ervaar, oorweeg kan word. Die literatuurstudie kulmincer in substituut-ouers se unieke betekenisgewing, betrokkenheid en belewing aan en by bulle leefWereld. Dan word die literatuurstudie opgevolg deur die navorsingsontwerp, keuse van steekproef­ neming asook wyses van dataverameling en -analisering. Ten slotte word daar gekyk na die verslaggewing aangaande inligting soos bekom met behulp van die verkenningsmedia, te wete individuele onderhoude met die deelnemers aan die navorsing, die Bene-Anthony gesinsverhou­ dingstoets, die Persoonlikheidsvraelys vir kinders, die projeksiemedia van Jacobs en Vrey en die Kinestetiese huisgesinstekeninge. Die gekonsolideerde data word dan geinterpreteer en weergegee ten einde die postulate soos in boofstuk 5 uiteengesit te beantwoord. Die belangrikste bevindings van die studie is dat die taak van substituut­ ouerswees vir laerskoolkinders aangenaam is. Hierdie aangename belewing van hulle taak as substituut-ouers, dra egter nie by tot die vonning van 'n positiewe selfkonsep by die substituut-ouer nie. Substituut-ouers ervaar angs en kommer aangaande hulle substituut-ouerskap. Hulle voel nie bevoeg om as substituut-ouers op te tree nie. Substituut-ouers IS oar die algemeen oorbetrokke by hulle broers en susters. Hulle sien om na hulle sibbe, verseker dat hulle veilig is en verleen hulp aan hulle, waar nodig. Hierdie betrokkenheid veroorsaak 'n sterk band tussen die leerlinge. Hierdie sterk band wat tussen die substituut-ouers en hulle sibbe bestaan, is egter afwesig tussen die substituut-ouers en hulle eie ouers. Substituut-ouers toon dan oak teen die verwagting van die navorser in, dat hulle nie beskik oor 'n verantwoordelikheidsin nie. Substituut-ouers k:an eerder beskryf word as teruggetrokke, met min deursettingsvennoe, prikkelbaar, goedhartig, onderdanig, athanklik en inskiklik. Die studie toon ten slotte dat substituut-ouers betrokke raak by hulle taak as substituut-ouers, vanwee 'n aansporingsmiddel, te wete sakgeld. Benewens vir die bogenoemde bevindings, toon die studie oak dat die ondersteuning en begeleiding van substituut-ouers deur 'n volwassene tot volwassenheid noodsaaklik is. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
14

Page generated in 0.1068 seconds