• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses

Van Niekerk, Anna Maria Susanna 06 October 2011 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie was om die aard en negatiewe gevolge van die verlies- en treurproses te ondersoek, en riglyne daar te stel vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses. Aan die hand van ‘n literatuurstudie is die aard, gevolge en terapie-benaderings met betrekking tot die verlies- en treurproses bestudeer. Die Opvoedkundig-sielkundige Relasieteorie is verken, en is as raamwerk in ’n empiriese studie gebruik. Die hantering van die verlies- en treurproses is kwalitatief ondersoek. Deur terapeutiese intervensie in drie deelnemers se verlies- en treurproses, is insig verkry met die oog op die samestelling van ’n terapieprogram, sowel as vir riglyne vir die terapeut en die kliënt. Ek het wegbeweeg van navorsing wat primêr beskrywend van aard is en op diagnostiese oorwegings fokus, na raamwerke waar intervensie-strategieë en spesifieke tegnieke gebruik kan word wanneer die terapeut en die kliënt betrokke is in deurlopende psigoterapie. Die navorsingsresultate toon dat dit belangrik is om nie slegs op die verlies te fokus nie, maar ook op onopgeloste kwessies wat vantevore in die kliënt se lewe plaasgevind het. Insig en kennis van hulleself, hul verhoudings, verdedigingsmeganismes, emosies, denke en gedrag, en die invloed wat dit op hulle verlies- en treurproses het, was nodig sodat die kliënte hul ongewenste aangeleerde gedrag kon wysig, om sodoende hulleself beter te verstaan in die hantering van hulle verlies en die treurproses. / The purpose of this study was to investigate the nature and negative consequenses of, and to set guidelines for the therapeutic handling of the loss and grief process. A literature study was undertaken to determine the nature, consequences, and therapeutic techniques, with regard to the loss and grief process, based on Psychological Relations theory. By means of therapeutic intervention in the three participants’ loss and grief processes, I gained insight to compose a therapeutic programme, as well as therapeutic guidelines and intervention strategies and specific techniques that can be used when the therapist and the client are involved in continuous psychotherapy. The results of the study indicated that it is important to focus on unresolved issues that happened earlier in the client’s life. Insight in the person as a whole, is required to be able to understand themselves better in the handling of their loss and the grieving process. / Educational Studies / M. Ed. (Voorligting)
2

3

Psigologies-opvoedkundige ondersoek na kinderheldeverering vir ontoereikende ouers

Moolman, Lindie 02 1900 (has links)
Afrikaans text / In this study, the reasons for the phenomenon of continuous loyalty towards and hero worship of incapable parents are investigated. Case studies with a qualitative and quantitative research paradigm were completed on two adolescents. Media that was used to collect data include: interviews, Kinetic Family Drawing, Sacks Incomplete Sentence Test and the High School Personality Questionnaire. The findings of this study indicate that there are certain factors that are typical traits of incapable parenthood. Adolescents deal with this child-parent relationship through rationalisation and defence. The result is a feeling of inferiority, poor self-image and behavioural patterns that are aimed at satisfying the parents and receiving in turn, positive feedback. This study supplies answers to parents and individuals in the educational-psychological field in understanding the adolescent in such situations. Further research is however necessary to gain information about this phenomenon in order to be able to substantiate the findings. / In hierdie studie is die redes vir die verskynsel van lojaliteit teenoor, en heldeverering vir ontoereikende ouers ondersoek. `n Gevallestudie, met `n kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsbenadering is op twee adolessente gedoen. Die media waarmee die data ingesamel is sluit in: onderhoudvoering, Kinetiese Gesinstekening, Sacks Onvoltooide Sinnetoets en die Hoërskoolpersoonlikheidsvraelys. Die bevindings van hierdie studie toon aan dat daar sekere faktore is wat kenmerkend van ontoereikende ouerskap is. Adolessente spreek hierdie ouer-kind-verhouding aan deur rasionalisasie en verdediging. Die gevolg is `n gevoel van minderwaardigheid en `n swak selfbeeld, asook gedrag wat daarop gerig word om die ouers tevrede te stel en positiewe terugvoer van hulle af te kry. Hierdie studie bied antwoorde aan ouers en persone in die opvoedkundige-sielkunde praktyk oor hoe om adolessente in sulke situasies te verstaan. Verdere navorsing is egter nodig om inligting oor dié verskynsel te bekom en sodoende bevindings te kan veralgemeen. / Further Teacher Education / M. Ed. (Voorligting)
4

Page generated in 0.0638 seconds