Spelling suggestions: "subject:"semigestruktureerde onderhoude"" "subject:"migestruktureerde onderhoude""
1 |
Hanteringsriglyne aan spelterapeute on adolessente by te staan wat slagoffers van okkultverwante geloofspraktyke was / Guidelines for play therapists to assist adolescents who had been victims of occult related religious practicesLategan, Louis 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Satanisme het ‘n destruktiewe effek op die ontwikkeling en welsyn van die
adolessent en beïnvloed alle vlakke van sy of haar ontwikkeling. Sataniste gebruik
verskeie wyses om adolessente te lok, onder andere ‘n fokus op individue se
behoeftes aan lewensmiddele soos geld en aanvaarding,
Tydens hierdie studie is die gebrek aan riglyne vir spelterapeute in die hantering
van adolessente wat in Satanisme betrokke is, as navorsingsprobleem
geïdentifiseer. In die lig van die navorsingsprobleem is die doel van die studie
geformuleer, naamlik om riglyne te formuleer waarvolgens spelterapeute die
probleem van adolessente wat by Satanisme betrokke is te hanteer. Ten einde die
doel te bereik, het die navorser inliging ingesamel aan die hand van kwalitatiewe
prosesse, gebaseer op die basis van bewys gebondenheid
Satanism has a destructive effect on the development and wellbeing of the
adolescent and is known to influence all levels of his or her development.
Satanists use a variety of forms of entrapment and their focus on the individual’s
need of worldly goods, wealth and acceptance makes the adolescent easy prey.
During this study the lack of guidelines, for play therapists who became involved
in the handling of adolescents entrapped in Satanism, was identified as the
research problem. Bearing in mind the research problem, the aim of this study
had thus been formulated, namely to formulate guidelines according to which play
therapists will be enabled to address the problem of adolescents entrapped in
Satanism. To fulfill this aim, the researcher had gathered information by means of
qualitative processes, based on evidence. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)
|
2 |

Page generated in 0.0823 seconds