• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 29
  • 15
  • 4
  • 2
  • Tagged with
  • 53
  • 53
  • 53
  • 53
  • 36
  • 29
  • 17
  • 16
  • 15
  • 14
  • 14
  • 13
  • 13
  • 12
  • 12
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
51

Aanwending van werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies

Brink, Adéle 30 November 2002 (has links)
Text in Afrikaans / The purpose of this research study is to determine the extent to which employee assistance programmes can be utilised by welfare agencies to ensure that work-related and personal problems do not negatively influence the productivity of social workers. The group of respondents consisted of ten social work supervisors from ten different welfare agencies, which included civil sevice organisations, specialist organisations and family welfare organisations. The conclusion that was reached based on the findings of the empirical study is that social workers have a need for services that will prevent, relieve or eliminate their work-related and personal problems, in order to improve the productivity and general functioning of social workers. It is recommended that welfare agencies in accordence with their unique nature and functioning and the specific needs of the social workers, utilise employee assistance programmes so as to ensure optimal productivity of social workers / Die doel van die navorsingstudie is om te bepaal tot watter mate werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies aangewend kan word ten einde te verseker dat werkverwante en persoonlike probleme nie die produktiwiteit van maatskaplike werkers negatief beinvloed nie. Die ondersoekgroep het bestaan uit tien maatskaplikewerksupervisors van tien verskillende welsynsinstansies, te wete staatsdiensorganisasies, spesialiteitsorganisasies en gesinsorgorganisasies. Na aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike werkers 'n behoefte aan dienste het wat hul werkverwante en persoonlike probleme voorkom, verlig of uit die weg ruim ten einde produktiwiteit en algemene funksionering van maatskaplike werkers te bevorder. Daar word aanbeveel dat welsynsinstansies, na gelang van hul unieke aard en funksionering en die spesifieke behoeftes van die maatskaplike werker, werknemerhulpprogramme sal aanwend ten einde optimale produktiwiteit van maatskaplike werkers te verseker. / Social Work / M.Diac. (Social Work)
52

'n Perspektief op die beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers

Hendriks, Elma 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om te bepaal watter determinante 'n rol speel in die beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers en watter gehalte van die werksleweprogramme benut kan word om dit aan te spreek. Tydens die empiriese fase van die studie is 'n vraelys aan die maatskaplike werkers van die Vereniging vir Liggaamlike Gestremdes (streek Wes-Kaap) gesirkuleer waarin aannames oor beroepsbevrediging en gehalte van die werkslewe getoets is. Die response bevestig 'n hoer arbeidsomset as die gemiddelde, 'n behoefte aan billike en regverdige vergoedingspakkette, bevorderingsgeleenthede, 'n werksomgewing wat werksekuriteit bied en 'n gebrek aan inspraak in die leierskap en bestuurstyl van welsynsorganisasies. Die rol wat die supervisor kan speel figureer sterk sowel as die behoefte aan gehalte van die werksleweprogramme soos, deelnemende bestuur, sensitiwiteitsopleiding, doelwitbestuur en spanwerk. Enkele aanbevelings vvord aan administrateurs en supervisors gemaak oor die uitbou van maatskaplike werkers se beroepsbevrediging en die benutting van gehalte van die werksleweprogramme sodat arbeidsomset bekamp en koste-effektiwitet verhoog kan word. / This study was undertaken to establish which determinants play a role in the job satisfaction of direct service social workers and what quality of worklife programmes can be utilised to address the problem. During the empirical phase of the study, a questionnaire was circulated to social workers of the Association for the Physically Disabled, Western Cape, in which suppositions regarding job satisfaction and quality of worklife was tested. Responses confirmed the need for fair remuneration packages, promotion opportunities, job security, a high labor turnover and a lack of participation in the management of welfare organisations. The role of the supervisor figures strongly. Quality of worklife programmes such as participatory management, sensitivity training, management by objectives and teamwork are needed. Suggestions are made to administrators and supervisors concerning the development of job satisfaction and the utilisation of quality of worklife programmes to control labour turnover and improve cost effectiveness. / Social Work / M. Diac. (Maatskaplike Werkrigting)
53

Page generated in 0.0741 seconds