• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The location shall be called Kaya Mandi : a history of Kaya Mandi

Rock, David 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Throughout South Africa there has been a greater emphasis on township history in recent years. However little has been written about the townships of the Western Cape. This research about the history of Kaya Mandi is subsequently one of the first of its kind and provides unique insights into a world that has not garnered much attention. Due to the fact that there has been little research done on the subject, a considerable amount of information was gathered through archival research. Additionally, oral testimonies of individuals who, in some cases, have lived their entire lives in Kaya Mandi have been invaluable. Books, theses and articles were primarily used as guidelines to provide additional context and understanding within the greater picture of South African history. The only exception was the use of the master.s thesis, Bantoegesinne in Kaya Mandi, done by Cornelia Drotske in 1956 which provided information from that period. As a result of this research the history of Kaya Mandi may be regarded as much more complex then had previously been assumed. Kaya Mandi has not just been a passive location in the Western Cape subject to the whims of those in power. Instead, they struggled to maintain their culture and often their very existence. At times this meant a battle between the people and the local government and other times it meant a battle from within, between the different segments of Kaya Mandi itself. Researching the history of Kaya Mandi provided an understanding of how it came to be what it is today. It also gave a deeper comprehension of the current issues and situations facing the people. This is especially important for making informed decisions regarding necessary development and expansion. Overall Kaya Mandi is a microcosm of township life in the Western Cape and the current research has highlighted the complexity of these communities and the necessity for further research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Oor die afgelope paar jaar is daar regoor Suid-Afrika groter klem op die geskiedenis van townships. Daar is egter min geskryf oor die townships van die Wes-Kaap. Hierdie tesis oor die geskiedenis van Kaya Mandi is gevolglik een van die eerstes van sy soort en bied 'n unieke insig in 'n wêreld wat nie voorheen veel aandag gekry het nie. As gevolg van die min navorsing oor die onderwerp, is 'n groot deel van die inligting ingesamel deur argivale navorsing. Daarbenewens was die mondelinge getuienisse van individue wat, in sommige gevalle, feitlik vanaf die begin van Kaya Mandi daar geleef het van onskatbare waarde. Boeke, tesisse, en artikels is hoofsaaklik gebruik as riglyne om bykomende konteks en begrip binne die groter prentjie van die Suid-Afrikaanse geskiedenis te verskaf. Die enigste uitsondering is die gebruik van die M-tesis van 1956, Bantoegesinne in Kaya Mandi deur Cornelia Drotské, wat 'n groot hoeveelheid inligting uit daardie tydperk verskaf het. Uit die navorsing het dit geblyk dat die geskiedenis van Kaya Mandi baie meer kompleks is as wat voorheen veronderstel is. Kaya Mandi was nie net 'n passiewe lokasie in die Wes-Kaap, onderdanig aan die grille van diegene in beheer nie. In teendeel, hulle het gesukkel om hulle manier van lewe, hul kultuur en, in sommige gevalle, hul voortbestaan in stand te hou. Soms was dit 'n stryd tussen die inwoners en die plaaslike regering en ander kere was dit ' n stryd tussen die verskillende segmente van binne Kaya Mandi. Hierdie ondersoek oor die geskiedenis van Kaya Mandi bied meer insig oor hoe dit ontwikkel tot wat dit vandag is. Dit gee ook 'n dieper begrip van die huidige probleme en situasies wat die mense in die gesig staar. Dit is veral belangrik om ingeligte besluite te neem met betrekking tot noodsaaklike ontwikkeling en uitbreiding. Grootliks is Kaya Mandi in baie opsigte 'n mikrokosmos van die township-lewe in die Wes-Kaap. Die huidige ondersoek belig die kompleksiteit van hierdie gemeenskappe en die noodsaaklikheid van verdere navorsing.
2

Die geskiedenis van die Stellenbosch Hospitaal (1942-2001)

Baderoen, Tougeda 03 1900 (has links)
Die Queen Victoria Gedenkhospitaal van Stellenbosch, wat sedert 1904 die Stellenbosse gemeenskap bedien het, het as gevolg van 'n groeien~e inwonergetal geleidelik 'n gebrek aan ruimte ondervind. Daarom is daar gedurende die 1930's pogings aangewend vir die oprigting van 'n groter hospitaal. Hierdie pogings is uiteindelik met sukses bekroon en in 1944 het die Stellenbosch Hospitaal sy deure geopen. Spoedig na die opening van die hospitaal is verskeie probleme, soos byvoorbeeld 'n tekort aan beddens en 'n behoefte aan meer moderne mediese toerusting, ondervind. Die Hospitaalraad het deur voortdurende verto~ tot die Kaapse Provinsiale Administrasie en met die finansi~le steun van die Stellenbosse gemeenskap daarin geslaag om belangrike moderne algemene en mediese toerusting aan te koop. Die Stellenbosch Hospitaal, in samewerking met die Cloetesville Gemeenskaps Gesondheidsentrum, wat onder die beheer van die hospitaal staan, se belangrikste doelwit was, en is, om die beste moontlike diens aan die gemeenskap te lewer. Daarom het die Hospitaalraad met verloop van tyd 'n omvattende gemeenskaps gesondheidsprogram ontwikkel. Sedert die dae van die Queen Victoria Gedenkhospitaal het die Stellenbosse gemeenskap 'n aktiewe rol in die lewering van noodsaaklike hospitaaldienste gespee!. As gevolg van die betrokkenheid en die finansi~le bydraes van die gemeenskap kon die Hospitaalraad noodsaaklike uitbreidings, soos 'n kraamsaal en 'n verpleegsterstehuis finansier. Omdat die gemeenskap besef het dat dit nie net die staat se verantwoordelikheid was om gesondheidsdienste te lewer nie, is die Aksie Stellenbosch Hospitaal, die gemeenskapsarm van die hospitaal, in 1988 gestig. Hierdie Aksie Stellenbosch Hospitaal speel dus in 'n tydperk waar staatsfondse beperk is, 'n belangrike rol om die Stellenbosch Hospitaal doeltreffend te laat funksioneer en om steeds hoe standaarde met betrekking tot gesondheidsorg te handhaaf.
3

Die dinamika van Blank en Bruin verhoudinge op Stellenbosch (1920-1945)

Hendrich, Gustav 12 1900 (has links)
Thesis (MA (History))--University of Stellenbosch, 2006. / Since the twenties the dynamic disposition of white and Coloured human relations was remarkably influenced by specific political, social and economic phenomena and change. In the social life a healthy mutual relationship prevailed. Particularly in the town centre of Stellenbosch white and Coloured residents lived side by side in undisturbed harmony. Within this rather enclosed town society, both religious and educational institutions played a vital role in the colligation and cementation of peaceful white and Coloured co-existence. Apart from this, fixed political thoughts revolving around the maintenance of “white superiority” and the supposition of “Coloured inferiority” became a severe handicap for the constancy of the relations over the long term. During the thirties economic depression, radical political ideologies and particularly an enduring tendency towards racial separation – or segregation, also made inroads into Stellenbosch. White residents mostly embraced segregation as an attempt to safeguard and maintain white control whereas most Coloured people rejected it outright. In 1938 the influence of Afrikaner nationalism and the Great Trek centennial further stimulated the political consciousness of the towns’ people. As a result of increased tension between the different groups in Stellenbosch and the social impact of the outbreak of the Second World War the entire town community became divided between two irreconcilable camps. Together with this political division, internal racial friction mounted and became inevitable. In July 1940, this racial friction reached its pinnacle when a severe town riot between white students and Coloured people erupted. Historically this was one of the most tragic events in the history of Stellenbosch. Thereafter the white and Coloured relations gradually improved despite the ongoing poor socio-economic conditions of Coloured people and the continuation of segregation at the end of the war in 1945.

Page generated in 0.0978 seconds