• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 41
  • 20
  • 12
  • 9
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 86
  • 86
  • 86
  • 86
  • 82
  • 25
  • 24
  • 16
  • 16
  • 15
  • 13
  • 10
  • 9
  • 9
  • 9
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
81

The cuff and the collar : a contemporary representation of seventeenth century symbols of power and oppression at the Cape of Good Hope

Kruger, Carla Maxine 04 1900 (has links)
Thesis (MA(VA))--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis examines the extent to which the cuff and the collar as semiotic entities played a significant role in the symbolic expression of power and oppression in the seventeenth century Cape of Good Hope. These entities were visually naturalised by the Eurocentric imperialist hegemony at the Cape and offered as undisputed ‘truth’. These symbols permeated the collective consciousness of the society at the Cape on both a physical and cognitive level. The white ruff and cuffs, and the shackles of the slaves represented physical restraints, whilst mentally the slaves were confronted with identity construction and deconstruction. ‘The self’ was pitted against ‘the Other’, and these European values and hierarchies were enforced on the society at the Cape by creating dualistic relationships. An identity implies a certain amount of power. For this reason, the Europeans stripped the slaves of their identities in order to gain control over them. This theory, together with the investigation into the hybrid characteristic of culture as a product of colonialism and slavery at the Cape, will be established concurrently with the aim of my practical work — The Ruff/Rough Collection, The Shackle Collection, and The Soft Steel Collection. This body of work aims to deconstruct the boundaries and hierarchies established by the cuff and the collar (as symbols of the power and oppression paradigm) at the Cape. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die mate waarin die mouboordjie (‘cuff’) en die kraag (‘collar’) as semiotiese entiteite ’n beduidende rol gespeel het in die simboliese uitdrukking van mag en onderdrukking aan die Kaap de Goede Hoop in die sewentiende eeu. Hierdie simbole is visueel deur die Eurosentriese imperialistiese leierskap ingevoer en as onbetwisbare waarheid van hul mag en heerskappy voorgehou. Dié simbole het die kollektiewe bewussyn van die samelewing aan die Kaap op ’n fisieke en geestelike vlak geïnfiltreer. Die wit plooikraag (‘ruff’) wat die Europeërs gedra het om hulself as ‘meesters’ te vestig, en die boeie van die slawe het fisieke beperkings verteenwoordig, terwyl die slawe geestelik gekonfronteer is met die opbou en afbreek van hulle identiteit. ‘Die ek’ is teen ‘die Ander’gestel en Europese waardes is op grond van die Eurosentriese ingesteldheid van die ‘meesters’ op die samelewing afgedwing as ‘n dualistiese verhouding. ’n Identiteit impliseer ’n sekere graad van mag. Daarom het die Europeërs die slawe van hulle identiteit gestroop om sodoende mag oor hulle te verkry. Hierdie teorie, asook die ondersoek na die hibridiese eienskap van kultuur as ’n produk van kolonialisme en slawerny aan die Kaap, sal konkurrent met die doel van my praktiese werk — The Ruff/Rough Collection, The Shackle Collection en The Soft Steel Collection — gevestig word. Die doel van hierdie versameling kontemporêre juweliersware is om die grense en hiërargieë te dekonstrueer, wat deur die mouboordjie (‘cuff’) en die kraag (‘collar’) (as simbole van die mag- en onderdrukkingsparadigma) tot stand gebring is aan die Kaap de Goede Hoop.
82

Alternative to what? : the rise of Loslyf magazine

Kirsten, Marnell 04 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: In this study I analyse the first year of publication of Loslyf, the first and, at the time of its launch in June 1995, only Afrikaans pornographic magazine. The analysis comprises a historical account of its inception as relayed mainly by Ryk Hattingh, the first editor of Loslyf and primary creative force behind the publication. Such an investigation offers valuable insights into an aspect of South African media history as yet undocumented. As a powerful contributor to an Afrikaans imaginary, emerging at a time of political renewal, Loslyf provides a glimpse into the desires, tensions and tastes of and for an imagined community potentially still shaped by a censorial past. The magazine is worth studying, in part, as an example of an attempt at reinvesting the prescriptive and seemingly generic genre of pornography with cultural specificity and political content, with a view to making it more interesting and relevant. The study argues that whilst Loslyf succeeded in fracturing the “simulacrum” (Baudrillard 1990: 35) of pornographic representation, it also demonstrated that this kind of „alternativity‟ is difficult to sustain. An analysis of the written and visual content of the first 12 issues of the magazine, under Hattingh‟s editorship, investigates the basis of Loslyf‟s status as „alternative‟ publication. I conclude that the first year of Loslyf contributed towards the broader project of democratic expression in an expanding South African visual economy, as a simultaneously well considered and underrated (at the time of its publication at least) cultural product. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie analiseer ek die eerste jaar van publikasie van Loslyf as 'n baanbrekende en, in die tyd van sy ontstaan in Junie 1995, die enigste Afrikaanse pornografiese tydskrif. Hierdie analise behels ʼn historiese oorsig van die ontstaan van Loslyf soos hoofsaaklik verhaal deur Ryk Hattingh, die eerste redakteur van Loslyf en primêre kreatiewe mag agter die publikasie. So ʼn ondersoek bied waardevolle insig tot ʼn ongedokumenteerde aspek van Suid-Afrikaanse mediageskiedenis. As ʼn kultuurproduk wat ʼn kragtige bydrae gelewer het tot die Afrikaanse samelewing in ʼn tyd van politieke hernuwing, bied Loslyf ʼn weerkaatsing van die begeertes, spanninge en smake vir en van hierdie gemeenskap – begeertes en smake wat grootendeels gevorm is deur ʼn geskiedenis van sensuur. Dit is waardevol om die tydskrif te bestudeer as voorbeeld van 'n poging om die voorskriftelike en skynbaar generiese pornografiese genre met kulturele bepaaldheid en politiese inhoud te herbelê, ten einde hierdie genre meer interessant en relevant te maak. Hierdie studie beweer dat, terwyl Loslyf daarin slaag om die “simulakrum” (Baudrillard 1990: 35) van pornografiese voorstelling te breek, die publikasie ook demonstreer dat hierdie tipe „alternatiwiteit‟ moeilik volhoubaar is. ʼn Analise van die geskrewe en visuele inhoud van die eerste 12 uitgawes van die tydskrif, onder redakteurskap van Hattingh, ondersoek die basis van Loslyf se status as „alternatiewe‟ publikasie. Ek beslis dat Loslyf se eerste jaar bygedra het tot die breër inisiatief van demokratiese uitdrukking in ʼn ontwikkelende Suid- Afrikaanse visuele ekonomie, as gelyktydig goed deurdagte én ondergeskatte (veral ten tyde van sy ontstaan) publikasie.
83

Ikonoklastiese strip, polemiek en Bitterkomix

Kannemeyer, Anton 12 1900 (has links)
Thesis (MA (Visual Arts)) -- University of Stellenbosch, 1997 / 168 leaves printed single pages,preliminary pages and numberd pages 1-70.Includes bibliography and 115 illustrations.Digitized at 600 dpi grayscale to pdf format (OCR),using an Bizhub 250 Konica Minolta Scanner. / ENGLISH ABSTRACT: This study considers the history and problematics of the contemporary comic strip, particularly in regard to issues of controversy and iconoclasm. Special attention is paid to the local magazine, Bitterkomix as an example. In Chapter One, the comic medium is identified and discussed as a homogeneous art form. Its independence from both fine arts and literature is explained and the identifying, intrinsic characteristics of the medium are used as a basis for the analysis of form and meaning in selected contemporary comics. Chapter Two provides a brief history of iconoclasm, subversion and controversy surrounding selected comics from the 1950's up to the present. The emphasis is placed on pivotal developments in the medium, particularly in the United States. A link is suggested between the post-war affluence of the American society and the conservative values which underpin it. Because of the many similarities which exist between the value systems of white South Africa and those of the more conservative states of the U.S., a contextual parallel is mooted which identifies the development and impact of controversial comics abroad and the reception which Bitterkomix encountered in South Africa. Chapter Three outlines and analyses this connection, emphasising that Bitterkomix has to be seen in the wider historical context and not simply as an expression of a parochial, "alternative"culture among young Afrikaners. In the final two chapters, satire and the use of stereotypes in the comic form is considered. The study pays particular attention to the publications, Gif, Afrikaner Sekskomix and Loslyf(an Afrikaans skin magazine) in order to establish connections between deviant sexual behaviour in a repressive society. / AFRIKAANSE OPSOMMING:In hierdie werkstuk word die geskiedenis en problematiek van die hedendaagse strip, veral die kontroversieIe en ikonoklastiese aspekte daarvan, aangespreek. As 'n voorbeeld word die aandag veral toegespits op die plaaslike tydskrif, Bitterkomix. In Hoofstuk Een word die stripmedium geidentifiseer en as homogene kunsvorm bespreek. Die medium se onafhanklikheid van beide die Skone Kunste en die Letterkunde word verduidelik en die identifiserende, intrinsieke kenmerke word basies toegepas vir die ontleding van vorm en betekenis in gekose, hedendaagse strips. Hoofstuk Twee bestaan uit 'n kort oorsig van die geskiedenis van ikonoklasme, ondermyning en kontroverse rondom geselekteerde strips vanaf 1950 tot die hede. Die k1em word geplaas op deurslaggewende ontwikkelings in die medium, veral in die Verenigde State. 'n Skakel word voorgestel tussen die na-oorlogse welvaart van die Amerikaanse gemeenskap en die konserwatiewe waardes onderliggend daaraan. As gevolg van die baie ooreenkomste tussen die waarde-sisteme van wit Suid-Afrika en die van die meer konserwatiewe state van die V.S., word 'n kontekstuele parallel vasgestel wat die ontwikkeling en impak van kontroversieIe strips in die buiteland en die reaksie op Bitterkomix in Suid-Afrika, identifiseer. Hoofstuk Drie skets en ontleed hierdie verbintenis en beklemtoon dat Bitterkomix in 'n wyer historiese konteks beskou moet word en nie slegs as 'n uitdrukking van 'n parogiale, "altematiewe" kuItuur onder jong Afrikaners nie. In die laaste twee hoofstukke word satire en die gebruik van stereotipes in die stripvorm oorweeg. Aandag word veral gegee aan die publikasies Gif: Afrikoner Sekskomix, en Loslyf( 'n Afrikaanse sekstydskrif) om kwessies van abnormale seksuele gedrag in 'n repressiewe gemeenskap aan te raak.
84

Bitterkomix en Stripshow : pornografie en satire in Afrikaanse ondergrondse strippe

Van Staden, Leonora 03 1900 (has links)
Thesis (MA (VA)(Visual Arts))--University of Stellenbosch, 2006. / This thesis aims to investigate the representation of gender in Afrikaans underground comics. Initially the work of Conrad Botes and Anton Kannemeyer in Bitterkomix, dating from 1992 to 2004, will be discussed, followed by a closer look at Stripshow. Chapter one is primarily a discussion about pornography, starting with an overview of feminist arguments against it. This is followed by a number of counter arguments which are also rooted in feminist discourse. The sexually explicit images in Bitterkomix are then analysed according to the mentioned feminist arguments with a short investigation of the context which led to Bitterkomix’s inception, focusing on the dynamics of power and authority. This leads to a discussion of the origin of pornography which establishes Bitterkomix as part of a tradition where sexual explicitness is used in the service of social commentary. Chapter two investigates the connection between satire and iconoclasm and relates it to Stripshow and Bitterkomix. A discussion of the context in which Stripshow originated then follows. Finally, one story in Stripshow is analysed according to the preceding research in order to investigate the manifestation of satire and irony in the relationship between word and image.
85

Op soek na nuwe roetes : persoonlike versamelings as kartering van 'n self

Rust, Zahn 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a personal, poststructuralist study of the researcher’s mapping of the self. The researcher refers to her art practice as an action of research and at the same time, a process of reality production. The images that are created through the art making processes, feeds back into reality. The argument for the production of reality images, relies specifically on the non-representational ‘model’ of Deleuze and Guattari. The foundation of this study is based on a theoretical and practical study of the role of personal space and objects in this complex network of production. This thesis argues for the consideration of self as an ‘open’ map and to expand the fiction and idea of representation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is persoonlike, poststrukturalistiese ondersoek na die navorser se kartering van die self. Die navorser verwys veral na haar kunspraktyk as aksie van ondersoek en tergelykertyd ’n proses van werklikheidsproduksie. Die beelde wat deur die kunsmaakpraktyk/-proses geskep word, voer terug na die werklikheid. Die argument vir die produksie van werklikheidsbeelde steun veral op Deleuze en Guattari se nie-representasionele ‘model’. Teoretiese en praktiese studie van die rol van persoonlike ruimtes en objekte in hierdie komplekse produksienetwerk vorm die grondslag waaruit die studie voortspruit. In hierdie tesis word uiteindelik geargumenteer vir die beskouing van die self as ‘oop’ kaart ten einde die fiksie en idee van representasie oop te maak en uit te brei. kartering, objekte, roetes, versamelings, werklikheidsbeelde, poststrukturalisme, beelde, tekening
86

The illustrated children's Bible as cultural text in the construction of Afrikaner national identity

Barnard, Louis H. 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil(Visual Arts. Illustration))--University of Stellenbosch, 2007. / This thesis is a critical analysis of Afrikaans illustrated children’s Bibles as cultural texts in Afrikaner nationalist discourse. Christian Calvinism was a distinct signifier in Afrikaner nationalism and served as an instrument in the construction of Afrikaner national identity. I propose in this study that Afrikaans children’s Bibles encoded the principles of Afrikaner nationalism and were used as didactic tools for the configuration of an exclusive national consciousness. A potential pitfall in the analysis of Afrikaans children’s Bibles as nationalist texts is the fact that these books were translated from Dutch or English into Afrikaans. However, the act of translating the Bible, ‘the Word of God’, into Afrikaans served to confirm the ‘totem’ of Afrikaner Christian-Nationalism. The appropriation of the Bible re-contextualized the ‘Holy Scriptures’, placing them within the milieu of Afrikaner national identity and consciousness: language and religion thus became interrelated catalysts in the social construction of Afrikaner national consciousness. Finally, my own reinvention of the Afrikaans picture Bible – in opposition to conventional illustrated children’s Bibles – is put forward and discussed as a postmodern text that encodes a radically different post-Apartheid conception of identity.

Page generated in 0.0737 seconds