• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kritiese denke : 'n konseptuele verkenning

Meyer, Derrick Alan 01 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / This thesis is a conceptual exploration of the concept "critical thinking" and is chiefly aimed at everyone involved in education in the new South Africa. The investigation is contextualised by critically examining certain motives for such an investigation and by assessing the importance of encouraging people to think critically. The focus is first on the relationship between the concepts "critical thinking", "thinking" and "rationality". Then follows a thorough analysis of the concept "critical thinking". Preconditions for the use of the concept are identified. The last part of the thesis deals with the relationship between critical thinking, learning and critical thinking can level. teaching, and a discussion on how be improved and promoted at school / Hierdie verhandeling is ·'n konseptuele verkenning van die begrip "kritiese denke" en is veral gerig aan almal wat by die opvoeding in die nuwe Suid- Afrika betrokke is. Die verkenning word gekontekstualiseer deur sekere motiewe vir so 'n ondersoek krities te bespreek en die belangrikheid daarvan om mense aan te moedig om krities te dink te bepaal. Daar word vervolgens eers gekonsentreer op die verhouding tussen die begrippe "kritiese denke", "denke" en "rasionaliteit". Daarna volg n grondige bespreking van die beg rip "kritiese denke". Voorwaardes vir die gebruik van die begrip word nagegaan. Die laaste gedeelte van die verhandeling handel oar die verhouding tussen kritiese denke, leer en onderrig en daar word beredeneer hoe kritiese denke op skoolvlak verbeter en bevorder kan word. / Philosophy, Practical & Ststematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)
2

Kritiese denke : 'n konseptuele verkenning

Meyer, Derrick Alan 01 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / This thesis is a conceptual exploration of the concept "critical thinking" and is chiefly aimed at everyone involved in education in the new South Africa. The investigation is contextualised by critically examining certain motives for such an investigation and by assessing the importance of encouraging people to think critically. The focus is first on the relationship between the concepts "critical thinking", "thinking" and "rationality". Then follows a thorough analysis of the concept "critical thinking". Preconditions for the use of the concept are identified. The last part of the thesis deals with the relationship between critical thinking, learning and critical thinking can level. teaching, and a discussion on how be improved and promoted at school / Hierdie verhandeling is ·'n konseptuele verkenning van die begrip "kritiese denke" en is veral gerig aan almal wat by die opvoeding in die nuwe Suid- Afrika betrokke is. Die verkenning word gekontekstualiseer deur sekere motiewe vir so 'n ondersoek krities te bespreek en die belangrikheid daarvan om mense aan te moedig om krities te dink te bepaal. Daar word vervolgens eers gekonsentreer op die verhouding tussen die begrippe "kritiese denke", "denke" en "rasionaliteit". Daarna volg n grondige bespreking van die beg rip "kritiese denke". Voorwaardes vir die gebruik van die begrip word nagegaan. Die laaste gedeelte van die verhandeling handel oar die verhouding tussen kritiese denke, leer en onderrig en daar word beredeneer hoe kritiese denke op skoolvlak verbeter en bevorder kan word. / Philosophy, Practical and Ststematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)

Page generated in 0.0868 seconds