Spelling suggestions: "subject:"hinking frames"" "subject:"chinking frames""
1 |
Kritiese denke : 'n konseptuele verkenningMeyer, Derrick Alan 01 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / This thesis is a conceptual exploration of the concept
"critical thinking" and is chiefly aimed at everyone
involved in education in the new South Africa. The
investigation is contextualised by critically examining
certain motives for such an investigation and by
assessing the importance of encouraging people to think
critically. The focus is first on the relationship
between the concepts "critical thinking", "thinking" and
"rationality". Then follows a thorough analysis of the
concept "critical thinking". Preconditions for the use
of the concept are identified. The last part of the
thesis deals with the relationship between critical
thinking, learning and
critical thinking can
level.
teaching, and a discussion on how
be improved and promoted at school / Hierdie verhandeling is ·'n konseptuele verkenning
van die begrip "kritiese denke" en is veral gerig
aan almal wat by die opvoeding in die nuwe Suid-
Afrika betrokke is. Die verkenning word
gekontekstualiseer deur sekere motiewe vir so 'n
ondersoek krities te bespreek en die
belangrikheid daarvan om mense aan te moedig om
krities te dink te bepaal. Daar word vervolgens
eers gekonsentreer op die verhouding tussen die
begrippe "kritiese denke", "denke" en
"rasionaliteit". Daarna volg n grondige
bespreking van die beg rip "kritiese denke".
Voorwaardes vir die gebruik van die begrip word
nagegaan. Die laaste gedeelte van die
verhandeling handel oar die verhouding tussen
kritiese denke, leer en onderrig en daar word
beredeneer hoe kritiese denke op skoolvlak
verbeter en bevorder kan word. / Philosophy, Practical & Ststematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)
|
2 |

verbeter en bevorder kan word. / Philosophy, Practical and Ststematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)
|
Page generated in 0.0682 seconds