• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • Tagged with
  • 5
  • 5
  • 5
  • 3
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Verbs of existence in Tshivenda

Tshikalange, Khaukanani Wilson 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines the Predicate Argument Structure (PAS) of the verbs of existence with special reference to transitive and intransitive verbs in Tshivenda. Chapter One is the introduction of this study. It states the purpose of study, theoretical framework, organisation of study as well as the predicate argument structure of the verbs of existence. representation (i.e.theta-roles) are also defined. The lexical - semantic A review of Chomsky's Government and Binding theory is given. The study also examines the different types of verbs of existence. Chapter Two of this study examines the arguments of verbs of existence. The external NP argument in subject position will be considered with the features [+animate] i.e. (humans and animal) or [-animate]. The interpretation of the example sentence of the arguments will also be given. Chapter Three examines the compatibility between verbs of existence and several syntactic operations. These possible operations include the locative inversion, locative alternation, location subject alternation, location instrument alternation, the benefactive and the locative. Chapter Four is the conclusion where the summary of the main contents of the previous chapters is given. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hiedie navorsing ondersoek die Predikaat Argument Struktuur van die werkwoorde van bestaan met spesiale verwysing na oorganklike en onoorganklike werkwoorde in Tshivenda. Hoofstuk Een is die inleiding van hierdie navorsing. Dit gee die doel van die studie, die teoretiese raamwerk, organisasie van die studie, sowel as die predikaat argument struktuur van die werkwoorde van bestaan. Die leksikaal semantiese representasie (d.i. die theta-roll e) is gedefinieer. Die aannames van Chomsky se Government en Binding teorie is gegee. Die studie poog ook om die verskillende vorms van die werkwoord van bestaan te gee. Hoofstuk Twee ondersoek die argumente van die werkwoorde van bestaan. Die eksterne argumente in onderwerp-posisie val saam met die kenmerke (+lewendig) d.i. (mense en diere) of (-lewendig). Die interpretasie van die voorbeeldsin is ook gegee. Hoofstuk Drie ondersoek die alternasies van die werkwoorde van bestaan en verskeie sintaktiese operasies. Hierdie operasies sluit in die lokatiewe inversie, -alternasie, -onderwerp alternasie, -instrument alternasie, die bevoordeelde en die lokatiewe. Hoofstuk Vier is die konklusie waarin 'n samevatting van die vonge Hoofstukke gegee word.
2

The reflexive in Venda

Musetha, Takalani Masindi 04 1900 (has links)
Thesis (M.A.)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores the interpretation and syntax of construction that realize reflexivity in Tshiven~a. Chapter One: deals with the introduction of the study. The binding theory in its general principles and definitions will be analyzed. Chapter Two: deals with the interpretation of reflexive di-verb " constructions. In this chapter various verb types with ~i- will be given. (i) Mono-transitive verbs (ii) Di-transitive verbs. Chapter Three: deals with the derived verb that is applicative, causative and passive. The appearing of ~i- verbs with derived verbs will be examined. Chapter Four: deals with ~i- verbs followed by the reflexive emphasizer -~e.The interpretation of prepositional phrases (PP) with the reflexive meaning will be considered and the applicability of binding theory to these phrases will be explored. Chapter Five: deals with the findings, recommendations and conclusion of the study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die interpretasie en sintaksis van die konstruksie wat die refleksief in Tshivenda moontlik maak. Hoofstuk een bevat die inleiding van die studie. Veral die algemene beginsels en definisie van die bindingsteorie word bekyk. Hoofstuk twee handeloor die interpretasie van konstruksies met die refleksiewe fji-werkwoord. In hierdie hoofstuk word verskeie werkwoord kategorieë met fji- behandel waaronder enkeloorganklike en dubbeloorganklike werkwoorde. Hoofstuk drie handeloor die afgeleide werkwoorde nl. die applikatief, kousatief en passief. Die voorkoms van die refleksiewe fji- met hierdie afgeleide werkwoorde word ondersoek. Hoofstuk VIer handeloor fji- werkwoorde gevolg deur die refleksiewe beklemtoner -ne. Die interpretasie van preposisionele frases met 'n refleksiewe betekenis word oorweeg en die toepasbaarheid van die bindingsteorie op hierdie frases word ondersoek. Hoofstuk vyf handeloor die bevindinge, aanbevelings en konklusie van die studie.
3

The consecutive in Venda

Makwarela, Vhangani Petrus 18 March 2014 (has links)
M.A. (African Languages) / Please refer to full text to view abstract
4

The break and bend verbs in Tshivenda

Mukwevho, Mulatedzi 12 1900 (has links)
Full text to be digitised and attached to bibliographic record. / ENGLISH ABSTRACT: The thesis is organized into five chapters: the first chapter deals with the aims of the study, the theoretical framework that has been assumed in this study as well as the organisation of the thesis. The second chapter gives an overview of the assumptions of lexical semantics with specific reference to the Generative Lexicon. Chapter 3 is concerned with the break verbs while chapter 4 deals with the bend verbs in Tshivenda. Chapter 5 gives the conclusions of the study. With regard to the break verbs in Tshivenda: these verbs have been classified into seven subgroups with regard to specific semantic features. Syntactically, the break verbs in Tshivenda are mainly transitive verbs while a large group have a transitive-intransitive alternation with the suffixes [-I-/-w-]. The break verbs may also regularly appear with the iterative suffixes [Vkan- Nkany-]. Most of the break verbs also regularly appear in two other alternations i.e. the possession alternation and the instrument-subject alternation. The bend verbs in Tshivenda are organized into five subgroups with regard to their semantic features. All bend verbs in Tshivenda are transitive verbs, but it has been shown that these verbs are in reality ergative verbs which assign two internal theta-roles. These verbs also regularly appear in the possession alternation and the instrument-subject alternation. Both the break and bend verbs have furthermore been treated within the main components of the Generative lexicon, i.e. argument structure, event structure, lexical conceptual paradigm and lexical inheritance structure. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verhandeling is verdeel in vyf hoofstukke: die eerste hoofstuk handeloor die doelstellings van die studie, die teoretiese raamwerk wat aanvaar is as uitgangspunt vir hierdie studie asook die organisasie van die verhandeling. Die tweede hoofstuk gee 'n oorsig oor die aannames van die leksikale semantiek met spesiale verwysing na die Generatiewe leksikon. Hoofstuk drie bestudeer die breek werkwoorde terwyl hoofstuk vier handeloor die buigwerkwoorde in Tshivenda. Hoofstuk vyf gee die konklusies van die studie. Met betrekking tot die breek werkwoorde in Tshivenda: hierdie werkwoorde is geklassifiseer in sewe subgroepe met verwysing na spesifieke semantiese kenmerke. Sintakties is die breek werkwoorde in Tshivenda grotendeels transitiewe werkwoorde terwyl 'n groot groep deelneem aan 'n transitieweintransitiewe alternasie met die suffikse [-I-/-w-]. Die breek werkwoorde kan verder ook reëlmatig voorkom met die iteratiewe suffikse (Vkan-Nkany-]. Meeste van die breek werkwoorde verskyn ook reëlmatig in twee ander alternasies nl. die possessiewe alternasie en die instrument-subjek alternasie. Die buig werkwoorde in Tshivenda is verdeel in vyf subgroepe na aanleiding van hulle semantiese kenmerke. Alle buig werkwoorde in Tshivenda is transitiewe werkwoorde maar dit is aangetoon dat hierdie werkwoorde in werklikheid ergatiewe werkwoorde is wat twee interne theta-rolle toeken. Hierdie werkwoorde kom ook reëlmatig voor in die possessief alternasie en die instrument-subjek alternasie. Beide die breek en buig werkwoorde is verder behandel binne die hoofkomponente van die Generatiewe leksikon, nl. Argument struktuur, gebeurtenis struktuur, leksikaal konseptueie paradigma en leksikaal erfenis struktuur.
5

Passive, causative and applicative in Tshivenda

Guduvheni, Takalani Violet 11 February 2014 (has links)
M.A. (African Languages) / Please refer to full text to view abstract

Page generated in 0.0791 seconds