Spelling suggestions: "subject:"renda language - verb"" "subject:"renda language - herb""
1 |
Verbs of existence in TshivendaTshikalange, Khaukanani Wilson 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines the Predicate Argument Structure (PAS) of the verbs of
existence with special reference to transitive and intransitive verbs in
Tshivenda.
Chapter One is the introduction of this study. It states the purpose of study,
theoretical framework, organisation of study as well as the predicate
argument structure of the verbs of existence.
representation (i.e.theta-roles) are also defined.
The lexical - semantic
A review of Chomsky's
Government and Binding theory is given. The study also examines the
different types of verbs of existence.
Chapter Two of this study examines the arguments of verbs of existence.
The external NP argument in subject position will be considered with the
features [+animate] i.e. (humans and animal) or [-animate]. The
interpretation of the example sentence of the arguments will also be given.
Chapter Three examines the compatibility between verbs of existence and
several syntactic operations. These possible operations include the locative
inversion, locative alternation, location subject alternation, location
instrument alternation, the benefactive and the locative.
Chapter Four is the conclusion where the summary of the main contents of
the previous chapters is given. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hiedie navorsing ondersoek die Predikaat Argument Struktuur van die
werkwoorde van bestaan met spesiale verwysing na oorganklike en
onoorganklike werkwoorde in Tshivenda.
Hoofstuk Een is die inleiding van hierdie navorsing. Dit gee die doel van die
studie, die teoretiese raamwerk, organisasie van die studie, sowel as die
predikaat argument struktuur van die werkwoorde van bestaan. Die leksikaal
semantiese representasie (d.i. die theta-roll e) is gedefinieer. Die aannames van
Chomsky se Government en Binding teorie is gegee. Die studie poog ook om
die verskillende vorms van die werkwoord van bestaan te gee.
Hoofstuk Twee ondersoek die argumente van die werkwoorde van bestaan.
Die eksterne argumente in onderwerp-posisie val saam met die kenmerke
(+lewendig) d.i. (mense en diere) of (-lewendig). Die interpretasie van die
voorbeeldsin is ook gegee.
Hoofstuk Drie ondersoek die alternasies van die werkwoorde van bestaan en
verskeie sintaktiese operasies.
Hierdie operasies sluit in die lokatiewe inversie, -alternasie, -onderwerp
alternasie, -instrument alternasie, die bevoordeelde en die lokatiewe.
Hoofstuk Vier is die konklusie waarin 'n samevatting van die vonge
Hoofstukke gegee word.
|
2 |
The reflexive in VendaMusetha, Takalani Masindi 04 1900 (has links)
Thesis (M.A.)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores the interpretation and syntax of construction that realize
reflexivity in Tshiven~a.
Chapter One: deals with the introduction of the study. The binding
theory in its general principles and definitions will be analyzed.
Chapter Two: deals with the interpretation of reflexive di-verb
" constructions. In this chapter various verb types with ~i- will be
given.
(i) Mono-transitive verbs
(ii) Di-transitive verbs.
Chapter Three: deals with the derived verb that is applicative, causative
and passive. The appearing of ~i- verbs with derived verbs will be
examined.
Chapter Four: deals with ~i- verbs followed by the reflexive emphasizer
-~e.The interpretation of prepositional phrases (PP) with the
reflexive meaning will be considered and the applicability of binding
theory to these phrases will be explored.
Chapter Five: deals with the findings, recommendations and conclusion
of the study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die interpretasie en sintaksis van die konstruksie
wat die refleksief in Tshivenda moontlik maak.
Hoofstuk een bevat die inleiding van die studie. Veral die algemene
beginsels en definisie van die bindingsteorie word bekyk.
Hoofstuk twee handeloor die interpretasie van konstruksies met die
refleksiewe fji-werkwoord. In hierdie hoofstuk word verskeie werkwoord
kategorieë met fji- behandel waaronder enkeloorganklike en dubbeloorganklike
werkwoorde.
Hoofstuk drie handeloor die afgeleide werkwoorde nl. die applikatief,
kousatief en passief. Die voorkoms van die refleksiewe fji- met hierdie
afgeleide werkwoorde word ondersoek.
Hoofstuk VIer handeloor fji- werkwoorde gevolg deur die refleksiewe
beklemtoner -ne. Die interpretasie van preposisionele frases met 'n
refleksiewe betekenis word oorweeg en die toepasbaarheid van die
bindingsteorie op hierdie frases word ondersoek.
Hoofstuk vyf handeloor die bevindinge, aanbevelings en konklusie van die
studie.
|
3 |
The consecutive in VendaMakwarela, Vhangani Petrus 18 March 2014 (has links)
M.A. (African Languages) / Please refer to full text to view abstract
|
4 |
The break and bend verbs in TshivendaMukwevho, Mulatedzi 12 1900 (has links)
Full text to be digitised and attached to bibliographic record. / ENGLISH ABSTRACT: The thesis is organized into five chapters: the first chapter deals with the aims
of the study, the theoretical framework that has been assumed in this study as
well as the organisation of the thesis. The second chapter gives an overview
of the assumptions of lexical semantics with specific reference to the
Generative Lexicon. Chapter 3 is concerned with the break verbs while
chapter 4 deals with the bend verbs in Tshivenda. Chapter 5 gives the
conclusions of the study.
With regard to the break verbs in Tshivenda: these verbs have been
classified into seven subgroups with regard to specific semantic features.
Syntactically, the break verbs in Tshivenda are mainly transitive verbs while a
large group have a transitive-intransitive alternation with the suffixes [-I-/-w-].
The break verbs may also regularly appear with the iterative suffixes [Vkan-
Nkany-]. Most of the break verbs also regularly appear in two other
alternations i.e. the possession alternation and the instrument-subject
alternation.
The bend verbs in Tshivenda are organized into five subgroups with regard to
their semantic features. All bend verbs in Tshivenda are transitive verbs, but it
has been shown that these verbs are in reality ergative verbs which assign
two internal theta-roles. These verbs also regularly appear in the possession
alternation and the instrument-subject alternation.
Both the break and bend verbs have furthermore been treated within the
main components of the Generative lexicon, i.e. argument structure, event
structure, lexical conceptual paradigm and lexical inheritance structure. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verhandeling is verdeel in vyf hoofstukke: die eerste hoofstuk handeloor
die doelstellings van die studie, die teoretiese raamwerk wat aanvaar is as
uitgangspunt vir hierdie studie asook die organisasie van die verhandeling.
Die tweede hoofstuk gee 'n oorsig oor die aannames van die leksikale
semantiek met spesiale verwysing na die Generatiewe leksikon. Hoofstuk drie
bestudeer die breek werkwoorde terwyl hoofstuk vier handeloor die
buigwerkwoorde in Tshivenda. Hoofstuk vyf gee die konklusies van die studie.
Met betrekking tot die breek werkwoorde in Tshivenda: hierdie werkwoorde is
geklassifiseer in sewe subgroepe met verwysing na spesifieke semantiese
kenmerke. Sintakties is die breek werkwoorde in Tshivenda grotendeels
transitiewe werkwoorde terwyl 'n groot groep deelneem aan 'n transitieweintransitiewe
alternasie met die suffikse [-I-/-w-]. Die breek werkwoorde kan
verder ook reëlmatig voorkom met die iteratiewe suffikse (Vkan-Nkany-].
Meeste van die breek werkwoorde verskyn ook reëlmatig in twee ander
alternasies nl. die possessiewe alternasie en die instrument-subjek alternasie.
Die buig werkwoorde in Tshivenda is verdeel in vyf subgroepe na aanleiding
van hulle semantiese kenmerke. Alle buig werkwoorde in Tshivenda is
transitiewe werkwoorde maar dit is aangetoon dat hierdie werkwoorde in
werklikheid ergatiewe werkwoorde is wat twee interne theta-rolle toeken.
Hierdie werkwoorde kom ook reëlmatig voor in die possessief alternasie en
die instrument-subjek alternasie.
Beide die breek en buig werkwoorde is verder behandel binne die
hoofkomponente van die Generatiewe leksikon, nl. Argument struktuur,
gebeurtenis struktuur, leksikaal konseptueie paradigma en leksikaal erfenis
struktuur.
|
5 |
Passive, causative and applicative in TshivendaGuduvheni, Takalani Violet 11 February 2014 (has links)
M.A. (African Languages) / Please refer to full text to view abstract
|
Page generated in 0.0748 seconds