• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 4
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gedeelde ervaringe van orkeslede in die Con Amoré–orkes : ʼn fenomenologiese benadering / Leonora Human

Human, Leonora January 2015 (has links)
Hierdie transendentale fenomenologiese studie beskryf die betekenis wat die Con Amoré-orkeslede uit hul gedeelde ervaringe put. Die orkes is gevestig by Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging en bestaan uit een-en-dertig graad ses tot twaalf leerders woonagtig in die Vaaldriehoek. Die filosofiese wêreldbeskouing van hierdie skripsie is interpretivisties en die doel daarvan is om die gedeelde ervaringe van die orkeslede te beskryf, te verstaan en te interpreteer. Daar is ‟n deeglike literatuurstudie gedoen om die agtergrond van die studie te skets. Dit is ‟n kwalitatiewe studie waardeur data versamel is deur oop-einde onderhoude met die orkeslede te voer. Daarna is die getranskribreede onderhoude deur die navorser op die rekenaarprogram ATLAS.ti 7 ingevoer. Deur die aanhalings uit die onderhoude te kodeer en die kodes te kategoriseer het die volgende ses temas na vore gekom, naamlik omgee, betekenisvolheid, persoonlike ontwikkeling asook ontwikkeling van vaardighede, negatiewe ervaringe, dissipline en genot. Die implikasie van die studie is dat dirigente, orkesbestuurders en onderwysers wat jeugorkeste en ensembles afrig kan baat vind by die navorsing en dat dit kan bydra tot die sukses van die groep. My aanbevelings vir verdere studie is dat ‟n soortgelyke fenomenologiese studie gedoen kan word van die ervaringe van orkeslede in professionele orkeste, die ervaringe van musiekonderwysers wat musiek as vak vir grade tien tot twaalf aanbied, asook die ervaringe van leerders wat musiek as een van hul vakke neem. / MA(Musicology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

Gedeelde ervaringe van orkeslede in die Con Amoré–orkes : ʼn fenomenologiese benadering / Leonora Human

Human, Leonora January 2015 (has links)
Hierdie transendentale fenomenologiese studie beskryf die betekenis wat die Con Amoré-orkeslede uit hul gedeelde ervaringe put. Die orkes is gevestig by Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging en bestaan uit een-en-dertig graad ses tot twaalf leerders woonagtig in die Vaaldriehoek. Die filosofiese wêreldbeskouing van hierdie skripsie is interpretivisties en die doel daarvan is om die gedeelde ervaringe van die orkeslede te beskryf, te verstaan en te interpreteer. Daar is ‟n deeglike literatuurstudie gedoen om die agtergrond van die studie te skets. Dit is ‟n kwalitatiewe studie waardeur data versamel is deur oop-einde onderhoude met die orkeslede te voer. Daarna is die getranskribreede onderhoude deur die navorser op die rekenaarprogram ATLAS.ti 7 ingevoer. Deur die aanhalings uit die onderhoude te kodeer en die kodes te kategoriseer het die volgende ses temas na vore gekom, naamlik omgee, betekenisvolheid, persoonlike ontwikkeling asook ontwikkeling van vaardighede, negatiewe ervaringe, dissipline en genot. Die implikasie van die studie is dat dirigente, orkesbestuurders en onderwysers wat jeugorkeste en ensembles afrig kan baat vind by die navorsing en dat dit kan bydra tot die sukses van die groep. My aanbevelings vir verdere studie is dat ‟n soortgelyke fenomenologiese studie gedoen kan word van die ervaringe van orkeslede in professionele orkeste, die ervaringe van musiekonderwysers wat musiek as vak vir grade tien tot twaalf aanbied, asook die ervaringe van leerders wat musiek as een van hul vakke neem. / MA(Musicology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
3

Die departementshoof se rol as begeleier van grondslagfase onderwysers

Du Plessis, Jeanette January 2014 (has links)
Ooreenkomstig een van die beginsels wat in die onderwys in die vooruitsig gestel word, naamlik dat onderwysers lewenslange leerders is, behoort onderwysers hulself voordurend professioneel te ontwikkel, sodat die onderwys kan getuig van kwaliteit onderrig en leer. Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet aan die diversiteit van behoeftes van leerders voldoen en vra dus ‘n kreatiewe oplossing vir onderrig en leer. Hierdie studie handel oor die rol van die departementshoof as begeleier van grondslagfase onderwysers. Navorsing verwys na ’coaching’ en kan dus direk vertaal word met 'afrigting.' Vir die doeleindes van hierdie studie hou ’coaching’ egter meer verband met begeleiding en sal dié term as vertaling dien. Navorsing in die veld van begeleiding in die onderwyssektor in Suid-Afrika blyk egter onbekend te wees. Daar blyk 'n behoefte aan bewysgebaseerde navorsing oor alternatiewe strategieë soos begeleiding te wees. Die doel van hierdie studie is om te bepaal in hoe 'n mate departementshoofde van die grondslagfase binne die wetgewing en die regsraamwerk die onderwysers kan begelei binne die beperkte tyd tot hul beskikking. Die leerteoretiese beginsels van die andragogie, wat ook elemente van die kognitiewe leerteorie bevat, is vir die doeleindes van die studie as vertrekpunt gebruik. 'n Kwalitatiewe interpretivistiese benadering is gevolg ten einde die departementshoofde en bereidwillige onderwysers van vyf privaatskole se ervarings van begeleiding te kon bepaal. Semi-gestruktureerde onderhoude is met die deelnemers gevoer. Die studie het bevind dat die departementshoofde sowel as onderwysers deurlopende begeleiding nodig ag. Die deelnemende skole pas begeleiding meestal informeel toe, sonder ‘n begeleidingsmodel. Die departementshoofde se bestuur en onderrigleierskap is ondersoek en die studie het bevind dat onderwysers ‘n groot behoefte aan monitering en kontrole van hul departementshoofde verwag. Ewekniebegeleiding word weinig toegepas en is nog ‘n onbekende strategie vir die departementshoofde. Begeleiding as deurlopende strategie vir professionele ontwikkeling word verkies bo eendagwerkwinkels, aangesien begeleiding in die skool se spesifieke behoeftes kan voorsien. Die departementshoof as onderrigleier leef die visie van die skool voor, hoofsaaklik deur gedeelde waardes. Die meeste departementshoofde maak gebruik van refleksietegnieke vir begeleiding, maar verlang meer opleiding hierin. In hierdie studie is bevind dat die grootste voordeel van begeleiding daarin lê dat dit probleemoplossende denke stimuleer en nuwe onderrigmetodes aanleer. Begeleiding het bepaalde uitdagings en ewekniebegeleiding word veral deur sommige onderwysers as intimiderend en evaluerend beskou. Die studie het ook bevind dat departementshoofde beperkte tyd vir begeleiding het. Die studie maak laastens die nodige aanbevelings vir begeleiding na aanleiding van die literatuur en bevindinge van die studie. / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2014. / tm2015 / Education Management and Policy Studies / MEd / Unrestricted
4

Keeping up appearances : female correctional officers shaping their work identity in a South African Correctional Centre / Voorgee is my behoud : vorming van ‘n werksidentiteit van vroulike korrektiewe beamptes in ‘n Suid-Afrikaanse korrektiewe sentrum / Ukushaya sengathi konke kuhamba kahle : ojele besifazane babumba isimo-bunjalo sabo somsebenzi esikhungweni sokuhlunyeleliswa kwezimilo saseNingizimu Afrika

Pieterse, Tanya 10 1900 (has links)
Text in English with abstracts in English, Afrikaans and isiZulu. Translated titles in Afrikaans and isiZulu supplied / Alarming global crime levels lead to increased incarcerations, resulting in changes in the dynamics of the offender population. Developments that call for urgent progressive reforms of corrections, thereby fast-tracking the employment of female officers. A qualitative study was conducted to explore the lived work experiences of 17 female correctional officers, at Kgoši Mampuru II Management Area in Pretoria, South Africa, to determine how they shape their work identity in this male-dominated sector. An interpretive phenomenological analysis methodology is applied, informed by the Social Identity Theory (SIT) to conceptualise the factors that shape these officers’ work identity. Themes identified include the role of the corrections environment as a social institution, corrections operating as separate communities, and how being different contributes to the distinct attributes of female correctional officers. Emotional labour, vigilance and their uniform also proved significant tools these female officers applied as a means to cope and assert their rightful place in this harsh, strained environment. / Ubugebengu obuphakeme kakhulu emhlabeni sebuholele ekutheni sikhule isibalo seziboshwa emajele, okwenza ukuthi silokhu sidlondlobale njalo isibalo seziboshwa nakuba amajele esegcwele ngokweqile. Izinguquko esimweni sesibalo seziboshwa esikhulayo sezibeke ingcindezi engeziwe phezu kwamahlombe ojele nakuba sebevele bethwele kanzima. Lokhu sekudale isidingo esiphuthumayo sokuthi kwenziwe izinguquko ezinohlonze okuhloswe ngazo ukuphucula nokuthuthukisa isimo, ngokuthi kusheshiwe ukuqashwa kojele besifazane. Lolu cwaningo lwenziwe ngaphansi kwalesi simo-ke ngenhloso yokuhlola nokucubungula impilo ephilwa ngojele besifazane uma besemsebenzini nezigameko zansukuzonke abahlangabezana nazo ukuze kubhekwe ukuthi basibumba futhi basibonakalise kanjani isimo-bunjalo sabo njengabantu ukuze bathathe indawo yabo ngeqholo kulo mkhakha okukhonya kuwona kakhulu abantu besilisa. Ulwazi locwaningo lwaqoqwa ngokusebenzisa izingxoxo zokubonana ubuso nobuso ezingama-semi-structured interviews ezabanjwa nojele besifazane abayi-17 e-Kgoši Mampuru II Management Area ePitoli, eNingizimu Afrika. Izindlela zocwaningo ezasetshenziswa kwaba yindlela yocwaningo olukhwalithethivu kanye nohlaziyo olubizwa nge-interpretive phenomenological analysis. Ithiyori yokuzihlonza komuntu isimo sakhe emphakathini nokuthi ungubani iveza umbono wokuthi umuntu wakha izimo-bunjalo ezihlukahlukene okuyizimo-bunjalo zakhe uqobo ngaphakathi kanye nezimo-bunjalo afuna ukuziveza ngazo futhi azibonakalise ngazo emphakathini ukuze akwazi ukwenza izinto kahle futhi ngendlela efanele endaweni ethile azithola ekuyona. Izingqikithi eziyinhloko ezahlozwa ngenhloso yokweseka lo mgomo zibandakanya indima yesikhungo okwenzelwa kusona umsebenzi wokuhlunyeleliswa kwezimilo njengesikhungo zomphakathi, isikhungo sokuhlunyeleliswa kwezimilo uma sisebenza njengesikhungo somphakathi oseceleni noma ohlukile, kanye nokuthi ukwehluka kwaso kusifaka kanjani isandla ekuvezeni izimo-binjalo ezicacile futhi ezihlukile zojele besifazane. Ikhono labo lokulawula imizwa yabo ukuze bakwazi ukwenza umsebenzi wabo ngendlela efanele kanye nokucophelela kwabo kwahlonzwa njengamathuluzi asetshenziswa ngojele besifazane ukuze bakwazi ukumelana nesimo esilukhuni, esishubile futhi esimazonzo abasebenza ngaphansi kwaso. Indima edlalwa ngumfaniswano ekubumbeni isimo-bunjalo sabo emsebenzini nayo yabonisa ingqikithi encikile esemqoka eyahlonzwa ngenkathi kwenziwa uhlaziyo. / Toenemende misdaadsyfers lei globaal tot al hoër getalle oortreders in gevangenskap, wat onvermydelik die dinamiek van dié groeiende populasie verander. Die tendens noodsaak die transformasie van korrektiewe dienste, wat gevolglik die indiensneming van vroulike korrektiewe beamptes bespoedig het. ‘n Kwalitatiewe studie is onderneem met 17 vroulike beamptes te Kgoši Mampuru II Korrektiewe Bestuursarea, Pretoria, Suid-Afrika. ‘n Interpretiewe fenomenologiese analisemetode is toegepas, met die beginsels van die Sosiale Identitieitsteorie as grondslag, om die faktore te konseptualiseer wat bydra tot werksidentiteitvorming van vroue in hierdie manlik gedomineerde sektor. Temas geidentifiseer behels die rol van die korrektiewe omgewing as sosiale instelling, korrektiewe dienste wat funksioneer as afsonderlike gemeenskap, en die besondere bydraes wat die vroulike beampte, juis deur haar uniekheid lewer. Emosionele arbeid, voortdurende waaksaamheid, asook die rol van haar uniform, is verder aangedui as betekenisvolle meganismes wat dié beamptes aanwend in ‘n uitdagende omgewing en so hul regmatige plek inneem in hierdie onkonvensionele werksmilieu. / Psychology / M.A. (Psychology)

Page generated in 0.0267 seconds