• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • 3
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 10
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Essays on globalization a journey to a possibly new stage of capitalism /

Went, Robertus Cornelis Pius Maria, January 1900 (has links)
Proefschrift Universiteit van Amsterdam. / Met index, lit. opg. - Met samenvatting in het Nederlands.
2

De internationale politieke economie van transformatie de totstandkoming van privatiseringswetgeving in postsocialistisch Polen /

Bijl, Niels van der, January 2007 (has links)
Proefschr. Rijksuniversiteit Groningen. / Ondertitel op omslag gedrukte versie: De totstandkoming van privatiseringsbeleid in postsocialistisch Polen. Met lit. opg. - Met samenvatting in het Engels.
3

‘n Geografiese ondersoek na die potensiaal van die informele sektor as werkverskaffer: 'n gevallestudie van Paarl

Smith, Rufane January 2000 (has links)
Magister Artium - MA / Die knaende vraag na werksgeleenthede in Suid-Afrika, maar ook in Paarl hou verband met die feit dat daar 'n relatief groot surplusbevolking bestaan, wat tydens die periode van kapitaalakkumulasie in Suid(elike) Afrika nie volkome in produksie geabsorbeer kon word nie. Die wortels van hierdie situasie lê gebed in die dinamika van periferale kapitalisme, maar dit reflekteer ook gedeeltelik sekere dimensies van die patroon van rasse-strukturering wat kapitalistiese ontwikkeling in die sub-kontinent gevolg het. Die chroniese probleem van strukturele werkloosheid en armoede kan dus geplaas word teen die implikasies van die bestaande patrone van arbeidsurplus in Suid(elike) Afrika. Volgens die Universiteit van Stellenbosch se Instituut vir Toekomsnavorsing (Koch, 1991) was 4,3 miljoen Suid-Afrikaners in 1985 óf tydelik in diens, óf werkloos. Dit is vanselfsprekend dat die situasie net sou verger, want die steeds groeiende bevolking van Suid-Afrika impakteer ook op die probleem van werkloosheid en armoede. Ekonome is ook van mening dat die ontwikkeling van kleinsake-aktiwiteit en entrepreneurskap kan lei tot ekonomiese groei, en dat die probleem van werkloosheid hierdeur aangespreek kan word. Die geweldige groei van kleinsake- aktiwiteit - in 1994 was 1,574 miljoen mense reeds ekonomies aktief in die informele sektor (CSS, 1995:41) - gee 'n aanduiding van die rol van die informele sektor tot ekonomiese groei. Gegee dat die sektor nie veel formele opvoedkundige opleiding vra nie, en dat die besigheid gewoonlik deur die familie/gesin besit word, bestaan die persepsie dat betrokkenheid in informele ekonomiese aktiwiteite 'n "kommervrye", maartog 'n ekonomies-winsgewende besigheid is.
4

Despotism and capitalism a historical comparison of Europe and Indonesia /

Schiel, Tilman. January 1985 (has links)
Thesis (Doctoral)--Universität Bielefeld, 1985. / Includes bibliographical references (p. 480-501).
5

Peasants under peripheral capitalism

Hashim Haji Wan Teh, January 1988 (has links)
Revision of the author's Thesis (doctoral)--University of Manchester, 1982. / "Issued under the auspices of the Institute of Southeast Asian Studies in Singapore." Includes bibliographical references (p. [199]-205).
6

Ekonomiese geregtigheid vir almal" ,n analise van die pastorale brief van die Noord - Amerikaanse rooms Katolieke biskoppe oor die,ekonomie van die VSA

Damon, Malcolm Peter January 2002 (has links)
Magister Artium - MA / In 1980· het: die Noord-Amerikaanse Katolieke biskoppe 'n pastorale brief oor Marxisme laat verskyn. In gesprek met Hulpbiskop Peter Rosazza van Hartford het twee Franse priesters, klasmaats van hom, die volgende opgemerk: Hulle het gewonder, hoekom die biskoppe 'n brief uitgebring het oor Marxisme wat tog nie 'n brandende saak ("issueII) was nie. Hoekom nie 'n brief oor kapitalisme nie, was hulle vraag? (Berryman 1989:75). Dit het daartoe gelei dat Biskop Rosazza in 1980 by die biskoplike vergadering voorgestel het dat 'n pastorale brief oor "kapitalisme" opgestel moes word. Hierdie mosie is aanvaar en het dan gelei tot die pastorale brief oor die ekonomie van die VSA geti tel, Economic Justice for All: Pastoral Let ter on Catholic Social Teaching and the U.S.Economy. 'n Vyfman biskoplike kommissie het in 1981 aan hierdie opdrag begin werk en met verloop van tyd besluit om in plaas van op die kapitalistiese sisteem te fokus, eerder die ekonomie van die VSA te ondersoek en te beoordeel. In November 1984, na wye konsultasies, besprekings en konferensies het die eerste publieke konsepdokument verskyn. Die biskoppe het dit juis laat verskyn na die uitslag van die presidensiele verkiesing tussen Reagan en MoridaLe (Berryman 1989: 113). Hulle het geredeneer dat hiermee - om dit te laat verskyn na die verkiesing - hulle sou kon verhoed dat hulle daarvan beskuldig sou kon word dat"hulle polities kant kies. Inteendeel, dit is toe juis wat gebeur het en die biskoppe is daarvan beskuldig dat hulle kies vir die Demokratiese Party teen Reagan wat die verkiesing gewen het. Die dokument het wye mediadekking geniet - nuusblaaie, sowel as die televisie - en "vi.qorou s public discussion took place around the first two public drafts of the letter (November 1984 and October 1985)11 (Berryman 1989:114). In Junie 1986 het 'n derde konsep verskyn en gedurende November 1986 "isdie finale dokument aanvaar deur die Nasionale Biskoplike vergadering en vrygestel.
7

Verzuiling, kapitalisme en patriarchaat aspecten van de ontwikkeling van de moderne staat in Nederland /

Stuurman, Siep. January 1900 (has links)
Thesis (doctoral)--Rijksuniversiteit Groningen, 1983. / Bibliography: p. 347-366.
8

Miljøproblematikken i et identitets- og læringsperspektiv : ph.d.-afhandling /

Bruun Hansen, Karsten. January 2002 (has links) (PDF)
Ph.d.-afhandling, Aalborg Universitet. / Findes også på internet (kræver læseprogrammet Acrobat Reader): http://www.sbi.dk/udgivelser/publikationer/uden%5Ffor%5Fserie/phd%5Fmiljoeproblemer/kbh%5Fphd.pdf.
9

Die onderwysstrewes van enkele politieke groeperinge in die Republiek van Suid-Afrika

De Waal, Esther Aletta Susanna January 1991 (has links)
Magister Educationis - MEd / There is a continual reaction to educational systems by other social groupings. To a large extend education is determined by persons other than educationalists. The social context has a definite influence on a system of education. In South Africa the different political groupings are reacting to the present educational system. These political groupings each has different political aspirations and expectations. As political aspirations relate closely to educational aspirations, it follows that these political groupings will have different educational aspirations. The political groupings recently exerting the most influence in the educational field in South Africa have been the National Party (NP), the United Democratic Front (UDF) and the Azanian People's Organization (AZAPO). In this research attention is given to the role and influence of these groupings, their educational aspirations, and the degree to which their aspirations are educationally sound. At the outset an attempt is made to determine certain criteria for an educational justifiable educational system. These criteria are used throughout as the standard in terms of which the different aspirations are evaluated. Thereafter each of the groups, the NP, the UDF and AZAPO, is examined individually. To ascertain the educational aspirations of each in the correct perspective, the role each of these groups plays in the educational the political arena is examined. Subsequently aims resulting from the political aims are examined. An extensive literary study was undertaken to inform the research. As education is very topical at present, newspaper reports, magazine and journal articles, as well as relevant research reports and other primary sources have been used in the study. Finally the conclusion is reached that each of the educational aspirations has its strengths and deficiencies and an attempt is made to set a vision for the future.
10

Die instelling van 'n uitgebreide korporatistiese politieke ekonomie in Suid-Afrika

Du Toit, Michael Teshert 04 1900 (has links)
Text in Afrikaans with abstracts in Afrikaans, English and isiZulu / In sy haas om in die globale ekonomie geïntegreer te word, na baie jare van polities-ekonomiese isolasie – en dus volle lidmaatskap van die internasionale gemeenskap te verkry – het die na-apartheid staat die ekonomiese raamwerk van die vryemarkstelsel aanvaar, gebaseer op die beginsels van neo-liberale kapitalisme as sy normatiewe basis om die “nalatenskap van apartheid” aan te spreek. Die aanvaarding van die ekonomiese model van neo-liberale kapitalisme is egter problematies in soverre dit betekenisvol misluk het om na-apartheid Suid-Afrika se mees fundamentele moreel-polities-ekonomiese uitdaging, naamlik armoede, aan te spreek en te oorkom. Hierdie tesis bied ʼn alternatiewe ekonomiese model aan, naamlik uitgebreide korporatisme. Terwyl die neo-liberale ekonomiese model individuele belange beklemtoon (gebaseer op die filosofiese beginsel van outonomie in die ekonomiese sfeer), beklemtoon die korporatistiese model, daarenteen, kollektiewe belange (gebaseer op die filosofiese beginsel van kollektiewe eienaarskap en verantwoordelikheid). Die voorspraak vir uitgebreide korporatisme poog om die volgende aansprake te bewys: 1. Die vryemarkstelsel moet behoue bly, maar een of ander vorm van strategiese ingryping is nodig sodat bepaalde sosio-politieke en ekonomiese doelwitte bereik kan word. 2. Die huidige vorm van korporatisme in Suid-Afrika is “drieledigisme” (ʼn swak vorm van korporatisme). ʼn Uitgebreide korporatistiese politieke ekonomie kan teweeg gebring word deur die instelling van korporasies, die instelling van ʼn ekonomiese wetgewende gesagsliggaam, arbeidshowe en gesentraliseerde salarisonderhandelinge. 3. Uitgebreide korporatisme kan Suid-Afrika se sosio-ekonomiese probleme aanspreek. Transformasie kan bevorder word deur ʼn paradigmaverskuiwing weg van die liberale kapitalisme, ʼn magsverskuiwing weg van die wit kapitalistiese enklave en ʼn verspreidingsverskuiwing ten gunste van die swart verarmde laerklasse. 4. Alle ekonomiese sektore en private industrieë en bedrywe moet onder die beheer van korporasies gebring word. Die staat en arbeid moet vennote by private industrieë en bedrywe word. Op dieselfde wyse moet kapitaal ʼn vennoot by staatsondernemings word. In konklusie, die aanvaarding van uitgebreide korporatisme in Suid-Afrika sal verseker dat die staat, kapitaal en arbeid saamwerk en dat ekonomiese geregtigheid en harmonie sal seëvier. / In its haste to be integrated into the global economy, following many years of political-economic isolation – and thus assume full membership in the international community – the post-apartheid state adopted the economic framework of the free market system, based on the principles of neoliberal capitalism as its normative foundation for addressing the “legacy of apartheid”. The adoption of the economic model of neoliberal capitalism has, however, proved to be problematic insofar as it has failed significantly to address and thus overcome post-apartheid South Africa‟s most fundamental moral-political-economic challenge, namely poverty. This thesis offers an alternative economic model, namely extended corporatism. While the neoliberal economic model emphasises individual interest (based on the philosophical principle of autonomy in the economic sphere), the corporatist model, in contrast, emphasises collective interest (based on the philosophical principle of collective ownership and responsibility). The advocacy of extended corporativism is based on the following key claims: 1. The free market system must be retained, but some form of strategic intervention is necessary so that certain socio-political and economic results can be achieved. 2. The current form of corporatism in South Africa is in fact tripartism (a weak form of corporatism). An extended corporatist political economy can by brought about by the implementation of corporations, the establishment of an economic legislative body, labour courts and centralised wage bargaining. 3. Extended corporatism can address South Africa‟s socio-economic problems. Transformation can be promoted by a paradigm shift away from liberal capitalism, a power shift away from the white capitalist enclave and a distribution shift in favour of the black impoverished lower classes. 4. All economic sectors as well as private industries and businesses must be brought under the control of corporations. The state and labour must become partners in private industries and businesses. In the same way capital must become a partner in state enterprises. In conclusion, the adoption of extended corporatism in South Africa will ensure that state, capital and labour work together and that economic justice and harmony will prevail. / Ekuxhamezeleni kombuso owasungulwa emva kokuphela kobandlululo kuleli, ngenjongo yokuthi udidiyelwe emnothweni womhlaba, kulandela iminyaka eminingi ukhishwe inyumbazana kwezepolitiki nakwezomnotho – futhi ukuze uthathe indawo yawo njengelungu eligcwele lomphakathi wamazwe ngamazwe – waqoka ukwamukela nokusebenzisa uhlaka lwezomnotho lohlelo-kuhwebelana olukhululekile, olwakhelwe phezu kwemigomo yenqubo-mnotho ekhululekile yogombelakwesakhe, njengesisekelo-nkambiso sayo sokubhekana “nokhondolo lobandlululo”. Kodwa-ke, ukwamukelwa nokusetshenziswa kwemodeli yezomnotho yenqubo-mnotho ekhululekile yogombelakwesakhe, sekubonise ukuba yinkinga impela njengoba sekuhluleke kwancama ukunqoba inselele enkulukazi eNingizimu Afrika selokhu kwaphela ubandlululo, yokuqinisekisa ukubhekelelwa komuntu wonke, ephathelene nezepolitiki kanye nezomnotho, okuyinselele yobubha. Lo mbhalo wetisisi uhlinzeka ngemodeli yezomnotho ehlukile engasetshenziswa, futhi leyo modeli wubukopeletsheni obeluliwe (extended corporatism). Njengoba inqubo-mnotho ekhululekile yogombelakwesakhe igcizelela izidingo nezimfuno zomuntu ngamunye, (ezisekelwe phezu komgomo wefilosofi yokuzimela kwezomnotho), imodeli yobukopeletsheni ngakolunye uhlangothi yona igcizelela izidingo nezimfuno zabantu ngokuhlanganyela (ezisekelwe phezu komgomo wefilosofi yobunikazi obuhlanganyelwe kanye nesibopho esihlanganyelwe). Ukwesekwa kanye nokukhuthazwa kobukopeletsheni obeluliwe kusekelwe phezu kwalezi zitatimende ezisemqoka: 1. Uhlelo-kuhwebelana olukhululekile kumele lugcinwe, kodwa-ke kuyadingeka ukungenelela okuthile okukhethekile ukuze kuzuzwe imiphumela ethile yezenhlalo-politiki kanye nezomnotho. 2. Uhlobo lobukopeletsheni olukhona njengamanje kuleli, eqinisweni, luwubukopeletsheni obungunxantathu (obubandakanya isivumelwano phakathi kwabaqashi, izinyunyana zabasebenzi kanye nohulumeni), i-tripartism (okuwuhlobo lobukopeletsheni oluntekenteke kakhulu). Umnotho wezepolitiki oncike kubukopeletsheni obeluliwe ungalethwa ngokuqaliswa kokopeletsheni, nangokusungulwa kwenhlangano eshaya imithetho ephathelene nezomnotho, nezinkantolo zabasebenzi kanye nokuxoxisana ngamaholo okwenziwa esigcawini esisodwa esibandakanya zonke izinhlaka ezithintekayo. 3. Ubukopeletsheni obeluliwe bungazixazulula izinkinga zenhlalo-mnotho ezibhekene neNingizimu Afrika. Uguquko lungagqugquzeleka ngokuthi kuphunywe kwinqubo ekhululekile yomnotho wogombelakwesakhe, futhi kuphunywe ngaphansi kwenqubo yomnotho wogombelakwesakhe abamhlophe, kuguqukelwe emnothweni obhekelela abantu abamnyama abasemazingeni aphansi ababhuqabhuqwa wububha nenhlupheko. 4. Yonke imikhakha yomnotho kanjalo nezimboni namabhizinisi azimele kumele kufakwe ngaphansi kolawulo lokopeletsheni. Umbuso kanye nabasebenzi kumele babambisane nezimboni namabhizinisi. Ngendlela efanayo, ogombelakwesakhe nabo kumele babambisane namabhizinisi ombuso. Uma sengiphetha, ukwamukelwa nokusetshenziswa kobukopeletsheni obeluliwe eNingizimu Afrika kuyoqinisekisa ukuthi umbuso, ogombelakwesakhe kanye nabasebenzi basebenza ngokubambisana futhi kanjalo lokho kuyoletha ubulungiswa bezomnotho kanye nokuzwana. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Litt. et Phil. (Philosophy)

Page generated in 0.0625 seconds