• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 97
  • 9
  • 6
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 191
  • 191
  • 191
  • 36
  • 29
  • 23
  • 19
  • 19
  • 18
  • 18
  • 16
  • 15
  • 12
  • 11
  • 10
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
191

'n Ondersoek na die gebruik van krygsgeskiedenis in die ontwikkeling van militere doktrine

Janssen, Bob Ronald 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die twee boeke waarin J.J. Collyer die kampanjes in Duits Suidwes-Afrika (Namibie) en Duits Oos-Afrika (Tanzanie) beskryf, bevat enkele kennis stellings wat vandag nog bruikbaar is. Collyer verduidelik dat militere foute van die verlede histories deur die staf ontleed moet word om sodanige foute in die toekoms te vermy. Hy gaan egter verder en verduidelik dat die moontlikheid om toekomsti.ge optrede te verbeter nodig is om onnodige bloedvergieting te verhoed. Hierdie verhandeling het ten doel gehad om die laaste stelling van Collyer te ondersoek en te bepaal of dit wel in Suid-Afrika toegepas is. Die navorsingsprobleem van die verhandeling was om te bepaal ofKrygsgeskiedenis aangewend is om die militere doktrine in Suid-Afrika mee te verbeter. Die bevinding van die verhandeling was dat daar slegs in enkele gevalle deur die SuidAfrikaanse Nasionale Weermag (en sy voorgangers) wel van Krygsgeskiedenis gebruik gemaak was om doktrine mee te ontwikkel en dat baie meer gedoen behoort te word. / The two books of 1.1. Collyer which discuss the campaigns in German South West Africa (Namibia) and German East Africa (Tanzania) contain knowledge propositions that are still valid today. Collyer explains that the military mistakes that were made in the past should be analysed especially by the staff today to prevent making the same mistakes in the future. He goes on to explain that future conduct should be improved in order to prevent unnecessary bloodshed. This dissertation's aim was to investigate Collyer's proposition and to determine whether this was applied in South Africa. The research problem of the dissertation was to determine whether Military History was utilised to improve South Africa's military doctrine. The finding of the dissertation was that the South African National Defence Force (and its predecessors) utilised Military History only in very few cases to develop doctrine and that much remains to be done. / Political Sciences

Page generated in 0.0869 seconds