Spelling suggestions: "subject:"salutogenese"" "subject:"salutogenes""
1 |
Die verband tussen lokus van beheer, transformasionele leierskap en bestuursuksesBadenhorst, Dina Carolina 30 November 2004 (has links)
The primary aim of this research was to determine whether there is a relation between locus of control, transformational leadership and management success. One hundred and one shift overseers completed selfevaluation questionnaires on locus of control and transformational leadership. Thereafter, in turn, the managers completed evaluation questionnaires on the work performance of the shift overseers. The Pearson correlation coefficient showed statistically significant interrelations between internal locus of control, autonomy and transformational leadership. The three scales of management success also showed a strong positive correlation. Canonical correlations indicated that only one variant could be interpreted and that high internal control and high autonomy are associated with high transformational leadership and laissez faire leadership style. According to the literature overview, a positive relation exists between internal locus of control, transformational leadership and management success as well as organisational performance. An attempt is made to account for these diverse findings in terms of the relevance of a performance model within an organisational context. / Die primere doel van hierdie navorsingstudie was om te bepaalof daar 'n verband is tussen lokus van beheer, transformasionele leierskap en bestuursukses. Eenhonderd en een skoftoesighouers het selfbeoordelings-vraelyste oor lokus van beheer en transformasionele leierskap voltooi. Daarna het die bestuurders beoordelingsvraelyste oor die skoftoesighouers se werksprestasie voltooi. Die Pearson korrelasietoets het getoon dat daar statisties beduidende verbande is tussen interne lokus van beheer, outonomie en transformasionele leierskap. Die drie skate van bestuursukses het onderling sterk positief gekorrelleer. Kanoniese korrelasies het aangedui dat slegs een variaat interpreteer kan word en dat hoe interne beheer en hoe outonomie geassosieer is met hoe transformasionele leierskap en lae laissez faire-leierskapstyl. Die literatuurstudie het getoon dat daar 'n positiewe verband is tussen interne lokus van beheer, transformasionele
leierskap en bestuursukses asook organisasie-prestasie. Verklarings vir hierdie teenstellende bevindings word gegee aan die hand van die relevansie van 'n prestasiemodel binne 'n organisasiekonteks. / Industrial and Organisational Psychology / M.A. (Industrial and Organisational Psychology)
|
2 |

3 |
Die verwantskap tussen stres en persoonlikheidsweerstandsbronne by bestuurders tydens transformasieBarnard, Nelia 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die doel van hierdie navorsingstudie was om te bepaal of daar 'n verwantskap tussen stres en
die persoonlikheidsweerstandsbronne koherensiesin, gehardheid en lokus van beheer is.
Middelvlakbestuurders (n=103) het selfbeoordelingsvraelyste oor stres, sin vir koherensie,
gehardheid en lokus van beheer voltooi. Die resultate van die Pearson produkmoment
korrelasie en chi-kwadraattoetse toon dat daar 'n statisties beduidende verwantskap tussen
stres en koherensiesin, gehardheid en lokus van beheer is. Dit blyk dat middelvlakbestuurders
met 'n sterk koherensiesin beter in staat is om stres te hanteer as bestuurders met 'n lae
koherensiesin. Hierdie bestuurders maak dus sin uit werkstressors en beskou lewenseise as
betekenisvol en uitdagend. Die resultate dui aan dat bestuurders met 'n hoe inteme lokus van
beheer en outonomie minder stres ervaar en beter toegerus is om die negatiewe invloed van
stres teen te werk as bestuurders met 'n lae lokus van beheer en outonomie. Volgens hierdie
navorsing het gehardheid nie 'n invloed op die ervaring van stress. / The purpose of this study was to determine if a relationship exists between stress and the
resiliency sources of sense of coherence, hardiness and locus of control. Managers (N=l 03) at
middle management level completed self-report questionnaires on stress, sense of coherence,
hardiness and locus of control. Results from the Pearson product moment correlation and chisquare
tests, indicate a statistical significant relationship between stress and sense of
coherence, hardiness and locus of control. It seems as if managers at middle management
level with a strong sense of coherence experience lower levels of stress than managers with a
low sense of coherence. These managers derive sense from work stressors and view life's
demands as meaningful and challenging. These results indicate that managers with a strong
internal locus of control and autonomy will be better equipped to cope with stress than
managers with a low locus of control and autonomy. According to this study hardiness does
not have an effects on stress. / Industrial and Organisational Psychology / M.A. (Industrial Psychology)
|
4 |

Page generated in 0.0563 seconds