• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 6
  • Tagged with
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Stressimptomatologie by nooddienspersoneel / Stress symptomatology among emergency service staff

Oosthuizen, Marinda 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die studie fokus op die effek van krisiswerk op die helper in terme van stres, die uitbrandingsindroom en posttraumatiese stresversteuring (PTSV). Salutogeniese konstrukte as moderatorveranderlikes in die stres-siekte-verhouding word ook ondersoek. 'n Beskikbaarheidsteekproef van 52 ambulansmanne en 52 kontrolegroepwerkers is verkry. Biografiese, koherensie-, uitbrandings-, PTSV- en stresvraelyste is ingevul en statisties verwerk. Resultate dui daarop dat ambulansmanne hul werk as buitengewoon stresvol beleef en dat meer ambulansmanne diagnoseerbare PTSV vertoon. Daar blyk geen verskil tussen die twee groepe te wees nie met betrekking tot die voorkoms van uitbranding en streservaring. 'n Negatiewe verband tussen koherensiebelewing en die voorkoms van stressimptome en uitbranding is verkry. Ambulansmanne het 'n buitengewoon stresvolle werk en vertoon meer simptome van stresversteurings as mense in ander beroepe. Aanbevelings word gedoen oor hoe om die negatiewe konsekwensies van stres te verminder. / The study focuses on the effect of crisis work on the assistant in terms of stress, the burnout syndrome and post-traumatic stress disorder (PTSD). Salutogenic constructs as moderator variables in the stress-illness relationship are also investigated. An availability sample of 52 ambulancemen and 52 control group workers was obtained. Biographic, coherence, burnout, PTSD and stress questionnaires were completed and statistically processed. Results indicate that ambulancemen experience their work as exceptionally stressful and that more Ambulancemen display diagnosable PTSD. There appears to be no difference between the two groups in respect of the incidence of burnout and experience of stress. A negative connection between the experience of coherence and the incidence of stress symptoms and burnout was obtained. Ambulancemen have an exceptionally stressful job and display more symptoms of stress disorders. Recommendations are made on how to reduce the negative consequences of stress. / Industrial and Organisational Psychology / M. Com. (Bedryfsielkunde)
2

Verwantskap van sin vir koherensie met werkstres, algemene gesondheid en sielkundige uitbranding by bestuurders / The realtionship of sense of coherence with workstress, general health and psychological burnout at managerial level

Diedericks, Johanna Catharina 11 1900 (has links)
Die studie foku.s op die verwantskap tussen sin vir koherensie as 'n intrinsieke hanteringsbron aan die een kant, en elk van streshantering, algemene gesondheid en sielkundige uitbranding aan die antler kant. Vraelyste wat hierdie veranderlikes meet is aan 200 bestuurders gegee om te voltooi. Die bevindinge van hierdie studie toon aan dat bestuurders met 'n hoi! sin vir koherensie goeie algemene gesondheid geniet. Die bestuurder met 'n hoi! sin vir koherensie behoon dus meer e.ffektief te junksioneer in die werksiruasie as die bestuurder met 'n lae sin vir koherensie. Voons is ook bevind dar 'n hoi! sin vir koherensie nie noodwendig aanleiding gee tot lae vlakke van stres of van sielkundige uitbranding nie. Aanbevelings word gedoen oor hoe om die negatiewe gevolge van stres en sielkundige uitbranding te venninder en algemene gesondheid te bevorder, ten einde die bestuurder se potensiaal optimaal benut. / This study focuses on the relationship between sense of coherence as an intrinsic coping mechanism. and work stress, general health and psychological burnout. To measure these variables, questionnaires were completed by 200 managers. The findings of this study indicate that managers with a high sense of coherence experience good general health. The manager with a high sense of coherence should therefore junction more efficiently in a work situation·than the manager with a low sense of coherence. It was also found that a high sense of coherence does not necessarily lead to low levels of stress nor of psychological burnout. Recommentfations are made on how to reduce the negative effects of stress and psychological burnout and how to improve general health in order to make optimal use of the manager's potential. / Industrial and Organisational Psychology / MCom (Bedryfsielkunde)
3

4

Stressimptomatologie by nooddienspersoneel / Stress symptomatology among emergency service staff

Oosthuizen, Marinda 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die studie fokus op die effek van krisiswerk op die helper in terme van stres, die uitbrandingsindroom en posttraumatiese stresversteuring (PTSV). Salutogeniese konstrukte as moderatorveranderlikes in die stres-siekte-verhouding word ook ondersoek. 'n Beskikbaarheidsteekproef van 52 ambulansmanne en 52 kontrolegroepwerkers is verkry. Biografiese, koherensie-, uitbrandings-, PTSV- en stresvraelyste is ingevul en statisties verwerk. Resultate dui daarop dat ambulansmanne hul werk as buitengewoon stresvol beleef en dat meer ambulansmanne diagnoseerbare PTSV vertoon. Daar blyk geen verskil tussen die twee groepe te wees nie met betrekking tot die voorkoms van uitbranding en streservaring. 'n Negatiewe verband tussen koherensiebelewing en die voorkoms van stressimptome en uitbranding is verkry. Ambulansmanne het 'n buitengewoon stresvolle werk en vertoon meer simptome van stresversteurings as mense in ander beroepe. Aanbevelings word gedoen oor hoe om die negatiewe konsekwensies van stres te verminder. / The study focuses on the effect of crisis work on the assistant in terms of stress, the burnout syndrome and post-traumatic stress disorder (PTSD). Salutogenic constructs as moderator variables in the stress-illness relationship are also investigated. An availability sample of 52 ambulancemen and 52 control group workers was obtained. Biographic, coherence, burnout, PTSD and stress questionnaires were completed and statistically processed. Results indicate that ambulancemen experience their work as exceptionally stressful and that more Ambulancemen display diagnosable PTSD. There appears to be no difference between the two groups in respect of the incidence of burnout and experience of stress. A negative connection between the experience of coherence and the incidence of stress symptoms and burnout was obtained. Ambulancemen have an exceptionally stressful job and display more symptoms of stress disorders. Recommendations are made on how to reduce the negative consequences of stress. / Industrial and Organisational Psychology / M. Com. (Bedryfsielkunde)
5

Die verwantskap tussen stres en persoonlikheidsweerstandsbronne by bestuurders tydens transformasie

Barnard, Nelia 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die doel van hierdie navorsingstudie was om te bepaal of daar 'n verwantskap tussen stres en die persoonlikheidsweerstandsbronne koherensiesin, gehardheid en lokus van beheer is. Middelvlakbestuurders (n=103) het selfbeoordelingsvraelyste oor stres, sin vir koherensie, gehardheid en lokus van beheer voltooi. Die resultate van die Pearson produkmoment korrelasie en chi-kwadraattoetse toon dat daar 'n statisties beduidende verwantskap tussen stres en koherensiesin, gehardheid en lokus van beheer is. Dit blyk dat middelvlakbestuurders met 'n sterk koherensiesin beter in staat is om stres te hanteer as bestuurders met 'n lae koherensiesin. Hierdie bestuurders maak dus sin uit werkstressors en beskou lewenseise as betekenisvol en uitdagend. Die resultate dui aan dat bestuurders met 'n hoe inteme lokus van beheer en outonomie minder stres ervaar en beter toegerus is om die negatiewe invloed van stres teen te werk as bestuurders met 'n lae lokus van beheer en outonomie. Volgens hierdie navorsing het gehardheid nie 'n invloed op die ervaring van stress. / The purpose of this study was to determine if a relationship exists between stress and the resiliency sources of sense of coherence, hardiness and locus of control. Managers (N=l 03) at middle management level completed self-report questionnaires on stress, sense of coherence, hardiness and locus of control. Results from the Pearson product moment correlation and chisquare tests, indicate a statistical significant relationship between stress and sense of coherence, hardiness and locus of control. It seems as if managers at middle management level with a strong sense of coherence experience lower levels of stress than managers with a low sense of coherence. These managers derive sense from work stressors and view life's demands as meaningful and challenging. These results indicate that managers with a strong internal locus of control and autonomy will be better equipped to cope with stress than managers with a low locus of control and autonomy. According to this study hardiness does not have an effects on stress. / Industrial and Organisational Psychology / M.A. (Industrial Psychology)
6

Page generated in 0.0999 seconds