• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Opvoedersekuriteit en sportafrigting by skole : onderwysregtelike perspektief / Doubell T.B.

Doubell, Thomas Burton January 2012 (has links)
Sport by skole is n verlengstuk tot die opvoeding van die kind, en in die meeste goed funksionerende openbare skole vind sportafrigting wel plaas. Sekere kommerwekkende gebeure rakende die onderwysers se regsaanspreeklikheid tydens die afrigting van sport het hierdie studie genoodsaak. Die klem van hierdie studie fokus op die sekuriteit en veiligheid van nopvoeder, veral tydens die afrigting van sport. In die studie is daar na opvoeders verwys in hulle rolle as sportafrigters, wedstrydbeamptes en administrateurs by skole. Hierdie navorsing val binne die vakgebied Onderwysreg en die opvoeders se sekuriteit en veiligheid word onder andere vanuit n gemeenregtelike perspektief bespreek. Om die studie geldig te maak, is al die rolspelers wat by sportafrigting by die skole betrokke is, by die studie ingesluit. Die Grondwet, onderwyswetgewing, beroepsveiligheid en –gesondheidswetgewing, tersaaklike regspraak en die gemene reg is as regsdeterminante ontleed. Daar is veral in die bespreking van die gemene reg gefokus op deliktuele aanspreeklikheid as regsdeterminant. In die studie is n kwalitatiewe ondersoek na opvoeders se persepsies gedoen. Daar is gefokus op deelnemers in die onderwys in n spesifieke geografiese area is, en die hele spektrum van rolspelers is betrek. Een prominente bevinding van die studie is dat opvoeders gretig is om meer inligting oor die regsaspekte rakende sportafrigting te bekom. Dit is vir die meeste deelnemers n onbekende veld en hulle is van mening dat indien hulle meer ingelig is, dit n groot bydrae sal lewer tot hulle eie veiligheid en sekuriteit, sowel as dié van leerders. Die sentrale tema van die studie is die sekuriteit en veiligheid van die opvoeders. Die deelnemers is daarvan oortuig dat daar in die opleiding van afrigters groter klem geplaas moet word op die uitbou van regskennis. Opvoeders het n passie vir die afrigting van sport en die klem is op die ontwikkeling van die leerder. / Thesis (M.Ed.)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
2

Page generated in 0.0474 seconds