1 |
Die verwerwing van grammatikale geslag in tweedetaal Duits deur leerders met Afrikaans, Engels of Italiaans as eerstetaalEllis, Carla 03 1900 (has links)
Thesis (MA (General Linguistics))--University of Stellenbosch, 2011. / Bibliography / ENGLISH ABSTRACT: This thesis reports on an investigation into the acquisition of grammatical gender in
second language (L2) German by learners with Afrikaans, English or Italian as their first
language (L1). The aim of the study was to determine how similarities and differences
between the L1 and L2 in terms of grammatical gender affect the acquisition of this
aspect of the target L2. Previous research has shown that the L2 acquisition of
grammatical gender is influenced by the morphological similarities and differences
between gender marking in the L1 and L2 (see, for example, Sabourin, Stowe and De
Haan 2006). Two experimental tasks were designed to determine to which extent the
grammatical gender of nouns is accurately reflected on determiners and adjectives.
Throughout, the L1 Italian group performed better than the other two groups. Since
Italian (like German) expresses grammatical gender on determiners and nouns, while
neither English nor Afrikaans does, the results indicate that the acquisition of
grammatical gender in an L2 is easier for learners whose L1 also expresses grammatical
gender. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis lewer verslag oor ’n ondersoek na die verwerwing van grammatikale geslag
in Duits as tweedetaal (T2) deur volwasse beginnerleerders met Afrikaans, Engels of
Italiaans as moedertaal (T1). Die doel van die ondersoek was om vas te stel hoe
ooreenkomste en verskille tussen die T1 en T2 in terme van grammatikale geslag die
verwerwing van hierdie betrokke aspek van die teikentaal beïnvloed. Vorige navorsing
het bevind dat die T2-verwerwing van grammatikale geslag beïnvloed word deur die
morfologiese ooreenkomste en verskille tussen geslagsmarkering in die T1 en T2 (sien
byvoorbeeld Sabourin, Stowe en De Haan 2006). Twee eksperimentele take is ontwerp
om vas te stel tot watter mate die grammatikale geslag van naamwoorde akkuraat
uitgedruk word op determineerders en adjektiewe. Die T1 Italiaanse groep het deurgaans
beter gevaar as die ander twee groepe. Aangesien Italiaans (soos Duits) grammatikale
geslag uitdruk op determineerders en adjektiewe, terwyl dit nie die geval in Engels en
Afrikaans is nie, dui die resultate daarop dat die verwerwing van grammatikale geslag in
'n T2 makliker is vir leerders wie se T1 ook grammatikale geslag uitdruk.
|
2 |
Fasiliteringsvaardighede vir T2-Afrikaansonderrig / Fasiliteringsvaardighede vir Tweedetaal-AfrikaansonderrigDilrajh, Kamla Moonsamy 30 June 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / This study aims to investigate and explain how the L2 -facilitator can effectively employ
the various facilitation skills of language teaching in Afrikaans Second Language within
the Outcomes Based Education framework in the learner-centred classroom. The
facilitator is critical in providing an opportunity for multicultural learners to develop the
necessary language learning skills to enjoy Afrikaans Second Language/Additional
Language learning as an interesting learning experience within a positive learning milieu.
In the learner-centred U -classroom, learners too must accept responsibility for their own
and their peers' learning within the co-operative learning group. This study reveals how
the L2 -facilitator can develop the necessary knowledge and skills concerning groupwork,
such as the strategies enhancing L 2 -learning, effective group facilitation skills,
learner attitudes towards the facilitator, problem-solving skills, co-operative learning as a
control technique, communication, learners' behaviour and the advantages of groupwork.
Furthermore, elements of classroom negotiation and the facilitator's methods of
working in this negotiated partnership are also discussed.
Since language learning is integral to lifelong learning, multicultural learners must be
motivated to learn Afrikaans Second/ Additional language with greater enthusiasm. This
necessitates the L2 -facilitator creating an interesting, challenging and authentic language
learning environment where mutual respect and trust are emphasised. This study reveals
how the L2 -facilitator could develop his/her knowledge of task-based L2 -teaching and
use it with the effective techniques of facilitation and negotiation skills in the taskorientated
second language classroom to lead learners to effective Afrikaans L2 -learning.
The new National Language Standardisation Policy 200112002 necessitates the facilitator
of Afrikaans L 2 -teaching/learning within the Outcomes Based Education framework and
the revised Curriculum 2005 to be aufait with assessment and his/her role in assessment.
Being knowledgeable on the various criteria and strategies regarding assessment is
therefore imperative.
Finally, chapter five illustrates practically how the facilitator could plan, organise, base,
integrate and present authentic Afrikaans L 2 -lessons/work based on the theoretical
knowledge and aspects of facilitation skills, group-work, task-based learning and
assessment discussed in chapters two to four. / Daar word in die studie gepoog om te ondersoek en te verduidelik hoe die T2-fasiliteerder
die verskillende fasiliteringsvaardighede ten opsigte van T2 -Afrikaansonderrig binne die
UGO -raamwerk in die leerdergesentreerde T2-klaskamer effektief kan gebruik. Die
fasiliteerder behoort sy multikulturele leerders die geleentheid te gun om die nodige
taalleervaardighede te ontwikkel sodat hulle Afrikaans Tweedetaalleer/ Addisionele
Taalleer as 'n interessante leerervaring binne 'n positiewe leerklimaat kan geniet.
In die leerdergesentreerde T2 -klaskamer moet die leerders ook die verantwoordelikheid
vir bulle eie leer, en vir die leer van ander leerders binne kooperatiewe leergroepe kan
aanvaar. Die wyse waarop die fasiliteerder van T2-leer die nodige kennis en vaardighede
ten opsigte van groepwerk kan ontwikkel, word deur die studie aan die lig gebring. Die
verskillende strategiee wat die aanleer van die tweedetaal binne groepwerk bevorder,
effektiewe groepsfasiliteringsvaardighede, leerders se gesindhede teenoor die
fasiliteerder, die probleemoplossingsvaardighede, kooperatiewe leer as beheertegniek,
kommunikasie, leerdergedragswyses en die voordele van groepwerk kom aan bod.
Elemente van klaskameronderhandeling en die fasiliteerder se werkswyse in die
onderhandelingsvennootskap word ook bespreek.
Aangesien taalleer 'n integrale faset van lewenslange leer vorm, moet multikulturele
leerders gemotiveer word om Afrikaans Tweedetaal/ Addisionele Taal op 'n meer
entoesiastiese wyse te kan leer. Die T2 -fasiliteerder moet 'n interessante, uitdagende,
outentieke taalleeromgewing skep waarin wedersydse respek en vertroue beklemtoon
word. Die studie toon die wyse aan waarop die T2 -fasiliteerder sylhaar kennis in verband
met taakgerigte T2 -onderrig kan ontwikkel en dit met die effektiewe fasiliteringstegnieke
en onderhandelingsvaardighede in die taakgeorienteerde T2-klaskamer kan kombineer en
gebruik om leerders tot effektiewe T2 -Afrikaansleer/ Addisionele Taalleer te kan lei.
Die nuwe Nasionale Taalstandaardiseringsbeleid 2001/2002 vereis dat die fasiliteerder
van T2-Afrikaansonderrig/-leer binne die UGO -raamwerk en die hersiene Kurrikulum
2005 deeglike kennis moet dra van assessering en sylhaar rol in assessering. Deeglike
kennis ten opsigte van die verskillende assesseringskriteria en assesseringstegnieke is dus
noodsaaklik.
Daar word in hoofstuk vyf aangetoon op watter wyse die fasiliteerder outentieke
praktiese T2-Afrikaanslesse/-werk, kan beplan, organiseer en dit op die teoretiese kennis
en aspekte ten opsigte van fasiliteringsvaardighede, groepwerk, taakgerigte leer en
assessering wat in hoofstukke twee tot vier bespreek word, kan toepas en geintegreerd
kan aanbied. / Afrikaans and Theory of Literature / D.Litt. et Phil. (Afrikaans)
|
3 |

Page generated in 0.0138 seconds