• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 134
  • 37
  • 6
  • 6
  • 6
  • 5
  • 4
  • 3
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 242
  • 97
  • 92
  • 92
  • 92
  • 73
  • 69
  • 57
  • 54
  • 50
  • 50
  • 47
  • 47
  • 46
  • 27
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
71

"Sagen kann man es nicht" : Spannungsfelder des Schweigens im autobiographischen, literarischen und theologischen Werk von William Wolfensberger (1889-1918) /

Pilgram-Frühauf, Franzisca. January 1900 (has links)
Zugleich: Diss. theol. Zürich, 2007. / Register. Literaturverz.
72

Die Ausstellung als urheberrechtlich geschütztes Werk /

Waitz, Clemens. January 2009 (has links)
Diss. Univ. Freiburg, 2009.
73

John Raes werk, seine philosophischen und methodologischen grundlagen ...

Lehmann, Helmut, January 1937 (has links)
Inaug.-diss.--Leipzig. / Lebenslauf. "Literatur-verzeichnis": p. 103-106.
74

Rechtlicher und technischer Schutz von Werken im Urheberrechtsgesetz : eine Untersuchung des Urheberrechtes in der Informationsgesellschaft /

Lahmann, Nils. January 2005 (has links)
Zugl.: Marburg, Universiẗat, Diss., 2005.
75

Rol van die maatskaplike werk professie in die hantering van slagoffers van xenofobie / The role of the social work profession regarding assistance to victims of xenophobia

Kleintjes, Lindy Nadine 02 1900 (has links)
Afrikaans text / Die doel van hierdie studie is om die rol van die maatskaplike werk professie in die hantering van slagoffers van xenofobie te verken en te beskryf, ten einde aanbevelings te maak aan maatskaplike werkers. Die deelnemers was praktiserende maatskaplike werkers in die Kaapse Wynland Overberg Distrik wat gesinsorgdienste lewer. Die kwalitatiewe navorsingsbenadering, tesame met die fenomenologiese, kontekstuele, verkennende en beskrywende navorsingsontwerpe was benut. Data is binne die raamwerk van Tesch se stappe vir kwalitatiewe data-analise geanaliseer. Guba se model vir data verifikasie is benut om die geldigheid van die studie te verseker. Die navorsingsbevindinge het die navorser in staat gestel om aanbevelings aan maatskaplike werkers te maak in terme van die oorsake van xenofobie, die rol van die maatskaplike werk professie rakende dienste aan slagoffers van xenofobie, tipe maatskaplike dienste wat aan slagoffers van xenofobie gelewer moet word en hulpbronne wat benodig word vir effektiewe dienslewering. / The goal of this study is to explore and describe the role of the social work profession regarding interventions aimed at victims of xenophobia in order to make recommendations to social workers. Participants were practicing social workers in the Cape Wineland Overberg District who provided family services. The qualitative research approach, together with the phenomenological, contextual, explorative and descriptive research designs, was implemented. Data was analysed within the framework of Tesch’s steps for qualitative data analysis. Guba’s model for data verification was used to ensure the validity of the data. The research findings assisted the researcher to make recommendations to social workers in terms of the causes of xenophobia, the role of the social work profession regarding services to victims of xenophobia, the type of services that should be rendered to these victims and resources needed for effective service delivery. / Social Work / M.A. (SW)
76

Privaatpraktyk in maatskaplike werk

Botha, Laetitia January 1984 (has links)
Maatskaplike Werk, as die uiting van n samelewing se bemoeienis met mense in nood, word vir baie dekades reeds deur welsynsinstansies beoefen. Welsynsinstansies is egter nie vir alle persone in nood aanvaarbaar nie, sodat diegene in die middel- en hoer inkomstegroepe nie juis by maatskaplikewerk-hulpverlening uitkom nie. In die VSA is dieselfde verskynsel gehanteer deur die instelling van maatskaplikewerk-privaatpraktyk, wat tans daar n omvangryke en gevestigde hulpverleningstruktuur is. Sedert 1970 het maatskaplike werkers in Suid-Afrika begin om privaatpraktyk te oorweeg en het selfs daarmee begin eksperimenteer. Dog, uiteenlopende standpunte, hetsy evolusionere of revolusionere beskouings, word daaroor gehandhaaf. Die doel van die ondersoeke is dus om te bepaal of privaatpraktyk in Maatskaplike Werk bestaansreg het, of dit beskikbaar en in privaatpraktyk bruikbaar is. Uit die bevindings kan n model vir die instelling en instandhouding van n lewenskragtige praktyk ontwikkel word. Die ondersoek het bestaan uit n literatuurstudie en n empiriese opname in ses stede van die land onder drie teikensisteme, naamlik maatskaplikewerkers (privaatpraktisyns) en nie-privaatpraktisyns) , kliente van welsynsorganisasies en privaatpraktyke en lede van vyf ander hulpprofessies. n Studiereis is na die VSA onderneem om privaatpraktyke te bestudeer en n vergelykingsbasis vir die Suid-Afrikaanse bevindings te kry. Resultate uit die ondersoek dui daarop dat privaatpraktyk, as hulpverleningstruktuur, n realiteit in die maatskaplikewerk- professie is wat nie genegeer kan word nie. Die bestaansreg daarvan is teoreties kwalifiseerbaar, terwyl die nodige sisteme bestaan om maatskaplikewerk-hulpverlening privaat en onafhanklik van welsynsinstansies aan te bied. Privaatpraktisyns verlang n infrastruktuur om hulle dienste beter te organiseer, terwyl 97,8% van die nie-privaat-praktisyns ten gunste van privaatpraktyk is, omdat dit n groter beroepskeuse bied en die professie se selfstandige optrede bevestig. Verbruikers van privaatpraktyk-dienste is oorwegend tevrede, maar as gevolg van beperkte fondse kan die meeste welsynsorganisasie-kliente nie privaatpraktyk-dienste benut nie. Lede van die ander hulpprofessies dra nie voldoende kennis van die maatskaplikewerk-hulpbron nie, maar is oor die algemeen positief daaroor, hoewel net 52,9% voorsien om dit te benut. Indien maatskaplike werkers die nodige opleiding ondergaan, konstruktief beplan, besigheidsbeginsels inkorporeer, die diens bekendstel en kwaliteitdienste lewer, is n lewenskragtige praktyk verseker. / Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 1984. / gm2014 / Social Work and Criminology / Unrestricted
77

Die kultuurkritiese werk van N P van Wyk Louw as aanleiding tot 'n eie Afrikaanse kultuurbegrip (Afrikaans)

Boshoff, Carel Willem Hendrik 19 February 2013 (has links)
Afrikaners beleef tans 'n ingrypende omgewingsverandering. Die demokratisering van die Suid-Afrikaanse staat berus nie aIleen op die formele afskaffing van rasse-apartheid nie, maar hou ook grootskaalse politieke, ekonomiese en sosiale herstrukturering in Afrikaners, wat gedurende die afgelope dekades 'n dominante rol in die Suid-Afrikaanse samelewing gespeel het, wou outonoom bly en hulle eie lewensvorm beskerm deur die land op etniese lyne te verdeel. Deur hulle vryheidstrewe te verbind aan 'n politieke model wat uiteindelik nie die gewensde resultaat gelewer het nie, het die gemeenskap se toekomsverwagting in gedrang gekom. Die gevolglike neiging om Afrikaners se kultuurstrewe eenlynig met apartheid en sosiale ongeregtigheid te identifiseer, eis verder kritiese verantwoording en heroriëntasie van lojale Afrikaners. Hierdie studie wil deel uitmaak van dié gesprek en tot 'n positiewe toekomsverwagting bydra. In die eerste deel word die era tussen republiekwording en grondwetlike hervorming ondersoek en 'n beeld gevorm van die uitgangspunte wat kultuurprosesse in dié tyd ten grondslag gelê het. Dit stel dus die beginpunt vas vanwaar 'n kultuurbegrip onder nuwe omstandighede moet ontwikkel. Die tweede deel stel die kultuurkritiese werk van NP van Wyk Louw aan die orde as 'n inset van buite die huidige tyd en konteks, maar as 'n hoogs aktuele bydrae om oorweeg te word. In die derde deel word daar dan sake uitgelig wat vir die vorming van 'n eie Afrikaanse kultuurbegrip onder ingrypend nuwe omstandighede, bespreek sal moet word. In die eerste deel word 'n pas afgelope stuk geskiedenis ondersoek en aspekte van 'n algemeen aanvaarde kultuurbeeld is afgelei van 'n verskeidenheid lektuur uit die betrokke tyd. Afrikanerkultuur is naamlik beskou as mensbepaald, religieus bepaald, histories bepaald, etnies bepaald en ruimtelik bepaald, sonder dat dit geïntegreerde aard daarvan ontken is. Die kultuurgemeenskap word vervolgens van naderby bekyk en daar word spesifiek aandag gegee aan afgrensing van die gemeenskap, die neiging om binne die breër Suid-Afrikaanse samelewing spesifiek apart te bly, en die kenmerkende verhouding tussen Afrikanerkultuur en struktuur. Die besondere verband wat Afrikaners gelê het tussen kultuur en nasionalisme word ook aan die orde gestel en word ondersoek aan die hand van die struktuur wat in die eerste hoofstuk voorgestel is. Die tweede deel stel Louw se kritiese werk tematies aan die orde. Na 'n algemene biografies en bibliografiese agtergrond, word Louw se oorwoë standpuntinname ten opsigte van sekere grondvrae en vertrekpunte beskou. Sy siening van die Absolute en van tradisie word bespreek, terwyl die posisie wat hy met betrekking tot die gemeenskap inneem, uit verskillende hoeke beskryf word. Sy grondliggende gemeenskapsbeskouing word aan die orde gestel en die ontwikkeling van nasionalisme in sy werke word ondersoek. Die besondere standpunte wat hy inneem ten opsigte van die bestaansreg van 'n volk en sy uitsig op die Suid-Afrikaanse gemeenskap kom ook ter sprake. Ten slotte kom verskillende ideaalbeelde van die mens en gemeenskap wat Louw geskets het aan die beurt, naamlik die aristokratiese idee, die intellektueel en die oop gesprek. Die derde deel wil 'n bydrae lewer tot 'n eie Afrikaanse kultuurbegrip, maar aanvaar as uitgangspunt dat so 'n kultuurbegrip bestaan in die sienings en standpunte van nadenkende deelnemers en dat dit onmoontlik op enige tydstip volledig formuleerbaar sou wees. As bydrae tot hierdie gesprek word sake van belang uitgelig en beoordeel. Die oortuiging word gehandhaaf dat die ondersoekte tyd nie eenvoudig as bron van huidige probleme benader behoort te word nie, maar wil die aktualiteit van die problematiese nie buite rekening laat nie. Met hierdie veronderstelling is die resultate van die eerste deel puntsgewys krities oorweeg en verwagte groeipunte vir verdere gesprek aangetoon. Van Wyk Louw se werk word vervolgens oorweeg vir punte van besondere belang, en veral sy hantering van spanning is waardevol. Spanning funksioneer nie net as huiwerende konfrontasie nie, maar as die bestaan van ongelyksoortige of teenoorstaande sake in mekaar se teenwoordigheid. Ten slotte volg 'n paar kursoriese opmerkings wat voortspruit uit die voorgaande studie en van belang mag wees vir die huidige verantwoording van die Afrikaanse lewe, nou en in die toekoms. ENGLISH : Afrikaners are experiencing a radical change to their environment. The democratization of the South African state not only involves the formal abolishment of racial apartheid, but also large-scale political, economic and social restructuring. Afrikaners, who played a dominant role in South African society during the past few decades, wanted to remain autonomous and protect their own way of life by dividing the country along ethnic boundaries. By linking their striving for freedom to a political model that did not eventually render the desired result, the community's expectations for the future were jeopardized. The subsequent tendency to identify the cultural objective of the Afrikaner singularly with apartheid and social injustice demands further critical accounting and a reorientation from loyal Afrikaners. The study forms part of this discussion and contributes towards a positive expectation of the future. In the first section the era between the establishment of the RSA and constitutional reform is examined to provide an image of the premises on which cultural processes in this period were based. It provides a starting point for the development of a cultural concept under new circumstances. The second part involves the culturally critical work of NP van Wyk Louw as an input from outside the present time and context, but as a highly topical contribution to be considered. In the third section issues are highlighted that will have to be discussed with a view to forming a uniquely Afrikaans cultural concept under radically new circumstances. In the first section a period of recent history is examined and aspects of a generally accepted cultural profile is derived from a variety of literature. Afrikaner culture is viewed as people specific, religiously specific, historically specific, ethnically specific and spatially specific without denying its integrated nature. A closer study is subsequently made of the cultural community, and particular attention is given to the delimitation of the community, its tendency to remain separate, within the broader South African society, and the characteristic relationship between Afrikaner culture and structure. The special relation Afrikaners identify between culture and nationalism is also examined on the basis of the structure provided in the first chapter. In the second section Louw's critical work is discussed thematically. After a general biographical and bibliographical background has been given, Louw's considered standpoint on certain fundamental questions and premises is studied. His views on the Absolute and tradition are discussed, while his position with respect to the community is described from various viewpoints. His basic social views are highlighted and the development of nationalism in his work is studied. His specific standpoints with respect to a nation's right to existence and his views on the South African society are also included. Finally, different ideal images of man and society sketched by Louw are discussed, namely the aristocratic idea, the intellectual and the open discussion. The third section contributes to a uniquely Afrikaans cultural concept, but the premise is that such a concept exists in the views and standpoints of thinking participants and that it could never adequately be formulated. As contribution to this discussion; topical matters are highlighted and assessed. The conviction is that the period under investigation should not be approached simply as a source of present problems, but that the actuality of the problematical should not be ignored. On the basis of this supposition the results of the first section are considered critically point by point and expected growth points are identified for further discussion. Van Wyk Louw's work is subsequently considered for points of specific importance, and his handling of tension is particularly valuable. Tension functions not only as imminent confrontation, but as the existence of dissimilar or opposite issues in one another's presence. Finally, a few cursory remarks are made on the basis of the above study that might be of interest to the present accounting of Afrikaans life, now and in the future. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1992. / Historical and Heritage Studies / unrestricted
78

Der Komponist Jan / Johann Zach aus zeitgenössischer und späterer Perspektive: Eine detailbasierte stilkritische Analyse seines sinfonischen Werks

Jentschke, Christina 02 July 2021 (has links)
Die vorliegende Arbeit wurde vom Fachbereich 2 (Lehrämter, Wissenschaft und Komposition) an der Hochschule für Musik und Darstellende Kunst Frankfurt am Main als Dissertation zur Erlangung des Grades einer Doktorin oder eines Doktors der Philosophie angenommen.
79

Der Komponist Jan / Johann Zach aus zeitgenössischer und späterer Perspektive - Darstellung

Jentschke, Christina 02 July 2021 (has links)
Die vorliegende Arbeit wurde vom Fachbereich 2 (Lehrämter, Wissenschaft und Komposition) an der Hochschule für Musik und Darstellende Kunst Frankfurt am Main als Dissertation zur Erlangung des Grades einer Doktorin oder eines Doktors der Philosophie angenommen.
80

Der Komponist Jan / Johann Zach aus zeitgenössischer und späterer Perspektive - Analyseteil 1: Elementare Parameter

Jentschke, Christina 02 July 2021 (has links)
Die vorliegende Arbeit wurde vom Fachbereich 2 (Lehrämter, Wissenschaft und Komposition) an der Hochschule für Musik und Darstellende Kunst Frankfurt am Main als Dissertation zur Erlangung des Grades einer Doktorin oder eines Doktors der Philosophie angenommen.

Page generated in 0.0583 seconds