This article considers the nature of interpretation as important question in constitutional
interpretation from a theonomic epistemological perspective. Theonomic epistemology is
summarily described. The modem language philosophy's view of the nature of interpretation
is then investigated, after which a theonomic definition of interpretation and hermeneutics is
suggested. Different approaches to interpretation commonly found in legal practice are
evaluated on the basis of the suggested definition. The theonomic approach is then applied to
another issue in constitutional interpretation, the nature of the judicial function, and broad
guidelines are given for the practical application of theonomic epistemological considerations. / Hierdie artikel ondersoek die wese van interpretasie as belangrike vraagstuk by
grondwetuitleg vanuit die perspektief van die teonome epistemologie. Die teonome
epistemologie word oorsigtelik beskryf. Die modeme taalfilosofie se beskouing van
interpretasie word dan behandel, waama 'n teonome definisie van interpretasie en
hermeneutiek voorgestel word. Die verskillende uitlegbenaderings wat algemeen in die
praktyk voorkom, word aan die hand van die voorgestelde definisie geevalueer. Vervolgens
word die teonome benadering op 'n ander vraagstuk van grondwetuitleg - die aard van die
regterlike funksie - toegepas, en word bree riglyne vir toepassing van teonome
epistemologiese oorwegings in die praktyk van regspraak gegee. / Department of Constitutional International and Indigenous Law / LL.M.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16187 |
Date | 11 1900 |
Creators | Theron, Antoine |
Contributors | Van Wyk, C.W., Botha, C.J. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Text in Afrikaans, Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (51 leaves) |
Page generated in 0.0023 seconds