Return to search

Leerpotensiaal as keuringskriterium vir die opleiding van tellers

Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Wanneer psigometriese toetsing op groepe uit verskillende sosio-ekonomiese
agtergronde toegepas word, presteer individue uit agtergeblewe omgewings swakker as
bulle ewekniee uit meer ontwikkelde omgewings. Hierdie individue se toegang tot
hoofstroom loopbaangeleenthede word dikwels bemoeilik as gevolg van die beperking.
Die leerpotensiaal benadering word aangebied as belowende alternatief om die
probleem, wat 'n sosio-ekonomiese oorsprong het, te oorbrug. Die resultate van die
studie bewys die stelling gedeeltelik waar, maar met buitengewone inspanning. In die
finale ontleding van die resultate is dit duidelik dat die verbeterde voorspelling eerder
toegeskryf kan word aan die optimale vlak van ontwikkeling wat die individu bereik net voor die toetsing, en nie soseer sy/haar leerpotensiaal nie. / Applying psychometric tests to groups from different socio-economical backgrounds,
inevitably result in the individuals from deprived backgrounds performing noteably
poorer than their counterparts from more developed backgrounds. These individuals
also find enterance to the mainstream careers difficult because of this restriction. The
learning potential approach to assessment is presented as a promising alternative to
overcome the problem that is related to the socio-economic background of the
individual. The results of this study partly confirm the value of the learning potential
approach, but only with extra-ordinary effort. In the final analysis of the results it is clear that the improved predictive accuracy was rather due to the optimal level of
development the individuals reached just before the testing, and not so much their learning potential. / Psychology / M. Sc. (Sielkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17759
Date01 1900
CreatorsVan Schalkwyk, Lourens
Contributorsvan Deventer, Vasi
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (93 leaves)

Page generated in 0.0034 seconds