Return to search

Dekonstruksie van die teologiese diskoers liefde

Text in Afrikaans / Die Wetenskap filosofiese en prakties teologiese posisionering word deur 'n postmoderne benadering bepaal. Met die doel van die studie naamlik, dekonstruksie van die teologiese diskoers, liefde, in die oog, volg 'n blik op kwalitatiewe navorsing. Sosiale konstruksie diskoers word as epistemologiese vertrekpunt bespreek. Metodologies het die keuse op 'n narratiewe benadering geval. Voortvloeiend hieruit volg die gebruik van metafore, eksternalisering en dekonstruksie van die gesprekke. Die doel van die studie vereis ook bestudering van verskeie sienings oor liefde. Die literatuurstudie word bespreek onder die volgende metafore, naamlik algemene sienings, 'n historiese oorsig en teologiese sienings. Die relevansie van die gekose inligting word weerspieel in die gesprekke. Met behulp van veelvuldige reflekterende gesprekke word saam met gesinne gekonstrueer aan 'n nuwe verstaan van liefde. / Both the Scientific Philosophical and the practical theological positioning are determined by a postmodemistic approach. Keeping in mind the aim of this study, namely the deconstruction of the theological discourse, iove, a view on qualitative research is given. A review of social construction discourse as epistemological starting point is given. Methodologically a narrative approach was used. Emanating from this follows the use of
metaphors, externalization and deconstruction of the interviews. The aim of this study also demands the study of various views on love. The study is arranged under the following metaphors, namely general views, a historic review and theological views. The relevance of the chosen information is reflected in the interviews, and new understanding of love is
constructed in collaboration with the families. / M.Th.(Practical theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15817
Date01 1900
CreatorsPretorius, Hendrik Erasmus Sterrenberg
ContributorsRoux, J. P. (Johannes Petrus), Pieterse, H. J. C. (Hendrik Johannes Christoffel), 1906-1994
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 electronic resource (ix, 147 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds