Return to search

Die arrestasiebevoegdheid van die private persoon (ingevolge aa 42 en 49 van die Strafproseswet 51 van 1977) met spesiale verwysing na die oewerbewoner en Martinus 1990 (2) SASV 568 (A) en ander verwante sake

Text in Afrikaans / Die private persoon het sekere bevoegdhede betreffende die
arrestasie en die gebruik van geweld tydens arrestasie van
lede van die publiek wat misdade pleeg/gepleeg het. Hierdie
bevoegdheid spruit uit sowel die gemenereg as die wettereg.
Kragtens die Suid-Afrikaanse Strafproseswet word hierdie
bevoegdhede gereel deur aa 42 en 49.
Oewerbewoners as eienaars van grand is geregtig op die
onverstoorde gebruik en genot van hulle eiendom.
Daarteenoor is kanovaarders ook daarop geregtig om op
openbare ri vi ere vir wedvaarte te oefen. Di t is egter
belangrik om vas te stel of die portage van kano's op die
oewer insidenteel is tot die reg om op die rivier te vaar.
Ewewig moet bewerkstellig word tussen die botsende belange.
Die Waterwet 54 van 1956 behoort gewysig en vereenvoudig te
word, aangesien Suid-Afrika nie slegs op die RomeinsHollandse
reg kan staatmaak nie - ons waterprobleme staan
direk teenoor die van die Nederlande. / The private person has certain powers regarding the arrest
and the use of force to effect the arrest of members of the
public who have committed/are committing offences. These
powers are derived from either common law or statutory law.
In terms of the South African Criminal Procedure Act these
powers are regulated by ss 42 and 49.
Riparian owners are entitled to the undisturbed use and
enjoyment of their property. On the other hand, canoeists
are also entitled to practise on public rivers. It is
important, however, to ascertain whether portage of canoes
on the river bank is incidental to the right of canoeing on
the river.
A balance should be struck between these conflicting
interests. The Water Act 54 of 1956 should be amended and
simplified, since South Africa cannot rely on Roman Dutch
law alone - our water problems are the complete opposite of
those in the Netherlands. / Criminal and Procedural Law / LL.M. (Straf- en Strafprosesreg)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16806
Date01 1900
CreatorsFowler, Henriette
ContributorsSwanepoel, J. P.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (86 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds