Return to search

'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie

Text in Afrikaans / Hierdie studie kontrasteer die Newtoniaanse denkwyse en die konstruktivisme as
vertrekpunt. Die beginsels van reduksionisme, neutraliteit en liniere oorsaaklikheid
waarop die Newtoniaanse denke gefundeer is, word gekontrasteer met die sirkulariteit
en non-objektiwiteit van interveiwante elemente binne die lewende sisteem.
Die verskille in aannames van personeel van 'n welsynsvereniging word ondersoek aan
die hand van observasie van prosesse van veranderende denke wat oor 'n periode
ontwikkel het. Die proses van verandering word aan die hand van 'n gevallestudie
bespreek.
Binne die veranderende denke, is erkenning verleen aan die sistemiese orientasie
waar die interaktiewe intervetwantskap van die elemente binne die sisteem ter sprake
raak. Die lewende sisteem en die kenmerke van outonomie, outopo"ise, organisasie en
struktuur word binne die filosofie van konstruktivisme bespreek. Uit hierdie filosofie
evolueer 'n proses waar binne realiteite geskep word, konsensus binne die sisteem
verkry word, en die organisasie van die lewende sisteem reflekteer word / This study focusses on the contrasting thinking patterns of Newtonian thinking and
constructivism. The principles of reductionism, neutrality and linear causality on which
Newtonian thinking is grounded are compared with circular processes and non
objectivity of interrelated elements that are to be found in living systems.
The differences in assumptions of personnel in a welfare organisation are investigated
through observation of changing processes of thinking that evolved over a period of
time. The process of change is discussed by way of a case study.
Recognition is given to the systemic orientation where the interactive interrelatedness
of elements within the system evolved within changing patterns of thinking. The living
system and characteristics of autonomy, autopoiesis, organisation and structure are
discussed from a philosophy of constructivism. From this philosophy evolved a process
in which realities were created, consensus was reached within the system, and the
organisation of the living system was reflected. / Social Work / M.A. (Sosiale Wetenskappe(Geestesgesondheid))

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17920
Date11 1900
CreatorsCommerford, Sophia Elizabeth Jacoba
ContributorsGrobler, Hanka Dorothee
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 76, [38] leaves)

Page generated in 0.0025 seconds