Return to search

Psigiese lewensaktualisering van die afknouer in die primere skool

Text in Afrikaans / Die doelstelling van hierdie kwalitatiewe navorsing was om die leerder in die primêre
skool, wat ander afknou, se psigiese lewensaktualisering te verken en te beskryf.
Om hierdie doelstelling te bereik, is bepaalde doelwitte gestel.
Deur middel van ’n literatuurstudie is ondersoek ingestel na die ontwikkeling van die
leerder in die middelkinderjare. Voorts is die konsep van afknouery ondersoek, om
sodoende ‘n psigiese beeld te kan skep van die leerder wat ander afknou.
Projeksiemedia is in drie gevallestudies gebruik om empiriese inligting rakende die
doel van die navorsing te bekom. Temas is uit die projeksiemedia geïdentifiseer en
teen die bestaande literatuur geverifieer. Tydens die bespreking van die inligting wat
uit die projeksiemedia verkry is, is gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak. Daar is
gepoog om die bevindinge nie te veralgemeen nie, omdat dit ‘n kwalitatiewe studie
was. / The aim of this qualitative study was to explore and describe the psychological life
actualization of the learner in primary school who bullies others. To achieve this goal,
specific objectives were set.
The development of the learner in middle childhood was examined by means of a
literature investigation. Furthermore, the concept of bullying was investigated, thus
creating a psychological image of the learner who bullies others.
Projection media were used in three case studies to obtain empirical information
regarding the objective of the research. Themes from the projection media were
identified and verified against the existing literature. During the discussion of the
information acquired from the projection media, conclusions and recommendations
were made. An attempt was made not to generalize the findings, because this was a
qualitative study. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/10590
Date06 1900
CreatorsBadenhorst, Charlotte Henrietta
ContributorsLessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 163 leaves) : ill.
RightsUniversity of South Africa

Page generated in 0.0026 seconds