• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Psigiese lewensaktualisering van die afknouer in die primere skool

Badenhorst, Charlotte Henrietta 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doelstelling van hierdie kwalitatiewe navorsing was om die leerder in die primêre skool, wat ander afknou, se psigiese lewensaktualisering te verken en te beskryf. Om hierdie doelstelling te bereik, is bepaalde doelwitte gestel. Deur middel van ’n literatuurstudie is ondersoek ingestel na die ontwikkeling van die leerder in die middelkinderjare. Voorts is die konsep van afknouery ondersoek, om sodoende ‘n psigiese beeld te kan skep van die leerder wat ander afknou. Projeksiemedia is in drie gevallestudies gebruik om empiriese inligting rakende die doel van die navorsing te bekom. Temas is uit die projeksiemedia geïdentifiseer en teen die bestaande literatuur geverifieer. Tydens die bespreking van die inligting wat uit die projeksiemedia verkry is, is gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak. Daar is gepoog om die bevindinge nie te veralgemeen nie, omdat dit ‘n kwalitatiewe studie was. / The aim of this qualitative study was to explore and describe the psychological life actualization of the learner in primary school who bullies others. To achieve this goal, specific objectives were set. The development of the learner in middle childhood was examined by means of a literature investigation. Furthermore, the concept of bullying was investigated, thus creating a psychological image of the learner who bullies others. Projection media were used in three case studies to obtain empirical information regarding the objective of the research. Themes from the projection media were identified and verified against the existing literature. During the discussion of the information acquired from the projection media, conclusions and recommendations were made. An attempt was made not to generalize the findings, because this was a qualitative study. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.0989 seconds