Return to search

A gestalt approach in using music with the emotionally traumatized child

Many of the sources indicated in this work are classical and not updated due to the fact that the origins of Gestalt Philosophy are found in classical works / Verskeie van die geraadpleegde bronne in die literatuurhoofstukke verteenwoordig klassieke werke wat nie binne die erkende periode vir relevante wetenskaplike navorsing val nie. Die oorsprong van die Gestalt Filosofie wat in hierdie studie benut is, word in hierdie klassieke werke gevind en is ook in hierdie werke geraadpleeg / The Gestalt approach was used as the contextual framework to explore how music can be used as a therapeutic medium in the treatment of the emotionally traumatized child.

Music as a sensory experience was used during the therapeutic process with each case study, to facilitate the child's process towards healing. The conceptual framework of music as a therapeutic medium was researched in depth to bring clarity to the influence it has on the emotional well-being of the child.

The child who entered into therapy was selected according to specific criteria, with the experience of emotional trauma being priority. The researcher also studied the concept of emotional trauma in depth and the consequences it has on a child's overall functional ability.

Music was used as an expressive technique during the therapeutic process with each child. The conclusion drawn from this study indicated that the gestalt approach can be applied effectively in using music as a therapeutic medium in the treatment of the emotionally traumatized child. / Die Gestalt benadering is gebruik in hierdie navorsing ten einde 'n kontekstuele
raamwerk daar te stel waarbinne musiek as terapeutiese medium in die behandeling
van emosionele trauma in kinders gebruik kon word.
Musiek kan beskryf word as 'n sensoriese ervaring. Hierdie sensoriese ervaring is
binne die terapeutiese proses toegepas ten einde die kind se herstelproses te
fasiliteer. Die studie is binne die navorsingskonteks van gevallestudieprosedures
gedoen.
Musiek is binne die konseptuele raamwerk bestudeer en nagevors ten einde die
terapeutiese waarde daarvan in diepte te ondersoek. Hierdie in-diepte ondersoek
het aan die navorser 'n duidelike beeld gegee hoe dit toegepas kon word in terapie.
Deur dit toe te pas in terapie is die invloed van musiek op die emosionele welsyn
van die getraumatiseerde kind gedokumenteer.
Die navorsingskriteria vir insluiting in die ondersoek was gegrond op die
literatuurondersoek en het onder meer die belewing van trauma ingesluit. Die
belewing van emosionele trauma en invloed op die kind se geheelfunksionering
was dus 'n verdere eenheid van ontleding en is in diepte deur die navorser
bestudeer.
Musiek is dus gebruik as 'n ekspressiewe tegniek tydens die terapeutiese proses
met elke gevallestudie. Die gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom kon
word is dat musiek binne die konteks van die gestalt benadering suksesvol in die
hantering van emosionele trauma by die kind gebruik kan word. / Practical Theology / M.Diac. (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1785
Date30 June 2004
CreatorsJoseph, Rowena Yasmin
ContributorsBloem, C.H.M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iv, 191 leaves)

Page generated in 0.0084 seconds