• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Doeloriëntering en selfkonsep in spansport met besondere verwysing na skolerugby / Goal orientation and self-concept in teamsport with special reference to school rugby

Strydom, Lukas Albertus 10 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Hierdie navorsing het die verband tussen vroee adolessenterugbyspelers se doelorientering en selfkonsep, empiries en in die literatuur, ondersoek. Die literatuurondersoek het getoon dat doelorientering oar twee komponente beskik, naamlik taakbetrokkenheid en egobetrokkenheid. Taakbetrokke sportdeelnemers fokus op vaardigheidsontwikkeling en gebruik hulle eie prestasies as maatstaf vir sukses. Hulle beleef sukses wanneer 'n taak bemeester is, leer plaasvind, of daar 'n verbetering in die uitvoering van die taak is. Sukses word toegeskryf aan die mate van inspanning gelewer. Egobetrokke sportdeelnemers fokus op die wenmotief, gebruik normatiewe vergelyking as maatstaf vir prestasie, en beleef sukses wanneer hulle eie prestasies gunstig met die van ander kan vergelyk. Sukses word aan aangebore talent toegeskryf. Die empiriese ondersoek het bevind dat taakbetrokkenheid positief verband hou met die globale, persoonlike, en sosiale self. Egobetrokkenheid hou negatief verband met die fisieke self, en positief verband met kompetisie-angs. / The research investigated, in the literature and empirically, the possible relation between the goal orientation of male adolescent rugby players and their self-concept. The literature study indicated that goal orientation has two components, namely task involvement and ego involvement. In task-involved sport participation, skills development is emphasized, evaluation of achievement is self-referenced, and success experienced when learning takes place, a task is mastered, or when there is improvement in the execution of tasks. Success is attributed to effort. In ego-involved sport participation objective outcomes are emphasized (i.e. winning), evaluation of achievement is norm-based, and success experienced when own achievements are favourably compared to those of other sport participants. Success is attributed to natural ability. The empirical study indicated a positive relation between task-involved sport participation and the global, personal, and social self. A negative relation between ego-involved sport participation and the physical self, and a positive relation between ego involvement and competition-anxiety was found. / Educational Studies / M.Ed. (Spesialisering in Voorligting)
2

Page generated in 0.0878 seconds