1 |
Riglyne vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel as 'n vorm van geindividualiseerde opleiding in die Suid-Afrikaanse Nasionale WeermagViljoen, Annémarie 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / OPSOMMING: In 'n transformerende samelewing waar die klem is op die realisering van
die individu se potensiaal en erkenning van alle vaardighede teen 'n Nasionale Kwalifikasie
Raamwerk, verkeer ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in 'n staat van verandering.
Die diverse menslike hulpbron - burgerlikes en 'n uniformdraende komponent van
ge'integreerde magte - vereis opleiding om effektiewe verdediging aan Suid-A:frika en sy
inwoners te bied. Nie net die permanente komponent moet die nodige vaardighede ontwikkel
nie, maar ook die Deeltydse Mag ('n totaal van meer as 140 000 lede). Hierdie
opleidingsbehoefte en die krimpende begroting, noop die Weermag om koste-effektiewe
menslike hulpbronontwikkelingstrategiee toe te pas. Afstandsonderrig, met veral die nuwe
interaktiewe karakter daarvan, kan 'n lewensvatbare strategie wees.
'n Vraelystudie na die stand van afstandsonderrig in die Weermag het getoon dat
afstandsonderrig reeds op beperkte skaal bedryf word, maar met leemtes in die leermateriaal
en 'n gebrek aan noodsaaklike ondersteuning van die bevelstruktuur. Die skep van
leerbevorderlike leermateriaal met 'n interaktiewe karakter, soos dit in resente literatuur
beskryfword en in algemene afstandsonderrig sigbaar is, kan 'n effektiewe didaktiese
leeroordragstelsel vorm. Van die verskeidenheid nuwe mediategnologiee wat tans in die
makro-afstandsonderrigomgewing benut word, kan veral rekenaargebaseerde opleiding en
oplyn-opleiding in die Weermag aangewend word. Gedrukte materiaal sal steeds die basis
vorm en kan aangevul word met interaktiewe televisie-uitsendings - wat tydens 'n
loodsaanbieding aan Weermaglede oorweldigend positief ervaar is, om wisselwerking tussen
die instrukteur en die leerder, en die leerders onderling te verhoog.
vu
'n Afstandsonderrigmodel, gerig op die spesifieke situasie van 'n organisasie soos die
Weermag wat self verantwoordelik is vir die ontwikkeling van sy menslike hulpbron, is
ontwerp as hoofriglyn vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel. Dit beklemtoon die
basiese opleidingskomponente van die leerder, die instrukteur en die leermateriaal wat gesien
moet word binne die spesifieke omgewing waarbinne hulle funksioneer. Die essensiele rol van
die beleidmakende komponent is ook bespreek, aangesien die afstandsonderrigstelsel slegs
suksesvol bedryf kan word as daar beleid gepromulgeer is wat die afstandsonderrigstelsel
bemagtig. Ontwikkelingsriglyne en implementerinsgriglyne vir 'n afstandsonderrigstelsel in die
Weermag sluit ook 'n voorgestelde ontwikkelingsprogram van die
afstandsonderriginstrukteurs in. / Summary : In a transforming society where the emphasis is on realizing the potential of the
individual and accrediting all competencies against a National Qualifications Framework, the
South African National Defence Force is also in a state of change. The diverse human
resources demand training in order to effectively defend South Africa and its inhabitants.
Competency development is needed by both the permanent component and the Part-time
Force. This training requirement and the shrinking budget impel the Defence Force to apply
cost-effective human resource development strategies. Distance learning, especially with its
new interactive nature, can be a viable strategy.
A questionnaire study of the status of distance learning in the Defence Force showed that it is
already practised on a limited scale, but with deficiencies in the learning material and a lack of
support from the command structure. The creation of interactive learning materials that
enhance learning as described in current literature and found in general distance learning
practice, can form an effective didactical learning transfer system. Of the various media
technologies presently utilised in the macro-distance learning environment, computer-based
training and on-line training can be applied in the Defence Force. Printed materials forms the
basis and can be supplemented with interactive television broadcasts - which were
overwhelmingly positively accepted by Defence Force members during a pilot presentation. -
to improve the interaction between the instructor and learner and between learners.
A distance learning model focussed on the specific situation of an organisation such as the
Defence Force, which is responsible for the development of its own human resources, was
designed as main guideline for the development of a distance learning system. It emphasizes
the basic components of the learner, the instructor and the learning material that have to be
seen within the specific environment in which they operate. The essential role of the policy
making component is discussed, since a distance learning system can only be applied
successfully if there is promulgated policy to empower the distance learning system.
Development and implementation guidelines for a distance learning system in the Defence
Force also include a suggested development program for distance learning instructors. / Didactics / D. Ed. (Didactics)
|
2 |

3 |
Ontwerp van 'n instruksionele evalueringsisteem vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag / The design of an instructional evaluation system for the South African National Defence ForceVan Niekerk, Rozetta 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) beskou effektiewe opleiding as 'n noodsaaklike voorvereiste vir paraatheid. Instruksionele ontwerp - 'n benadering wat uit onderrigtegnologie ontwikkel het - word gebruik
om nuwe kursusse daar te stel wat effektiewe 'n instruksionele ontwerpprojek uitgevoer behoort teword.
Die fokus van die studie het vervolgens verskuif na die talle veranderinge wat sedert die ontstaan van die SANW op 26 April 1994, na die eerste ten voile demokratiese verkiesing in die Republiek van Suid-Afrika. ingetree het. In vergelyking met sy voorganger het die SANW nuwe en meer uitgebreide sekondere rolle, wat hoer eise aan opleiding stel en evaluering ook meer kompleks maak. Dit bevestig inderdaad die behoefte aan 'n evalueringstelsel
wat volgens sisteembeginsels bedryf word. Teen die agtergrond van die voorgaande is oorgegaan tot die ontwerp van 'n oorkoepelende instruksionele evalueringsisteem vir die SANW. Aangesien die suksesvolle implementering en funksionering van die sisteem grootliks beinvloed sal word deur die wyse waarop die instruksionele evalueerder sy taak volvoer, is daar ten slotte ook aandag geskenk aan die ontwerp van 'n instruksionele evalueerderskursus. opleiding moontlik maak. Om effektiwiteit te beoordeel, word evaluering vereis en derhalwe behoort instruksionele evaluering 'n integrale komponent van die instruksionele ontwerpgebeure te
vorm. Die SANW beskik nog nie oor toereikende kundigheid om hierdie komponent tot sy reg te laat kom nie en die doel van die studie was om hierdie leemte aan te vul. Daar is eerstens gepoog om, deur middel van 'n literatuurstudie, die didakties-wetenskaplike basis te bepaal waarop evaluering binne 'n sisteembenadering
tot opleiding behoort te berus. Daarna is die aard en rol van instruksionele evaluering in die instruksionele
ontwerpsisteem binne 'n militere opleidingsmilieu verken, ten einde te kon bepaal wat die funksies van instruksionele evaluering behels en welke evalueringstake in die verskillende fases van 'n instruksionele ontwerpprojek uitgevoer behoort te word. Die fokus van die studie het vervolgens verskuif na die talle veranderinge wat sedert die ontstaan van die SANW op 26 April 1994, na die eerste ten volle demokratiese verkiesing in die Republiek van Suid-Afrika, ingetree het. In vergelyking met sy voorganger het die SANW nuwe en meer uitgebreide sekondere rolle, wat hoer eise aan opleiding stel en evaluering ook meer kompleks maak. Dit
bevestig inderdaad die behoefte aan 'n evalueringstelsel wat volgens sisteembeginsels bedryf word. Teen die agtergrond van die voorgaande is oorgegaan tot die ontwerp van 'n oorkoepelende instruksionele evalueringsisteem vir die SANW. Aangesien die suksesvolle implementering en funksionering van die sisteem grootliks beinvloed sal word deur die wyse waarop die instruksionele evalueerder sy taak volvoer, is daar ten slotte ook aandag geskenk aan die ontwerp van 'n instruksionele evalueerderskursus. / The South African National Defence Force (SANDF) regards effective training as an essential prerequisite for preparedness. Instructional design - an approach that has developed from instructional technology - is used to
establish new courses that facilitate effective training. Evaluation is essential for assessing effectiveness and therefore instructional evaluation should form an integral part of the learning events. The SANDF does not as yet have the expertise to do justice to this component, and the aim of this study was to fill this gap. Firstly, it was attempted to determine, by means of a literature study, the didactic scientific foundation on which evaluation within a systems approach towards training should rest. The nature and role of instructional evaluation in the instructional design system within a military training milieu was subsequently investigated. This was done to
determine what the functions of instructional evaluation comprise and what evaluation tasks should be carried out in the different phases of an instructional design project. The focus of the study then shifted to the numerous
changes that took place since the inception of the SANDF on 26 April 1994, after the first democratic election in the Republic of South Africa. Compared to its predecessor the SANDF has new and more extensive secondary roles that demand higher standards of training and make evaluation a more complicated task This indeed
confirms the need for an evaluation system that is practised according to system principles. Against the background of the afore-mentioned, the design of an overall instructional evaluation system for the SANDF was proceeded with. As the successful implementation and functioning of the system is, to a large extent, influenced by the way in which the instructional evaluator carries out this task, attention was finally given to the design of a
course for instructional evaluators. / Curriculum and Instructional Studies / D. Ed. (Didaktiek)
|
4 |

5 |
A system approach to an outcomes-based competence profile of education, training and development practitioners in the South African National Defence ForceMoorhouse, Christa 28 February 2007 (has links)
This study concerns the identification of the particular competences required by education,
training and development practitioners (ETD practitioners) in the South African National
Defence Force to develop suitable and appropriate career and training strategies. An applied
research approach and a primarily quantitative approach were used. Questionnaires were
completed by the commanding officers or the training managers, as well as the ETD
practitioners at the education, training and development providers in the South African
National Defence Force to determine the actual utilisation of ETD practitioners. Descriptive
statistics were used to determine the roles, core competences, levels of competences and
clusters of competences required by ETD practitioners in the South African National Defence
Force. In addition, the actual utilisation of ETD practitioners was compared with a proposed
competence profile that was based on the literature study in order to determine the
competence gap that has to be addressed by means of career and training strategies. / Educational Studies / M.Ed.(Didactics)
|
6 |

7 |
Self-assessment as component of a continuous performance improvement strategy and quality assurance in education, training and development within the South African department of defenceVon Solms, Van Heerden 30 April 2006 (has links)
In a rapidly changing and competitive world organisations need to develop and improve their performance continuously to ensure a competitive advantage. Organisations need to determine their current status of performance constantly and identify organisational strengths and areas where improvements can be made. Periodic organisational self-assessments are therefore required to measure current management and operations policies, practices and procedures, in order to enhance overall business performance rather than solely concentrating on the quality of products or services.
Traditionally, external inspections were more commonly used by educational and training institutions for the evaluation of institution and learner performance. These institutions are today taking part in a growing drive for internal self-evaluation, arising from the desire of institutions and Education, Training and Development (ETD) practitioners to assess their own performances. Self-assessment as part of an endeavour to sustain continuous improvement is therefore also appropriate for ETD providers in the South African National Defence Force (SANDF).
A new defence dispensation and a changing ETD environment in South Africa have created new demands on ETD providers in the SANDF. Although training units within the SANDF may function in a unique military context, national legislation relevant to ETD and the latest approach of openness and transparency into matters of the Department imply that military as well as non-military ETD in the SANDF is to be closely aligned with national training and development initiatives. As legislation does not make a distinction between military and private ETD providers in South Africa, most traditionally assumed differences are no longer relevant.
A case study explored the appropriateness of conducting organisational self-assessment as component of a Continuous Performance Improvement Strategy and Quality Assurance within the SANDF. The study also investigated the usefulness of a Total Quality Management approach to quality assurance in the ETD environment and the impact of the frameworks used, available assessment instruments and the selected assessment methods on the significance of organisational self-assessment by ETD providers.
This study's investigation of the appropriateness and significance of regular organisational self-assessments by training units in the SANDF thus has broader implications, as recommendations are also applicable to other ETD providers. / Educational Studies / D. Ed. (Education Management)
|
8 |

Page generated in 0.0201 seconds