• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 5
  • 3
  • 2
  • Tagged with
  • 10
  • 10
  • 10
  • 10
  • 7
  • 7
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Riglyne vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel as 'n vorm van geindividualiseerde opleiding in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Viljoen, Annémarie 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / OPSOMMING: In 'n transformerende samelewing waar die klem is op die realisering van die individu se potensiaal en erkenning van alle vaardighede teen 'n Nasionale Kwalifikasie Raamwerk, verkeer ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in 'n staat van verandering. Die diverse menslike hulpbron - burgerlikes en 'n uniformdraende komponent van ge'integreerde magte - vereis opleiding om effektiewe verdediging aan Suid-A:frika en sy inwoners te bied. Nie net die permanente komponent moet die nodige vaardighede ontwikkel nie, maar ook die Deeltydse Mag ('n totaal van meer as 140 000 lede). Hierdie opleidingsbehoefte en die krimpende begroting, noop die Weermag om koste-effektiewe menslike hulpbronontwikkelingstrategiee toe te pas. Afstandsonderrig, met veral die nuwe interaktiewe karakter daarvan, kan 'n lewensvatbare strategie wees. 'n Vraelystudie na die stand van afstandsonderrig in die Weermag het getoon dat afstandsonderrig reeds op beperkte skaal bedryf word, maar met leemtes in die leermateriaal en 'n gebrek aan noodsaaklike ondersteuning van die bevelstruktuur. Die skep van leerbevorderlike leermateriaal met 'n interaktiewe karakter, soos dit in resente literatuur beskryfword en in algemene afstandsonderrig sigbaar is, kan 'n effektiewe didaktiese leeroordragstelsel vorm. Van die verskeidenheid nuwe mediategnologiee wat tans in die makro-afstandsonderrigomgewing benut word, kan veral rekenaargebaseerde opleiding en oplyn-opleiding in die Weermag aangewend word. Gedrukte materiaal sal steeds die basis vorm en kan aangevul word met interaktiewe televisie-uitsendings - wat tydens 'n loodsaanbieding aan Weermaglede oorweldigend positief ervaar is, om wisselwerking tussen die instrukteur en die leerder, en die leerders onderling te verhoog. vu 'n Afstandsonderrigmodel, gerig op die spesifieke situasie van 'n organisasie soos die Weermag wat self verantwoordelik is vir die ontwikkeling van sy menslike hulpbron, is ontwerp as hoofriglyn vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel. Dit beklemtoon die basiese opleidingskomponente van die leerder, die instrukteur en die leermateriaal wat gesien moet word binne die spesifieke omgewing waarbinne hulle funksioneer. Die essensiele rol van die beleidmakende komponent is ook bespreek, aangesien die afstandsonderrigstelsel slegs suksesvol bedryf kan word as daar beleid gepromulgeer is wat die afstandsonderrigstelsel bemagtig. Ontwikkelingsriglyne en implementerinsgriglyne vir 'n afstandsonderrigstelsel in die Weermag sluit ook 'n voorgestelde ontwikkelingsprogram van die afstandsonderriginstrukteurs in. / Summary : In a transforming society where the emphasis is on realizing the potential of the individual and accrediting all competencies against a National Qualifications Framework, the South African National Defence Force is also in a state of change. The diverse human resources demand training in order to effectively defend South Africa and its inhabitants. Competency development is needed by both the permanent component and the Part-time Force. This training requirement and the shrinking budget impel the Defence Force to apply cost-effective human resource development strategies. Distance learning, especially with its new interactive nature, can be a viable strategy. A questionnaire study of the status of distance learning in the Defence Force showed that it is already practised on a limited scale, but with deficiencies in the learning material and a lack of support from the command structure. The creation of interactive learning materials that enhance learning as described in current literature and found in general distance learning practice, can form an effective didactical learning transfer system. Of the various media technologies presently utilised in the macro-distance learning environment, computer-based training and on-line training can be applied in the Defence Force. Printed materials forms the basis and can be supplemented with interactive television broadcasts - which were overwhelmingly positively accepted by Defence Force members during a pilot presentation. - to improve the interaction between the instructor and learner and between learners. A distance learning model focussed on the specific situation of an organisation such as the Defence Force, which is responsible for the development of its own human resources, was designed as main guideline for the development of a distance learning system. It emphasizes the basic components of the learner, the instructor and the learning material that have to be seen within the specific environment in which they operate. The essential role of the policy making component is discussed, since a distance learning system can only be applied successfully if there is promulgated policy to empower the distance learning system. Development and implementation guidelines for a distance learning system in the Defence Force also include a suggested development program for distance learning instructors. / Didactics / D. Ed. (Didactics)
2

3

Beleidstelselanalise van militêre opleiding in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Coetzee, Abraham Johannes Albertus 04 1900 (has links)
Thesis (PhD)--University of Stellenbosch, 2003. / 457 Leaves printed single pages, preliminary pages i-xxvii and 429 numberd pages. Includes bibliography. List of figures, List of tables. / ENGLISH ABSTRACT: POLICY SYSTEM ANALYSIS OF MILITARY TRAINING IN THE SOUTH AFRICAN NATIONAL DEFENCE FORCE Borders in a global economy market exist only to determine the sovereignty of nations. Modern military interventions on the other hand are caught up in a struggle to stabilise international focal points. In the midst of this struggle, is the South Africa National Defence Force, in a process of change on the way to a supportive role to the African Renaissance and an upliftment mandate of the South African society. The South African government is caught in a battle against poverty, illiteracy and unemployment of an abundance of general workers, opposing a shortage of speciality skills measured against the National Qualifications Framework. The National Defence Force in contrast, attempts to create a meaningful military development training policy for the backbone of the National Defence Force, the non-commissioned officer. This military development training policy should not only adhere to economic restrictions of the Defence Budget, but should also acknowledge the potential and skills of this specific group. A literature survey as well as an empirical study of the non-commissioned officer's military development training policy in respect of the different arms of service in the National Defence Force shows that up to 18% of the personnel budget is spent on training. In the midst of this tendency, military development training does not keep up with changing training policy systems in South Africa, and that its effectiveness should therefore be improved in an integrated military developmental training system. The study has found that there are gaps in the military developmental training policy where learners in the South African Army have to meet far more course requirements than their peers in other Arms of the Service. Furthermore, the standard of curricula of the different training courses is not the same. Both these problems could be solved by way of one responsible, joint training department in the National Defence Force.In an emotional protection of a defence force culture, the National Defence Force creates a training budget monster, where seven different training units' supply the same training. According to the different developmental training curriculums, with small exceptions of arms of service specific training, developmental training could easily be presented in one or two separate National Defence Force Units. This idea will support the concept of one force and joint operations. In addition this idea will ensure that the National Defence Force exists within a National Defence Force culture followed by an arm of service culture that is supported by a functional culture. / AFRIKAANSE OPSOMMING: BELEIDSTELSELANALISE VAN MILITÊRE OPLEIDING IN DIE SUIDAFRIKAANSE NASIONALE WEERMAG Grense bestaan in ’n globale ekonomiese omgewing slegs ten einde die soewereiniteit van volke te bevestig. Moderne militêre intervensies hierteenoor is gewikkel in ’n stryd om internasionale brandpunte te stabiliseer. Te midde van hierdie stryd is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in ’n toetstand van verandering, onderweg na ’n ondersteuningsrol tot die Afrika-Renaissance en opheffingsopdrag van die Suid-Afrikaanse samelewing. Die Suid-Afrikaanse regering veg teen armoede, ongeletterdheid en werkloosheid wat ’n oorvloed algemene werkers bied, teenoor ’n skaarsste aan spesialisvaardighede, gemeet teen die Nasionale Kwalifikasieraamwerk. Die Nasionale Weermag hierteenoor, poog om vir die ruggraat van die Nasionale Weermag, die Onderoffisier, ’n betekenisvolle militêre ontwikkelingsopleidingbeleid daar te stel. Hierdie ontwikkelingsopleidingsbeleid moet nie slegs aan die ekonomiese beperkings van die Verdedigingsbegroting voldoen nie, maar moet ook aan die ontwikkelingspotensiaal en vaardighede van hierdie groep erkenning verleen. ’n Literatuuroorsig sowel as ’n empiriese ondersoek na die militêre ontwikkelingsopleidingsbeleid van onderoffisiere ten opsigte van die verskillende weermagsdele in die Nasionale Weermag toon dat die Weermag tot 18,2% van die personeelbegroting aan opleiding spandeer. Te midde van hierdie tendens hou militêre ontwikkelingsopleiding nie tred met die veranderende opleidingsbeleidstelsels in Suid-Afrika nie en kan die effektiwiteit daarvan in ’n geïntegreerde militêre ontwikkelingsopleidingstelsel verbeter word. Die ondersoek het bepaal dat daar veral leemtes bestaan in die militêre ontwikkelingsopleidingsbeleid, aangesien leerders in die Suid-Afrikaanse Leër aan veel meer kursusvereistes moet voldoen as hulle gelykes in die ander weermagsdele. Verder is die standaard van die kurrikulums van die verskillende opleidingskursusse ook nie dieselfde nie. Beide hierdie probleme sou opgelos kon word deur middel van een verantwoordelike, gesamentlike opleidingsdepartement in die Nasionale Weermag.In ’n emosionele beskerming van ’n weermagsdeelkultuur, skep die Nasionale Weermag ’n opleidingsbegrotingsmonster, waar sewe verskillende opleidingseenhede dieselfde opleiding verskaf. Die verskillende ontwikkelingsopleidingskurrikulums, met die uitsondering van ’n beperkte aantal weermagsdele wat unieke opleiding verskaf, kan gemaklik onder die vaandel van een of twee Nasionale Weermagsdeeleenhede aangebied word. Hierdie gedagte sal steuning verleen aan die Een Mag en Gesamentlike Operasionele gedagte van die Nasionale Weermag. Verder sal hierdie visie verseker dat die Nasionale Weermag eerstens bestaan binne ’n Nasionale Weermag kultuur, gevolg deur ’n Weermagsdeelkultuur wat gerugsteun word deur ’n funksionele kultuur.
4

Assessing alternatives in managing HIV positive officer candidates under training in the South African Navy

Rezelman, Rens (Rens Jan) 04 1900 (has links)
Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa has the world’s highest adult HIV infection rate in the world. Experts estimate that over 1 500 people are being infected with the HIV virus per day in South Africa. The virus is undoubtedly having a negative impact on the labour population of the country and will ultimately affect the productivity of South Africa. The Constitution of South Africa, Act 108 of 1996, firmly denounces any form of unfair discrimination. The White Paper on Defence charges the South African National Defence Force (SANDF) to be an operationally ready force. The potentially crippling effect HIV and AIDS can have on the effectiveness of SANDF is an area that needs to be researched. The military environment is unique in that it is considered to be a high-risk organisation in terms of HIV infection. Overseas deployment, male-dominated environments, risk-taking ethos and monthly income are all elements that accelerate the spread of HIV within the SANDF. The SANDF is a dominant member of the Southern African Development Community (SADC) and is involved in Peace Support Operations (PSO) throughout the African continent. This military intervention is predicted to increase with time. HIV in sub-Saharan Africa has infected over 30 million people – many with little or no primary health care. The South African coastline is nearly 3 000km in length with six world-class harbours. These are strategic points that contribute to South Africa’s economic prosperity on the African continent. It is the SA Navy’s role to ensure that these harbours are well-guarded. The personnel responsible for patrolling the waters of the South African coastline need to be exposed to the proper training to be competent at this task. Military training needs to prepare learners in the event of combat. This simulation of the combat environment may lead to injuries that heighten the threat of HIV transmission. SANDF training units traditionally discharge those members who are medically unable to complete the mental and physical requirements of the course. The Military Training for Officers Part One (MTO1) course of the SA Navy is no different. HIV has created a new dynamic in that medical confidentiality protects the status of those people who are infected. Current SANDF policy does not offer sufficient guidelines to training units when dealing with learners who are infected with HIV. Human rights are constitutionally protected and unfair discrimination of any form is prohibited. The SANDF still needs to be operationally deployable and uniform members with HIV hinder this requirement. The question really is: is it fair discrimination to disallow/remove uniform members from the MTO1 course if they are HIV positive? The purpose of this research is to establish what the best practises would be in managing HIV positive learners in the military training environment. The work environment would have to be researched to determine whether or not the threat of HIV transmission exists. Learners would be approached to determine if they felt they were at risk during training exercises. The training staff who execute the training exercises would need to be asked if they felt endangered or exposed to HIV infection during these exercises. Military medical personnel who deal with either training or HIV in their everyday jobs would then review this data. The social stigma surrounding HIV is one of the challenges within this research design. The ethics and legality of mandatory HIV testing in the SANDF is an area that has sparked reaction from human rights movements. The compromising of human rights for the sake national security is an area of proportionality that raises new debates with the advent of HIV. There are various alternatives of managing HIV within the SANDF that should be considered. The current SANDF HIV policy is, at best, vague when dealing with specific training issues. This research intends on making policy-makers within the SANDF aware of the need to make definitive policy decisions to ensure that HIV does not compromise the effectiveness of the SANDF. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoogste volwasse HIV infeksie in die wêreld, kom tans in Suid Afrika voor. Deskundiges is van mening dat daar daagliks in Suid Afrika meer as 1500 mense met die virus besmet word. Die virus het ‘n definitiewe negatiewe impak op die Suid Afrikaanse arbeidsmark, en sal onomwonde die produktiwiteit van Suid Afrika beinvloed. Die Suid Afrikaanse Grondwet, Wet 108 van 1996 verbied onomwende enige vorm van onbillike diskriminasie. Die Witskrif ten opsigte van Verdediging verwag van die Suid Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) om 'n operasioneel voorbereide mag te wees. Die potensiële krippelende effek wat HIV/VIGS op die effektiwiteit van die SANW kan hê is ‘n area wat indiringende navorsing benodig. Die militere omgewing is uniek in die opsig dat dit beskou word as ‘n hoë risisko organisasie in terme van HIV infeksie. Internationale ontplooiings, manlik-georiënteerde omgewings, risiko-bepalende faktore, en maandelikse inkomste is almal elemente wat die verspreiding van HIV binne die SANW verhoog. Die SANW is die dominante lid van die Suider Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap en is betrokke in vredes ondersteunnings operasies binne Afrika. Die word in die vooruitsig gesien dat die bogenoemde intervensies met tyd sal toeneem. In die Sub-Saharastreek het die HIV virus reeds 30 miljoen mense geïnfekteer – baie met min, of geen primêre gesondheidsorg tot hul beskikking. Die Suid Afrikaanse kuslyn is bykans 3 000 km in lengte, met ses wereldstandaard hawens, geleë langs die kuslyn. Laasgenoemde is strategiese punte wat bydra tot die ekonomiese vooruitgang binne die Afrika kontinent. Dit is die SA Vloot se verantwoordelikheid om toe te sien dat die hawens goed bewaak word. Die personeel verantwoordelik vir die patrolering van die waters langs die Suid Afrikaanse kuslyn moet blootstelling kry aan voldoende opleiding om die taak te kan verrig. Militêre opleiding moet leerders voorberei vir die moontlikheid van konflik. Hierdie simulering van die gevegs/konflik omgewing mag lei tot beserings wat die risiko ten opsigte van HIV verspreiding mag verhoog. Die SANW opleidingseenhede, het tradisioneel lede ontslaan wat nie aan die fisiese en geestelike vereistes van die kursus kon voldoen nie. Die Militêre opleiding vir Offisiere Deel Een kursus (MOO1) binne die SA Vloot is presies dieselfde. HIV het ‘n nuwe dinamika veroorsaak naamlik, mediese vertroulikheid, wat die status van geaffekteerde lede beskerm. Huidige SANW beleid verskaf onvoldoende riglyne aan opleidingseenhede vir die hantering van leerders wat die HIV virus onder hande het. Mense-regte word konstitusioneel beskerm en enige vorm van diskriminasie word verbied. Daar word egter steeds van die SANW verwag om operasioneel ontplooibaar te wees, en uniform lede met HIV verhinder hierdie bepaling. Die vraag is: Is dit billike diskriminasie om lede wat HIV positief is van die MOO1 kursus te verwyder? Die doel van hierdie navorsing is om te bepaal wat die beste praktyke sou wees in die bestuur van HIV-positiewe leerders in die militêre opleidings omgewing. Die werksomgewing sal nagevors moet word om te bepaal of die bedreiging van HIV-verspreiding bestaan aldan nie. Leerders sal genader moet word om te bepaal of hul ter eniger tyd gedurende opleidingsoefeninge gevoel het dat die risisko van blootstelling te hoog was. Die opleidings staflede wat die opleidings oefeninge oorsien sal gevra moet word of hul ter enige tyd bedreig of blootgestel gevoel het tot HIV infeksie. Militêre mediese personeel wat daagliks met opleiding of deur middel van hul daaglikse werk met HIV te doen het sal die data hersien. Die sosiale stigma ten opsigte van HIV-toetsing is een van die uitdagings binne hierdie navorsings onderwerp. Die etiek en regsgeldigheid van verpligte HIVtoetsing binne die SANW is ‘n area wat geweldige reakise ontlok het van menseresgte bewegings. Die kompromittering van menseregte ten gunste van nasionale sekuriteit is ‘n area van proportionaliteit wat nuwe debatering openbaar in die koms van HIV. Daar is verskeie alternatiewe vir die bestuur van HIV binne die SANW, wat oorweeg kan word. Die huidige SANW HIV beleid is, ten beste, uiters vaag met die hantering van spesiefieke opleidingsgeleenthede. Die navorsing beoog om beleidsmakers binne die SANW bewus te maak van die behoefte om definitiewe besluite te verseker dat HIV nie die effektiwitet van die SANW beinvloed nie.
5

Professional military education in the South African national defence force : the role of the military academy

Esterhuyse, Abel Jacobus 03 1900 (has links)
340 leaves printed on single pages, preliminary pages i-xvii and numbered pages 1-322. Includes bibliography, table of contents, list of figures, list of tables, list of abbreviations. / Dissertation (PhD)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The study represents a descriptive analysis of the tensions that drive the need for an educated military in South Africa and, more specifically the role of the South African Military Academy in the provision thereof. The purpose of the research was to demarcate the proper role of the South African Military Academy in the academic and professional preparation of officers for the South African National Defence Force (SANDF). This purpose necessitated, firstly, an analysis of the need for education in armed forces in general and in South Africa in particular, with specific reference to the tensions underpinning military education and training. It secondly called for a broad assessment of the nature of professional military education in the SANDF at large to contextualise the role and function of the South African Military Academy. These discussions are based on a literature overview, document analysis and unstructured interviews with decision makers. In the first part of the study, a framework is developed for the education of officers. The framework is based on the assumption that modern military professionalism is rooted in a need for training to develop military skills, education to understand and develop the military body of knowledge and experience as the application of skills and knowledge. It is also based on the identification of four knowledge clusters that need to be the focus of officer education, namely the external security environment within which armed forces operate, the nature of armed forces as organisations, the professional employment of armed force(s), and the physical environment within which armed forces operate. The framework highlights three levels of officer development: the making of lieutenants, the making of colonels, and the making of generals. This framework is used for the analysis of education, training and development in the SANDF. Both the positive and negative attributes as well as trends in training and education in the SANDF are discussed. The discussion serves as the departing point for an outline of the debate about the role of the Military Academy since democratisation in 1994. It is argued that there is no clarity about the role and function of the Military Academy. Critical questions are also asked about the nature of the academic programmes offered to officers at the Military Academy. The departmental level agreement between the Department of Defence and the University of Stellenbosch is pointed out as the raison d'être for many of the problems with which the Military Academy is confronted. The study finally highlights the need for education as a requirement for officership in the SANDF, a reconsideration of military socialisation at the Military Academy, the difficult position of the Faculty of Military Science, the need for a core academic programme, and structural changes that are needed at the Military Academy. It is recommended that, like many foreign military academies, the future existence of the Military Academy be assured through national legislation. The involvement of the University of Stellenbosch in the education of young officers at the Military Academy should not be terminated. However, the existence, functioning, organisation and structure of the Military Academy should not be based on a “goodwill-approach” between the University and the Department of Defence. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie bied beskrywende analise van die spannings wat die behoefte aan opgevoede weermag in Suid-Afrika onderlê en, meer spesifiek, die rol van die Militêre Akademie in die voorsiening van opvoeding in dié verband. Die besondere oogmerk van die navorsing is die afbakening van die werklike rol van die Suid-Afrikaanse Militêre Akademie in die akademiese en professionele voorbereiding van offisiere vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW). Hierdie oogmerk vereis, eerstens, ontleding van die noodsaaklikheid vir die opvoeding van weermagte in die algemeen en in Suid-Afrika in die besonder, met spesifieke verwysing na die spannings wat militêre opvoeding en opleiding onderlê. Dit noodsaak, tweedens, breë waardering van die aard van professionele militêre opvoeding in die SANW om die rol en funksie van die Suid-Afrikaanse Militêre Akademie te kontekstualiseer. Die besprekings is gebaseer op literatuuroorsig, dokumentontleding en ongestruktureerde onderhoude. In die eerste deel van die studie word raamwerk vir die opvoeding van offisiere ontwikkel. Dié raamwerk is gebaseer op die aanname dat moderne militêre professionalisme gebaseer is op militêre opleiding om vaardighede te ontwikkel, opvoeding om die militêre kennisliggaam te verstaan en ontwikkel, asook ervaring as toepassing van vaardighede en kennis. Die raamwerk omvat ook die identifisering van vier fokus kennisareas, naamlik die eksterne omgewing waarin weermagte opereer, die organisatoriese aard van krygsmagte, die professionele aanwending van krygsmag(te), en die fisiese omgewing waarin krygsmagte opereer. Die raamwerk beklemtoon voorts drie vlakke van offisiersopvoeding: die ontwikkeling van luitenante, die ontwikkeling van kolonels, en die ontwikkeling van generaals. Die raamwerk word vervolgens vir ontleding van opvoeding, opleiding en ontwikkeling in die SANW gebruik. Beide die positiewe en die negatiewe kenmerke sowel as tendense van opleiding en opvoeding in die SANW word bespreek. Dié bespreking dien as vertrekpunt vir ontleding van die debat oor die rol van die Militêre Akademie sedert demokratisering in 1994. Daar word aangevoer dat daar geen duidelikheid oor die rol en funksie van die Militêre Akademie bestaan nie. Kritiese vrae word gevra oor die aard van die akademiese programme wat aan offisiere by die Militêre Akademie gebied word. Die departementele ooreenkoms tussen die departement van Verdediging en die Universiteit Stellenbosch word voorgehou as die raison d'être van baie probleme waarmee die Akademie gekonfronteer word. Die studie beklemtoon die behoefte aan opvoeding as vereiste vir offisierskap in die SANW, die heroorweging van militêre sosialisering by die Militêre Akademie, die heroorweging van die posisie van die Fakulteit Krygskunde, die behoefte aan akademiese kernleerplan, en strukturele veranderinge wat by die Militêre Akademie vereis word. Daar word aanbeveel dat, soos in die geval van verskeie buitelandse militêre akademies, die toekoms van die Militêre Akademie deur nasionale wetgewing verseker word. Die betrokkenheid van die Universiteit Stellenbosch in die opvoeding van offisiere moenie daardeur beëindig word nie. Die bestaan, funksionering, organisering en struktuur van die Militêre Akademie moet egter nie op “welwillendheidsooreenkoms” tussen die Universiteit en die Departement van Verdediging gebaseer wees nie.
6

Assessing the military skills development scheme as a strategic human resource management imperative

Xaba, Bongani Abner. January 2013 (has links)
M. Tech. Business Administration / The study aims to probe into the SANDFs strategic purpose for implementing the MSDS and whether the learners acquire the skills they regard declared as essential. The study will also investigate whether the MSDS fulfils the learners career aspirations and further asses their view regarding the programme.
7

Ontwerp van 'n instruksionele evalueringsisteem vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag / The design of an instructional evaluation system for the South African National Defence Force

Van Niekerk, Rozetta 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) beskou effektiewe opleiding as 'n noodsaaklike voorvereiste vir paraatheid. Instruksionele ontwerp - 'n benadering wat uit onderrigtegnologie ontwikkel het - word gebruik om nuwe kursusse daar te stel wat effektiewe 'n instruksionele ontwerpprojek uitgevoer behoort teword. Die fokus van die studie het vervolgens verskuif na die talle veranderinge wat sedert die ontstaan van die SANW op 26 April 1994, na die eerste ten voile demokratiese verkiesing in die Republiek van Suid-Afrika. ingetree het. In vergelyking met sy voorganger het die SANW nuwe en meer uitgebreide sekondere rolle, wat hoer eise aan opleiding stel en evaluering ook meer kompleks maak. Dit bevestig inderdaad die behoefte aan 'n evalueringstelsel wat volgens sisteembeginsels bedryf word. Teen die agtergrond van die voorgaande is oorgegaan tot die ontwerp van 'n oorkoepelende instruksionele evalueringsisteem vir die SANW. Aangesien die suksesvolle implementering en funksionering van die sisteem grootliks beinvloed sal word deur die wyse waarop die instruksionele evalueerder sy taak volvoer, is daar ten slotte ook aandag geskenk aan die ontwerp van 'n instruksionele evalueerderskursus. opleiding moontlik maak. Om effektiwiteit te beoordeel, word evaluering vereis en derhalwe behoort instruksionele evaluering 'n integrale komponent van die instruksionele ontwerpgebeure te vorm. Die SANW beskik nog nie oor toereikende kundigheid om hierdie komponent tot sy reg te laat kom nie en die doel van die studie was om hierdie leemte aan te vul. Daar is eerstens gepoog om, deur middel van 'n literatuurstudie, die didakties-wetenskaplike basis te bepaal waarop evaluering binne 'n sisteembenadering tot opleiding behoort te berus. Daarna is die aard en rol van instruksionele evaluering in die instruksionele ontwerpsisteem binne 'n militere opleidingsmilieu verken, ten einde te kon bepaal wat die funksies van instruksionele evaluering behels en welke evalueringstake in die verskillende fases van 'n instruksionele ontwerpprojek uitgevoer behoort te word. Die fokus van die studie het vervolgens verskuif na die talle veranderinge wat sedert die ontstaan van die SANW op 26 April 1994, na die eerste ten volle demokratiese verkiesing in die Republiek van Suid-Afrika, ingetree het. In vergelyking met sy voorganger het die SANW nuwe en meer uitgebreide sekondere rolle, wat hoer eise aan opleiding stel en evaluering ook meer kompleks maak. Dit bevestig inderdaad die behoefte aan 'n evalueringstelsel wat volgens sisteembeginsels bedryf word. Teen die agtergrond van die voorgaande is oorgegaan tot die ontwerp van 'n oorkoepelende instruksionele evalueringsisteem vir die SANW. Aangesien die suksesvolle implementering en funksionering van die sisteem grootliks beinvloed sal word deur die wyse waarop die instruksionele evalueerder sy taak volvoer, is daar ten slotte ook aandag geskenk aan die ontwerp van 'n instruksionele evalueerderskursus. / The South African National Defence Force (SANDF) regards effective training as an essential prerequisite for preparedness. Instructional design - an approach that has developed from instructional technology - is used to establish new courses that facilitate effective training. Evaluation is essential for assessing effectiveness and therefore instructional evaluation should form an integral part of the learning events. The SANDF does not as yet have the expertise to do justice to this component, and the aim of this study was to fill this gap. Firstly, it was attempted to determine, by means of a literature study, the didactic scientific foundation on which evaluation within a systems approach towards training should rest. The nature and role of instructional evaluation in the instructional design system within a military training milieu was subsequently investigated. This was done to determine what the functions of instructional evaluation comprise and what evaluation tasks should be carried out in the different phases of an instructional design project. The focus of the study then shifted to the numerous changes that took place since the inception of the SANDF on 26 April 1994, after the first democratic election in the Republic of South Africa. Compared to its predecessor the SANDF has new and more extensive secondary roles that demand higher standards of training and make evaluation a more complicated task This indeed confirms the need for an evaluation system that is practised according to system principles. Against the background of the afore-mentioned, the design of an overall instructional evaluation system for the SANDF was proceeded with. As the successful implementation and functioning of the system is, to a large extent, influenced by the way in which the instructional evaluator carries out this task, attention was finally given to the design of a course for instructional evaluators. / Curriculum and Instructional Studies / D. Ed. (Didaktiek)
8

9

A system approach to an outcomes-based competence profile of education, training and development practitioners in the South African National Defence Force

Moorhouse, Christa 28 February 2007 (has links)
This study concerns the identification of the particular competences required by education, training and development practitioners (ETD practitioners) in the South African National Defence Force to develop suitable and appropriate career and training strategies. An applied research approach and a primarily quantitative approach were used. Questionnaires were completed by the commanding officers or the training managers, as well as the ETD practitioners at the education, training and development providers in the South African National Defence Force to determine the actual utilisation of ETD practitioners. Descriptive statistics were used to determine the roles, core competences, levels of competences and clusters of competences required by ETD practitioners in the South African National Defence Force. In addition, the actual utilisation of ETD practitioners was compared with a proposed competence profile that was based on the literature study in order to determine the competence gap that has to be addressed by means of career and training strategies. / Educational Studies / M.Ed.(Didactics)
10

Page generated in 0.5221 seconds